Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Terrorisvark
Terrorisvark [boodskap #18557] Sa, 24 Oktober 1998 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> (Leendert, moet ek dit vir hom ter ere nagee, het
> soms mense betig wat te ver gegaan het. Leendert se
> hande is egter ook nie skoon nie - sien die onlangse
> poging om my te terroriseer.)

Terroriseer?

Jy intimideer vir Griet deur haar oorspronklikbe bydraes op die groep as
waardeloos afte maak op grond van kriteria wat eweneens van toepassing is op
sommige van die berigte wat jy self plaas.

Ek wys op jou gruwelike skynheiligheid, en jy noem dit "terroriseer"?

Sies, jou vark!
Vorige onderwerp: Perspektiewe oor Vreemde Kulture
Volgende onderwerp: Die Siener uit die Ooste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 03:17:54 MGT 2024