Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA's IN USA
SA's IN USA [boodskap #18396] Ma, 19 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Sarel Roeloffze  is tans af-lyn  Sarel Roeloffze
Boodskappe: 7
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Kan al die Suid -Afrikaners in USA bietjie van hulle laat hoor?

Dankie
Sarel
Re: SA's IN USA [boodskap #18429 is 'n antwoord op boodskap #18396] Di, 20 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Oct 1998 20:17:42 +0200, "Sarel" wrote:

|Kan al die Suid -Afrikaners in USA bietjie van hulle laat hoor?

Sarel, gaan jy ons kom join? Ek bly in Eagan, Minnesota, net suid van
St Paul.

Gaan kyk maar op my web bladsy wat ons hier aanvang:
www.citilink.com/~johan

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: SA's IN USA [boodskap #18467 is 'n antwoord op boodskap #18396] Wo, 21 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[3]  is tans af-lyn  Koos[3]
Boodskappe: 16
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hoekom?

Henry in Pennsylvania, wat in elk geval al heelwat hier geskryf het.
Baie min oor politiek of sulke twak, maar darem.

Sarel wrote:

> Kan al die Suid -Afrikaners in USA bietjie van hulle laat hoor?
>
> Dankie
> Sarel
Re: SA's IN USA [boodskap #18706 is 'n antwoord op boodskap #18396] Do, 29 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Pierre Conradie  is tans af-lyn  Pierre Conradie
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek en my gesin is in Charlotte NC. Ek sou bitter graag in SA wou bly, ek is
nie in die VSA omdat ek nie hier wil wees nie, ons is hier omdat ons nie in
SA langer kon bly nie. Ek het nooit gevra vir die nuwe SA nie, dus het ek
geen gewetenswroeging om dit te verlaat nie. Ek het wel 'n probleem met
mense wat daarvoor gestem het - almal in die gemors gedompel het - en toe
die land verlaat het.
Henry van Zyl wrote in message
...
> Hoekom?
>
> Henry in Pennsylvania, wat in elk geval al heelwat hier geskryf het.
> Baie min oor politiek of sulke twak, maar darem.
>
> Sarel wrote:
>
>> Kan al die Suid -Afrikaners in USA bietjie van hulle laat hoor?
>>
>> Dankie
>> Sarel
>
Vorige onderwerp: Nuwe Attikel
Volgende onderwerp: Hogere Snobisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 03:28:32 MGT 2024