Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 10 Beweegredes
10 Beweegredes [boodskap #18454] Wo, 21 Oktober 1998 00:00
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hier is 'n paar wyshede oor die nuusgroep , oor die lewe en so.
Dis opvallend van toepassing op dinge wat hier bespreek word en mense wat
daarby
betrokke is.
So byvoorbeeld is no. 8 van toepassing op hierdie skrywe, maar die meeste
goed is vol in die G-kol of hoe? :-)

1 As jy nie die eerste keer slaag nie, vernietig alle getuienis dat jy
probeer het.

2 'n Slotsom is die punt waar jy te lui word om verder te dink.

3 Ondervinding is iets wat jy nie het tot net na jy dit nodig gekry het.

4 Vir elke aksie is daar 'n gelyke maar teenoorgestelde kritiek.

5 Hy (sy) wat wyfel is (on)moontlik reg. :-)

6 Niemand luister totdat jy fouteer.

7 Sukses gebeur altyd privaat, en faling ten aanskou. (= faalangst)

8 Om 'n idee van een te steel is plagiaat, om van meer te steel is
navorsing.

9 Twee opeenvolgende foute is net die begin. (sien 1)

10 Die probleem by die genepoel is dat daar nie 'n lewensredder is nie.

nog?

(moet mens altyd dubbele ontkennings gebruik ? ...3... 6...)
Vorige onderwerp: Indiane en trots
Volgende onderwerp: Nuwe Artikel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 27 20:44:47 MGT 2024