Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ervaar julle ook snaakse nuusgroep-manewales?
Ervaar julle ook snaakse nuusgroep-manewales? [boodskap #18373] So, 18 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nadat ek hier in Kanada vir Hilda daar in
Belgi"e geraadpleeg het, het ek besluit dat die
probleem nie net hier by ons diensverskaffer
kan wees nie, want Hilda sê sy kry onreelmatige
nuusgroep-plasings. Is daar ander mense wat vind
dat die nuusgroep soms heeltemal leeg is, dan net
'n paar items, ensovoorts. Gisteraand vir 'n ruk
het ons allerhande items gekry van 'n verskeidenheid
van ander nuusgroepe. Ek hoop nie die nuusgroep-
struktuur van die internet is besig om sy breekpunt
te bereik nie!

Gloudina
Re: Ervaar julle ook snaakse nuusgroep-manewales? [boodskap #18420 is 'n antwoord op boodskap #18373] Ma, 19 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
Ek hoop nie die nuusgroepstruktuur van die internet is besig om sy breekpunt
> te bereik nie!
> Gloudina

Gervaas Hellin wrote in message ...
> Dit lyk vir my dis net Kanada en België wat probleme ondervind :-).
> Hilda.

Nee dis wêreldwyd op 'n gepaste tyd. Sien hieronder.

Net Mourns Passing of Giant
http://www.wired.com/news/news/culture/story/15682.html
Vorige onderwerp: 'n Herfsmiddag in Quebec
Volgende onderwerp: Recipe vir boerewors assb.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:37:33 MGT 2024