Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen..
hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 18:17 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
...en wonder waar is al my maatjies heeeeeeen....
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1831 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgosao$pmi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ...en wonder waar is al my maatjies heeeeeeen....

Waar gaan jy vir Fleur los as jy die naweek Pretoria toe gaan?

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1832 is 'n antwoord op boodskap #1831] Di, 05 Augustus 2003 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy sal op die plaas moet gaan kuier.
Ek gaan die hondjie nie in die woonstel toesluit met 'n bakkie water en kos
nie.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2ff4b0_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgosao$pmi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ...en wonder waar is al my maatjies heeeeeeen....
>
> Waar gaan jy vir Fleur los as jy die naweek Pretoria toe gaan?
>
> Lorinda
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1833 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2ff914$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgosp5$q1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hy sal op die plaas moet gaan kuier.
>> Ek gaan die hondjie nie in die woonstel toesluit met 'n bakkie water en
> kos
>> nie.
>
> Nee, natuurlik nie. Hy sal dit seker geniet op die plaas.... hy kan
> allerhande diere rondjaag en so aan. Terwyl jy Pretoria rooi verf!:-)
>
Rooi verf?? my gunsteling kleur is groen. :-))
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1834 is 'n antwoord op boodskap #1832] Di, 05 Augustus 2003 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgosp5$q1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy sal op die plaas moet gaan kuier.
> Ek gaan die hondjie nie in die woonstel toesluit met 'n bakkie water en kos
> nie.

Nee, natuurlik nie. Hy sal dit seker geniet op die plaas.... hy kan
allerhande diere rondjaag en so aan. Terwyl jy Pretoria rooi verf!:-)

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1835 is 'n antwoord op boodskap #1834] Di, 05 Augustus 2003 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hou jy van klassieke musiek??

>> nie.
>
> Nee, natuurlik nie. Hy sal dit seker geniet op die plaas.... hy kan
> allerhande diere rondjaag en so aan. Terwyl jy Pretoria rooi verf!:-)
>
> Lorinda
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1837 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
hoekom rooi?

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2ffdcc_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgotoe$qt2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Lorinda" wrote in message
>> news:3f2ff914$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>
>>> "Andries" wrote in message
>>> news:bgosp5$q1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hy sal op die plaas moet gaan kuier.
>>>> Ek gaan die hondjie nie in die woonstel toesluit met 'n bakkie water
> en
>>> kos
>>>> nie.
>>>
>>> Nee, natuurlik nie. Hy sal dit seker geniet op die plaas.... hy kan
>>> allerhande diere rondjaag en so aan. Terwyl jy Pretoria rooi verf!:-)
>>>
>> Rooi verf?? my gunsteling kleur is groen. :-))
>
> Ja, Andries maar Pretoria het rooi verf nodig. Dit het genoeg groen, en pers
> (as die jakarandas blom en so aan).
> En onthou, ons wil alles omtrent die hoeveelheid wat jy gebruik het weet:-)
>
> Lorinda
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1838 is 'n antwoord op boodskap #1833] Di, 05 Augustus 2003 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgotoe$qt2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f2ff914$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> "Andries" wrote in message
>> news:bgosp5$q1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hy sal op die plaas moet gaan kuier.
>>> Ek gaan die hondjie nie in die woonstel toesluit met 'n bakkie water
en
>> kos
>>> nie.
>>
>> Nee, natuurlik nie. Hy sal dit seker geniet op die plaas.... hy kan
>> allerhande diere rondjaag en so aan. Terwyl jy Pretoria rooi verf!:-)
>>
> Rooi verf?? my gunsteling kleur is groen. :-))

Ja, Andries maar Pretoria het rooi verf nodig. Dit het genoeg groen, en pers
(as die jakarandas blom en so aan).
En onthou, ons wil alles omtrent die hoeveelheid wat jy gebruik het weet:-)

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1839 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bach en Beethoven.

ek gaan gou vir jou iets stuur....

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2ffe4b$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgotti$qvn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hou jy van klassieke musiek??
>>
>
> Ja. Ek het gunstelinge, soos Mahler (en as jy nou vir my wil se hy is 'n
> minderwaardige composer wil ek dit nie hoor nie..) en Brahms. Ek luister na
> baie soorte musiek. Wie is jou gunsteling?
>
> Lorinda
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1840 is 'n antwoord op boodskap #1835] Di, 05 Augustus 2003 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgotti$qvn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hou jy van klassieke musiek??
>

Ja. Ek het gunstelinge, soos Mahler (en as jy nou vir my wil se hy is 'n
minderwaardige composer wil ek dit nie hoor nie..) en Brahms. Ek luister na
baie soorte musiek. Wie is jou gunsteling?

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1841 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
o ja..
;-))

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2fff20$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgouqn$rjd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> hoekom rooi?
>
> Want rooi is 'n kleur met baie lewe. Was daar nie 'n liedjie in Afrikaans
> oor 'n tannie met 'n rooi rok nie?
>
> Lorinda
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1842 is 'n antwoord op boodskap #1840] Di, 05 Augustus 2003 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Almal se smaak van alles verskil mos.
Dink net hoe die wêreld sou gewees het as almal van dieselfde goed gehou
het...

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2ffe4b$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgotti$qvn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hou jy van klassieke musiek??
>>
>
> Ja. Ek het gunstelinge, soos Mahler (en as jy nou vir my wil se hy is 'n
> minderwaardige composer wil ek dit nie hoor nie..) en Brahms. Ek luister na
> baie soorte musiek. Wie is jou gunsteling?
>
> Lorinda
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1843 is 'n antwoord op boodskap #1837] Di, 05 Augustus 2003 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgouqn$rjd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> hoekom rooi?

Want rooi is 'n kleur met baie lewe. Was daar nie 'n liedjie in Afrikaans
oor 'n tannie met 'n rooi rok nie?

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1844 is 'n antwoord op boodskap #1840] Di, 05 Augustus 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek voel baie lus om vanaand iets te koop..

http://www.incredible.co.za/
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1845 is 'n antwoord op boodskap #1843] Di, 05 Augustus 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> "Andries" wrote in message
>> hoekom rooi?
>
> Want rooi is 'n kleur met baie lewe. Was daar nie 'n liedjie in Afrikaans
> oor 'n tannie met 'n rooi rok nie?
>
> Lorinda

Net so VINNIGE inloer. Aangesien jy die dame met die Afrikaanse
woordeboek is, kan ek gou uithelp met my Engelse ene. :-))
Hoop nie julle gee om nie?
Uit die "The American Heritage® Dictionary of Idioms", die volgende
wysheid:

"paint the town red

Go on a spree, as in Whenever they go to New York they want to paint
the town red. The precise allusion of this term is disputed. Some
believe it refers to setting something on fire; others point to a
vague association of the color red with violence. [Late 1800s]"
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1846 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Olie?
Soos om kos daarin gaar te offer?
Ek hou nie van olierige kos nie..jig..



"Katryn" skryf in boodskap news:qc00jvk3o5jajb9fg47714fmeap5r6og3u@4ax.com...
> "Andries" wrote:
>
>> Almal se smaak van alles verskil mos.
>> Dink net hoe die wêreld sou gewees het as almal van dieselfde goed gehou
>> het...
>
> Jy meen soos in as ons almal van olie gehou het? :-))
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1847 is 'n antwoord op boodskap #1842] Di, 05 Augustus 2003 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> Almal se smaak van alles verskil mos.
> Dink net hoe die wêreld sou gewees het as almal van dieselfde goed gehou
> het...

Jy meen soos in as ons almal van olie gehou het? :-))
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1848 is 'n antwoord op boodskap #1847] Di, 05 Augustus 2003 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"I say potato, and you say potato."


"Katryn" skryf in boodskap news:qc00jvk3o5jajb9fg47714fmeap5r6og3u@4ax.com...
> "Andries" wrote:
>
>> Almal se smaak van alles verskil mos.
>> Dink net hoe die wêreld sou gewees het as almal van dieselfde goed gehou
>> het...
>
> Jy meen soos in as ons almal van olie gehou het? :-))
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1849 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
ahh..

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f300172$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:d500jvse37plb3tdpq22ctntjlddfms935@4ax.com...
>> "Lorinda" wrote:
>>
>>> "Andries" wrote in message
>>>> hoekom rooi?
>>>
>>> Want rooi is 'n kleur met baie lewe. Was daar nie 'n liedjie in Afrikaans
>>> oor 'n tannie met 'n rooi rok nie?
>>>
>>> Lorinda
>>
>> Net so VINNIGE inloer. Aangesien jy die dame met die Afrikaanse
>> woordeboek is, kan ek gou uithelp met my Engelse ene. :-))
>> Hoop nie julle gee om nie?
>> Uit die "The American Heritage� Dictionary of Idioms", die volgende
>> wysheid:
>>
>> "paint the town red
>>
>> Go on a spree, as in Whenever they go to New York they want to paint
>> the town red. The precise allusion of this term is disputed. Some
>> believe it refers to setting something on fire; others point to a
>> vague association of the color red with violence. [Late 1800s]"
>
> Dankie Katryn! Ek wou nou nie die "violence" deel vir Andries se nie, maar
> toemaar...:-)) Ons hoop hy hou by die tannie met die rooi rok:-)
>
>
> Lorinda
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1850 is 'n antwoord op boodskap #1842] Di, 05 Augustus 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgov82$s0g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Almal se smaak van alles verskil mos.
> Dink net hoe die wêreld sou gewees het as almal van dieselfde goed gehou
> het...

Ja, dis 'n vreeslike gedagte. Dan sou ons ook rugby moes kyk, en nie geweet
het ons haat dit nie:-) Of dalk sou dit nie bestaan het nie....

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1851 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is daar mense wat hulle kos daarin gaar maak??!!

damm...

"Katryn" skryf in boodskap news:hj00jv0qg26rgcjkkvg0rar7g5qoj8e1qg@4ax.com...
> "Andries" wrote:
>
>> Olie?
>> Soos om kos daarin gaar te offer?
>> Ek hou nie van olierige kos nie..jig..
>>
>
> Neeeeee man!! Olie soos die goed wat onder die sand in Irak te
> vinde is!! :-)))
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1852 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk so daar nie so iets gewees het nie...waaroor sou mense dan baklei en
geskiet het..nee wag...dan was daar dalk nie tanks nie....;-D


"Lorinda" skryf in boodskap news:3f3001c3$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:qc00jvk3o5jajb9fg47714fmeap5r6og3u@4ax.com...
>> "Andries" wrote:
>>
>>> Almal se smaak van alles verskil mos.
>>> Dink net hoe die wêreld sou gewees het as almal van dieselfde goed gehou
>>> het...
>>
>> Jy meen soos in as ons almal van olie gehou het? :-))
>
> LOL. Ja, dit sou vreeslik gewees het.. Dink net aan al die oorloe....
>
>
> Lorinda
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1853 is 'n antwoord op boodskap #1846] Di, 05 Augustus 2003 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> Olie?
> Soos om kos daarin gaar te offer?
> Ek hou nie van olierige kos nie..jig..
>
>

Neeeeee man!! Olie soos die goed wat onder die sand in Irak te
vinde is!! :-)))
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1854 is 'n antwoord op boodskap #1845] Di, 05 Augustus 2003 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:d500jvse37plb3tdpq22ctntjlddfms935@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> "Andries" wrote in message
>>> hoekom rooi?
>>
>> Want rooi is 'n kleur met baie lewe. Was daar nie 'n liedjie in Afrikaans
>> oor 'n tannie met 'n rooi rok nie?
>>
>> Lorinda
>
> Net so VINNIGE inloer. Aangesien jy die dame met die Afrikaanse
> woordeboek is, kan ek gou uithelp met my Engelse ene. :-))
> Hoop nie julle gee om nie?
> Uit die "The American Heritage� Dictionary of Idioms", die volgende
> wysheid:
>
> "paint the town red
>
> Go on a spree, as in Whenever they go to New York they want to paint
> the town red. The precise allusion of this term is disputed. Some
> believe it refers to setting something on fire; others point to a
> vague association of the color red with violence. [Late 1800s]"

Dankie Katryn! Ek wou nou nie die "violence" deel vir Andries se nie, maar
toemaar...:-)) Ons hoop hy hou by die tannie met die rooi rok:-)


Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1855 is 'n antwoord op boodskap #1847] Di, 05 Augustus 2003 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:qc00jvk3o5jajb9fg47714fmeap5r6og3u@4ax.com...
> "Andries" wrote:
>
>> Almal se smaak van alles verskil mos.
>> Dink net hoe die wêreld sou gewees het as almal van dieselfde goed gehou
>> het...
>
> Jy meen soos in as ons almal van olie gehou het? :-))

LOL. Ja, dit sou vreeslik gewees het.. Dink net aan al die oorloe....


Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1856 is 'n antwoord op boodskap #1839] Di, 05 Augustus 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgov0f$rsr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bach en Beethoven.
>
> ek gaan gou vir jou iets stuur....

Dankie Andries, het dit gekry.

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1857 is 'n antwoord op boodskap #1833] Di, 05 Augustus 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Aug 2003 20:41:33 +0200, "Andries" wrote:

>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f2ff914$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> "Andries" wrote in message
>> news:bgosp5$q1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hy sal op die plaas moet gaan kuier.
>>> Ek gaan die hondjie nie in die woonstel toesluit met 'n bakkie water en
>> kos
>>> nie.
>>
>> Nee, natuurlik nie. Hy sal dit seker geniet op die plaas.... hy kan
>> allerhande diere rondjaag en so aan. Terwyl jy Pretoria rooi verf!:-)
>>
> Rooi verf?? my gunsteling kleur is groen. :-))
>

Myne ook:-)
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1858 is 'n antwoord op boodskap #1857] Di, 05 Augustus 2003 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:3910jv4q7ue50tj8png7e0jjcu43gbe4fs@4ax.com...
> On Tue, 5 Aug 2003 20:41:33 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>>
>> "Lorinda" wrote in message
>> news:3f2ff914$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>
>>> "Andries" wrote in message
>>> news:bgosp5$q1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hy sal op die plaas moet gaan kuier.
>>>> Ek gaan die hondjie nie in die woonstel toesluit met 'n bakkie water
en
>>> kos
>>>> nie.
>>>
>>> Nee, natuurlik nie. Hy sal dit seker geniet op die plaas.... hy kan
>>> allerhande diere rondjaag en so aan. Terwyl jy Pretoria rooi verf!:-)
>>>
>> Rooi verf?? my gunsteling kleur is groen. :-))
>>
>
> Myne ook:-)

Ons het te veel in gemeen.. ons is soos olie en petrol.. wie gaan die
vuurhoutjie wees wonder ek..
:-))
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1859 is 'n antwoord op boodskap #1844] Di, 05 Augustus 2003 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgovb1$s1d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek voel baie lus om vanaand iets te koop..
>
> http://www.incredible.co.za/
>

Die site laai baie stadig... wat verkoop hulle daar?

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1860 is 'n antwoord op boodskap #1857] Di, 05 Augustus 2003 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:3910jv4q7ue50tj8png7e0jjcu43gbe4fs@4ax.com...
> On Tue, 5 Aug 2003 20:41:33 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>>
>> "Lorinda" wrote in message
>> news:3f2ff914$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>
>>> "Andries" wrote in message
>>> news:bgosp5$q1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hy sal op die plaas moet gaan kuier.
>>>> Ek gaan die hondjie nie in die woonstel toesluit met 'n bakkie water
en
>>> kos
>>>> nie.
>>>
>>> Nee, natuurlik nie. Hy sal dit seker geniet op die plaas.... hy kan
>>> allerhande diere rondjaag en so aan. Terwyl jy Pretoria rooi verf!:-)
>>>
>> Rooi verf?? my gunsteling kleur is groen. :-))
>>
>
> Myne ook:-)

Dit is die Ierse kleur weet jy?

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1861 is 'n antwoord op boodskap #1859] Di, 05 Augustus 2003 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rekenaargoete...

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f3004f3$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgovb1$s1d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek voel baie lus om vanaand iets te koop..
>>
>> http://www.incredible.co.za/
>>
>
> Die site laai baie stadig... wat verkoop hulle daar?
>
> Lorinda
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1862 is 'n antwoord op boodskap #1859] Di, 05 Augustus 2003 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> "Andries" wrote in message
>> Ek voel baie lus om vanaand iets te koop..
>>
>> http://www.incredible.co.za/

> Die site laai baie stadig... wat verkoop hulle daar?
>
> Lorinda

Rooi verf?
:-))
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1863 is 'n antwoord op boodskap #1862] Di, 05 Augustus 2003 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ur10jv4qngnkgbs5kg5900coboclq9g107@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> "Andries" wrote in message
>>> Ek voel baie lus om vanaand iets te koop..
>>>
>>> http://www.incredible.co.za/
>
>> Die site laai baie stadig... wat verkoop hulle daar?
>>
>> Lorinda
>
> Rooi verf?
> :-))

Die site is blou en groen.. :-))
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1866 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
uh....mmm...huh.......
"onskuldige goetertjies...??"



"Lorinda" skryf in boodskap news:3f3007c2$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgp13h$t55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:ur10jv4qngnkgbs5kg5900coboclq9g107@4ax.com...
>>> "Lorinda" wrote:
>>>
>>>> "Andries" wrote in message
>>>> > Ek voel baie lus om vanaand iets te koop..
>>>> >
>>>> > http://www.incredible.co.za/
>>>
>>>> Die site laai baie stadig... wat verkoop hulle daar?
>>>>
>>>> Lorinda
>>>
>>> Rooi verf?
>>> :-))
>>
>> Die site is blou en groen.. :-))
>>
>
> En WAT koop jy daar?
>
> Lorinda
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1867 is 'n antwoord op boodskap #1854] Di, 05 Augustus 2003 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Aug 2003 20:17:48 +0100, "Lorinda" wrote:

> Rooi verf?? my gunsteling kleur is groen. :-))

> Ons hoop hy hou by die tannie met die rooi rok:-)
>
>
> Lorinda
>
>

Daar was die kennis wat, kort na 'n besoek aan Nederland,
ìn sy vrou se geselsskap aan my vertel het van sy ervaring
op die 'rooi strand' in Nederland.

Hy sê dat hulle as toeriste, in 'n bekende hotel in een van die rooi
strate gewoon het, en hulle kamervenster het uitgekyk op die rooi
strand. En deur die venster het hy van die bekende meisies daar
gesien ronddrentel.

Hy gaan voort deur my te vertel dat hy so nuuskierig was oor hulle
benadering, dat hy aan sy vrou gesê het dat hy gaan strand toe stap,
slegs om te sien watter metode hulle gebruik met 'n aanbod. Sy kan
hom dophou deur die venster, is sy gerusgestel. Dit is net vir die
'sports'. Hy's nou nou terug.
Sy sit ook net en luister, en ontken niks.

So met die afstap, sê hy, staan sy met haar skouer teen 'n boom, en
sy maak ook sommer blatant 'n voorstel.
'Hoeveel?' vra hy.
'Twintig guldens' kom die antwoord. Dit was in die jare wat 'n gulden
hope meer werd was as nou, natuurlik.
Na 'n gevroetel in sy sak sê hy: 'Maar ek het net tien guldens by my.'

'ben je bedonnerd?' was haar vraag.

Hy stap toe terug en sê aan sy vrou dat hy nou met een van hulle
gesels het, en tevrede is. Nou moet sy saam met hom strand toe stap.

Afstappend na die seesand, stap hulle by dieselfde meisie verby, waar
sy steeds teen die palmboom leun. 'Sien je wat je kry voor net tien
guldens?' vra sy.

DD
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1868 is 'n antwoord op boodskap #1862] Di, 05 Augustus 2003 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ur10jv4qngnkgbs5kg5900coboclq9g107@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> "Andries" wrote in message
>>> Ek voel baie lus om vanaand iets te koop..
>>>
>>> http://www.incredible.co.za/
>
>> Die site laai baie stadig... wat verkoop hulle daar?
>>
>> Lorinda
>
> Rooi verf?
> :-))

Hopelik..... Solank dit net nie vuurhoutjies is nie:-)

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1869 is 'n antwoord op boodskap #1863] Di, 05 Augustus 2003 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgp13h$t55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:ur10jv4qngnkgbs5kg5900coboclq9g107@4ax.com...
>> "Lorinda" wrote:
>>
>>> "Andries" wrote in message
>>>> Ek voel baie lus om vanaand iets te koop..
>>>>
>>>> http://www.incredible.co.za/
>>
>>> Die site laai baie stadig... wat verkoop hulle daar?
>>>
>>> Lorinda
>>
>> Rooi verf?
>> :-))
>
> Die site is blou en groen.. :-))
>

En WAT koop jy daar?

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1870 is 'n antwoord op boodskap #1842] Di, 05 Augustus 2003 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Aug 2003 21:07:14 +0200, "Andries" wrote:

> Almal se smaak van alles verskil mos.
> Dink net hoe die wêreld sou gewees het as almal van dieselfde goed gehou
> het...
>

Dan was al die vroumense op my verlief

Speedy
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1871 is 'n antwoord op boodskap #1860] Di, 05 Augustus 2003 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Aug 2003 20:34:42 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
>
>>> Rooi verf?? my gunsteling kleur is groen. :-))
>>>
>>
>> Myne ook:-)
>
> Dit is die Ierse kleur weet jy?
>
> Lorinda
>
>

Interessant, moet ek erken dat ek nie geweet het nie:-)

DD
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1872 is 'n antwoord op boodskap #1870] Di, 05 Augustus 2003 19:47 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:0820jvga0hvpterld1v1ebmg0719rjo247@4ax.com...
> On Tue, 5 Aug 2003 21:07:14 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Almal se smaak van alles verskil mos.
>> Dink net hoe die wêreld sou gewees het as almal van dieselfde goed gehou
>> het...
>>
>
> Dan was al die vroumense op my verlief
>
> Speedy
>
En ek was skeef.
hehe.
Vorige onderwerp: "i" met 'n kappie?
Volgende onderwerp: Vanuit SCSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:59:38 MGT 2024