Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hardekoolvuur!
Hardekoolvuur! [boodskap #18305] Do, 15 Oktober 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Al ooit gewonder hoekom Solomon nooit iets sê by die vuur nie? Tussen al
daai leeus en krokodille behoort hy mos 'n storie van lewe en dood te
vertelle te hê, of hoe?

Gaan kyk by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm

Vir al die ouens wat my getreiter het vir resepte van so ver as Hawaii, is
daar nou HENRI se KULINÊRE GENOTBLAD by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage100.htm

En as jy dink jy weet alles van rugby (of niks weet nie en wil leer), gaan
kyk na HENRI se (alternatiewe) RUGBYBLAD by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage110.htm

Groete!

--
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Re: Thank you ... Thats brilliant!
Volgende onderwerp: Verskyning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:43:10 MGT 2024