Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Oor Lake Erie en Detroit
Re: Oor Lake Erie en Detroit [boodskap #18261] Wo, 14 Oktober 1998 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Oct 1998 00:44:57 GMT, wrote:
| In die omgewing van Windsor bly daar baie ou Franse
|families wat nóg aan die Quebeckers of die Akadiërs verwant
|is. Hulle stam af van daardie Franse wat voor die Engelse al
|in Noord-Amerika aktief handel gedryf het met die inboorlinge.
|Vandaar dan ook die naam Detroit. Daar is baie Franse name
|in die plekname van die VSA: Vermont, Lake Champlain, enige
|woord met Sault of Portage in. In Maine is daar 'n kleinerige
|bergie bekend as Mt. Cadillac. Dis vernoem na 'n Franse
|ontdekker. Dis natuurlik ook daarvandaan af dat die naam
|Cadillac vir 'n kar kom. Die soort karre word op die walle
| van Lake Erie gemaak.

Hier by ons duik die Frans ook baie gereeld op - soos die ou Franse
ontdekkers wat in hierdie deel van die noord-Amerikaanse vasteland
gereis het: Voyageurs.

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Vorige onderwerp: Re: Herfs en Holidays
Volgende onderwerp: Nuwe artikel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 22 10:22:20 MGT 2024