Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Daniel Francois Malan
Re: Daniel Francois Malan [boodskap #18146] Ma, 05 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Leon du Plessis  is tans af-lyn  Leon du Plessis
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Neels Kriek wrote in article
... met verwysing na 'n onskuldige ou
kiwitjie se versoek om inligting oor D F Malan:

> 3 Easy steps to get this information:
>
> 1. Go to your local library.
> 2. Use catalog to locate books.
> 3. Read them.
>
> Hope this helps
>

As 'n nederige student van die kuns van sarkasme lig ek my hoed hoog vir
die puik stukkie werk hierbo. Wonder net of dit rerig nodig was
Re: Daniel Francois Malan [boodskap #18147 is 'n antwoord op boodskap #18146] Ma, 05 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Oct 1998 01:16:00 -0500, "Neels Kriek" <kr...@bigfoot.com> wrote:
><< Easy steps to get this information:
> 1. Go to your local library.
> 2. Use catalog to locate books.
> 3. Read them.
>
> Hope this helps>>

...uh... het jy gesien die ou is van Nieu-Seeland?

Dink jy sy plaaslike biblioteek sal iets hê?
Ek meen MY plaaslike biblioteek het nie eers iets nie...
Re: Daniel Francois Malan [boodskap #18238 is 'n antwoord op boodskap #18146] Ma, 12 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Oct 1998 18:47:34 +1300, "Bruce Idoine" had the following to say:

|Neels Kriek wrote in message ...
|>3 Easy steps to get this information:
|>
|
|I am not the lazy student you seem to think I am, before entering my request
|on this newsgroup I went to two libraries including the university library
|and searched through their vast resources....

O Kriek, en daar sit neelsie met sy rooi gesig - minder haastig met
afskuwelike sarkasme in die vervolg, né!

...goodbye en good luck,
Simon
Re: Daniel Francois Malan [boodskap #18419 is 'n antwoord op boodskap #18146] Ma, 19 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Neels Kriek  is tans af-lyn  Neels Kriek
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hmmmmmmmm hoe bloos ek dan nou so bloed rooi oor hierdie ou glipsie. Nee
ongelukkig het ek nie gesien die plaser is in NZ nie. My sincere apologies
Kim. Ja dit kom nou daarvan as ek plasings net so half half lees nè

Neels
Vorige onderwerp: Verlange na Quebec (Gloudina)
Volgende onderwerp: Church finally rejects apartheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 07:24:15 MGT 2024