Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Mandella confirms he helped raise funds for Boesak`s defence,.
Re: Mandella confirms he helped raise funds for Boesak`s defence,. [boodskap #18050] Vr, 02 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

> MANDELA CONFIRMS HE HELPED RAISE FUNDS FOR BOESAK'S DEFENCE


> Speaking at Genadendal after talks with Lesotho's King Letsie III,
> Mandela said he hoped the news that he had helped raise funds for
> Boesak's defense would not prejudice the cleric's further application
> to the Legal Aid Board.

Toe ons sien hoe cute Koning Letsie 111 op
die TV nuusberigte is, toe val ons sommer
vir hom.

Tant Alie en Tant Miena

Waar is Genadendal? Is dit nie naby die Seder-
berge of die Bokkeveld nie? Wat soek Mandela
daar.

Mag ek tog almal wat nie weet nie, herinner dat
Boesak 'n produk is van my kontrei in die Noord-
Kaap. Boesak is Kakamas se Clinton.

En ou Frikkie, wie is Mandella? Nog nooit van hom
gehoor nie.
Re: Mandella confirms he helped raise funds for Boesak`s defence,. [boodskap #18129 is 'n antwoord op boodskap #18050] Ma, 05 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Waar is Genadendal? Is dit nie naby die Seder-
> berge of die Bokkeveld nie? Wat soek Mandela
> daar.

Genadendal is ook die nuwe naam wat die ANC gegee het aan Westbrooke.
Westbrooke is die huis op die Groote Schuur Landgoed waar die
Goewerneurs-Generaal, en later die Staatspresidente, altyd gewoon het.

Rhodes se testament het die Groote Schuur huis self nagelaat vir gebruik
deur die eerste minister.

Tuynhuis, reg langs die parlementsgebou, is die ampswoning van die president
in Kaapstad, maar hulle het nog nooit daar gewoon nie - dit word slegs as
kantoor gebruik.
Vorige onderwerp: Re: - 58¢ phone calls to RSA anytime -
Volgende onderwerp: Tietiesbaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 02:20:07 MGT 2024