Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Sprakeloos ?
Re: Sprakeloos ? [boodskap #18030] Vr, 02 Oktober 1998 00:00
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:
> "Riaan " writes:
>
>>
>> Wat is fout Gloudina, het die Kanadese winter jou vingers teen die
>> A-S-H-O-L-E sleutels van jou sleutelbord vas gevries. ?
>>
>>
>>
>> Vra maar net
>>
>>
>> Riaan
>
> As ek jy is, sal ek nie 'n Engelse
> woord gebruik voordat jy geleer het
> om dit reg te spel nie, asshole.
>
> Tant Hessie se witperd
>
> Gloudina, ek vra jou nou n ding wat ek nooit gedink het ek sou
enigeen vra nie. Maar siende dat jy jou so die reg gee om andere
se spelling en kragwoorde aan te maan verwonder ek my nou oor
hierdie woordewisseling en veral oor jou antwoord. En nog n ding
ou merrie, as dit regtig Engels of is en nie n Amerikaanse uitspraak
wat jy daar aanhaal nie? Moet daar nie "r" in daardie woord wees
nie? Lyk my nie jy sit op n perd nie maar op n donkie met groot
anatomiese gapings.

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Sprakeloos ? [boodskap #18031 is 'n antwoord op boodskap #18030] Vr, 02 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan " writes:

>
> Wat is fout Gloudina, het die Kanadese winter jou vingers teen die
> A-S-H-O-L-E sleutels van jou sleutelbord vas gevries. ?
>
>
>
> Vra maar net
>
>
> Riaan

As ek jy is, sal ek nie 'n Engelse
woord gebruik voordat jy geleer het
om dit reg te spel nie, asshole.

Tant Hessie se witperd
Re: Sprakeloos ? [boodskap #18032 is 'n antwoord op boodskap #18030] Vr, 02 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Maar jy is duidelik nog dommer as wat ek gedink het jy is, jy sien ek weet
baie goed hoe om asshole te spel, kan jy nie verstaan dat jy nie jou
vingers twee keer op die S kan laat vas fries nie.

Veral nie as mens die woord asshole tik nie.

@igs.net wrote in article ...
> "Riaan " writes:
>
>
>>
>> Wat is fout Gloudina, het die Kanadese winter jou vingers teen die
>> A-S-H-O-L-E sleutels van jou sleutelbord vas gevries. ?
>>
>>
>>
>> Vra maar net
>>
>>
>> Riaan
>
>
> As ek jy is, sal ek nie 'n Engelse
> woord gebruik voordat jy geleer het
> om dit reg te spel nie, asshole.
>
> Tant Hessie se witperd
>
Re: Sprakeloos ? [boodskap #18033 is 'n antwoord op boodskap #18030] Vr, 02 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan " writes:

> Maar jy is duidelik nog dommer as wat ek gedink het jy is,
jy sien ek weet
> baie goed hoe om asshole te spel, kan jy nie verstaan dat jy nie jou
> vingers twee keer op die S kan laat vas fries nie.
>
> Veral nie as mens die woord asshole tik nie.

Ou Riaan, laat ek vireers daarop wys
dat jy vries "vries" spel, en nie
"fries" nie. Laasgenoemde is dit wat
ons hier in Noord-Amerika eet saam met
ons hamburgers. Of is iemand wat in
Friesland bly.

Nou wil ek nog vir jou iets vertel oor
die koudheid van Noord-Amerikaanse
winters. Ons bly hier binneshuis dwars-
deur die winter in 'n subtropiese klimaat
van sowat 20 C. Ons sit voor ons rekenaars
met kortmoue (of selfs minder) en kaalvoete
en kry soms warmer binneshuis in die winter
as in die somer. Ons slaap onder min of
geen komberse. Ek besit geen truie of
regte winterklere nie. Wanneer iemand my
dan uit SA in julle winter vertel dat hy
nou voor die rekenaar sit met twee truie,
twee paar sokkies en 'n warmwaterbottel
op sy skoot (dit was nou voorverlede
winter daar by julle), dan weet ek dat
ek nooit meer in die winter in SA sal kan
bly nie.

Tant Hessie se Houyhnhnm (ek is 'n hings, jou
yahoo)
Re: Sprakeloos ? [boodskap #18034 is 'n antwoord op boodskap #18030] Vr, 02 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote:

> As ek jy is, sal ek nie 'n Engelse
> woord gebruik voordat jy geleer het
> om dit reg te spel nie, asshole.

Veral siende dat dit eintlik "arsehole" is...

> Tant Hessie se witperd

Is jy nou Tant Hessie, of is jy haar merrie ?

--
My views do not necessarily represent those of Telkom Sa Ltd
(or any affiliates).

H-J
Re: Sprakeloos ? [boodskap #18035 is 'n antwoord op boodskap #18030] Vr, 02 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Lyk my die auntie en haar perd het 'n sleutelbord met twee "s" e op! Way to
go sunshine!!

@igs.net wrote in message ...
> "Riaan " writes:
>
>
>>
>> Wat is fout Gloudina, het die Kanadese winter jou vingers teen die
>> A-S-H-O-L-E sleutels van jou sleutelbord vas gevries. ?
>>
>>
>>
>> Vra maar net
>>
>>
>> Riaan
>
>
> As ek jy is, sal ek nie 'n Engelse
> woord gebruik voordat jy geleer het
> om dit reg te spel nie, asshole.
>
> Tant Hessie se witperd
>
Vorige onderwerp: Re: AANDAG!! nuwe tuisblad vir hierdie einste nuusgroep!
Volgende onderwerp: Hardekoolvuur.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 16:35:32 MGT 2024