Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina, Skynheilige vark
Gloudina, Skynheilige vark [boodskap #18002] Wo, 30 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Siende dat Gloudina se geliefde gedigte dieselfde temas aanpreek as Griet se
stoepstories, moet ek tot die gevolgtrekking kom dat Gloudina se besware
teen Griet se stories net so vol van haar eie agenda is as die stories van
daar die ander skynheilige ou fingovark, Mandela:

@igs.net wrote in message ...

> Maar as die stories, vol
> drinkery, fornikasie en kleinhuisie-
> gepraat nou die stof is waarvan
> deesdae se Afrikaner-stoepstories
> bestaan, dan het ek maar min moed
> vir Afrikaans en die Afrikaner.

Oor fornikasie:

ANTJIE KROG, feminis?
Author: Izak Bouwer
Email: iz...@igs.net
Date: 1997/01/14
Forums: soc.culture.south-africa.afrikaans

------------------------------------------------------------ ----------------
----

Ek hou van die digwerk van Antjie Krog. Sy gebruik
woorde soos iemand wat met pleister en bakstene werk,
en sy bou gedigte daarmee wat die toets van die tyd sal
staan.
Sy skryf 'n pryslied vir Nelson Mandela:
"...
hy maak die pante bymekaar
van 'n verskeurde land
hy draai ons na mekaar toe vir mekaar
hy, heelmaker van mense
hy stig vrede
vrede, wat die ma is van groot nasies"

Maar dan is daar Antjie Krog, feminis. Luister na die
volgende:
" Ek staan op 'n moerse rots langs die see by Paternoster
die see slat slingers in die lug
liggroen skuim
onverskrokke kyk ek elke donnerse brander
in sy gut voor hy breek
die rots sidder onder my sole
my bo-beenspiere bult
my bekken smyt die aangeleerde gelate knak uit haar uit
se moer ek is rots ek is klip ek is duin
helder sing my tiete 'n koperklepelgeluid
my hande pak Moordbaai en Bekbaai
my arms skeur ekstaties bo my kop!
ek is
ek is
die here hoor my
'n vry fokken vrou"

"ek kom agter dat ek mans begin bekyk
brutaal met die gedagte
hoe naai hy
sy breins en sieletjie interesseer my nie
die gesiggie wat glinster van try charm en oulik wees
let ek onberoerd op
sou nie eens met mans gepraat het
as dit nie toefallus was"

(gepos deur gloudina bouwer)
------------------------------------------------------------ ----------------
----

"Kleinhuisie-gepraat":

"Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE
Author:
Email:
Date: 1998/08/11
Forums: soc.culture.south-africa.afrikaans

------------------------------------------------------------ ----------------
----
DIE BROMMER
Charl-Pierre Naude
Op die lip van die spreekwoord, op die trap
van 'n drol staan hy gevleuel,

Ensovoorts
Re: Gloudina, Skynheilige vark [boodskap #18007 is 'n antwoord op boodskap #18002] Wo, 30 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum" writes:
>
>
>> Siende dat Gloudina se geliefde gedigte dieselfde temas aanpreek as Griet se
>> stoepstories, moet ek tot die gevolgtrekking kom dat Gloudina se besware
>> teen Griet se stories net so vol van haar eie agenda is as die stories van
>> daar die ander skynheilige ou fingovark, Mandela:
>
>
> Dankie, ou Leendert. As 'n mens net lank
> genoeg wag, hang jy gewoonlik jouself met
> jou eie tou.
>
> Miss Piggy

Inderdaad, Miss Vlakvark, inderdaad.

Dit is jy wat varkterminologie op die nuusgroep gevestig het as jou
voorkeuretiket vir elkeen wat nie met jou vlak oordele saamstem nie.

Jy het dit by elke toepaslike en ontoepaslike geleentheid kwistig gebruik om
ander te belaster, en ek self was een van jou slagoffers.

Jy het Griet verkwalik vir presies dieselfde ding wat jy doen.

Noudat die varkreuk aan jou begin kleef moet jy dit seker maar verlief neem.
nie waar nie?

Vriendelike groete, Leendert
Re: Gloudina, Skynheilige vark [boodskap #18024 is 'n antwoord op boodskap #18002] Do, 01 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum"
>
>
> skynheilige ou fingovark, Mandela:
>
>
>
> Erens is daar 'n skroef los.
> Die Ruiter in die Nag.

Ek merk met genoegdoening dat jy my variasies op jou tema waardeer,
Gloudina.

Tussen ons twee kan ons nog die genre van "meaningless abuse" tot ongekende
hoogtes ontwikkel rondom jou tema van "vark".

Nie dat dit oorspronklik sal wees nie. Een sakeman van Maseru vertel hoe hy
deur jeugdiges met 'n 9mm pistool aangehou is. Hulle het hom om die beurt
uitgeskel vir 'n "Mandela pig" en 'n "Mbeki pig".

Vriendelike groete, Leendert
Re: Gloudina, Skynheilige vark [boodskap #18025 is 'n antwoord op boodskap #18002] Do, 01 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote in message ...

snip.......

> Miss Piggy
>

ek het dit lankal vermoed!
Re: Gloudina, Skynheilige vark [boodskap #18045 is 'n antwoord op boodskap #18002] Vr, 02 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Sep 1998 23:43:02 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:



En daar staan Leendert skielik in die helder lig?!
Re: Gloudina, Skynheilige vark [boodskap #18046 is 'n antwoord op boodskap #18002] Vr, 02 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> skynheilige ou fingovark, Mandela:
>
>
>
> Erens is daar 'n skroef los.
> Die Ruiter in die Nag.

Sies, Gloudina, hoe durf jy die waarde ou heer 'n fingovark noem?!? Spel dit
dan ten minste met 'n hoofletter.

Net omdat jy in Kanada bly beteken nie jy kan so neerhalend van 'n groot
staatsman praat nie!
Johan (bietjie in Oregon)
Re: Gloudina, Skynheilige vark [boodskap #18101 is 'n antwoord op boodskap #18002] So, 04 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Wed, 30 Sep 1998 23:43:02 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>
>
> En daar staan Leendert skielik in die helder lig?!

Soos altyd.

En soos altyd tevore, het ferdi geen idee wat dit is waarna hy kyk nie.

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: Interessant
Volgende onderwerp: Seminaar vir Entrepreneurs 7 Oktober
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 12:19:56 MGT 2024