Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Obelisk" deur G.S. ENGELBRECHT
"Obelisk" deur G.S. ENGELBRECHT [boodskap #17926] Ma, 28 September 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
OBELISK
G.S. Engelbrecht

Gedenknaald gekerf uit swart graniet
teken van my volk se verdriet.
'n Swart vinger wat hemelwaarts wys.
'n Kreet styg uit: Te hoog die prys.

Of was dit slegs 'n braaivleisspit...
osbraai waarom rugbyspelers sit.
Handgelaai met dop en blikkies bier
en boersegrappe: manne kraai van plesier.

Suid-Afrika nòù word vrae gevra aan jou,
gaan jy steeds drogmonumente bly bou?

(Uit "Concept" September 1998.)

Concept is 'n multikulturele literêre uitgawe wat
bydraes van Vlaandere, Nederland en Suid-Afrika
plaas. Dit verskyn driemaandeliks. As enigiemand
belangstel in die adres om in te teken, vra net en
ek sal dit op die nuusgroep plaas.
Gloudina Bouwer
Re: "Obelisk" deur G.S. ENGELBRECHT [boodskap #17959 is 'n antwoord op boodskap #17926] Di, 29 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Norbert Matheuwezen  is tans af-lyn  Norbert Matheuwezen
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
@igs.net heeft geschreven in bericht
...
>
>
> OBELISK
> G.S. Engelbrecht
>
> Gedenknaald gekerf uit swart graniet
> teken van my volk se verdriet.
> 'n Swart vinger wat hemelwaarts wys.
> 'n Kreet styg uit: Te hoog die prys.
>
> Of was dit slegs 'n braaivleisspit...
> osbraai waarom rugbyspelers sit.
> Handgelaai met dop en blikkies bier
> en boersegrappe: manne kraai van plesier.
>
> Suid-Afrika nòù word vrae gevra aan jou,
> gaan jy steeds drogmonumente bly bou?
>
>
> (Uit "Concept" September 1998.)
>
> Concept is 'n multikulturele literêre uitgawe wat
> bydraes van Vlaandere, Nederland en Suid-Afrika
> plaas. Dit verskyn driemaandeliks. As enigiemand
> belangstel in die adres om in te teken, vra net en
> ek sal dit op die nuusgroep plaas.
> Gloudina Bouwer
>

Ken ik een cultureel hoogstaand blad. Dit moet ik ruiterlijk toegeven.
groeten
Norbert Matheuwezen
Vorige onderwerp: Groepe Byvoeg!
Volgende onderwerp: Re: Gloudina, Skynheilige vark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 04:25:05 MGT 2024