Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: PC Afr. persoon v.d. jaar.
Re: PC Afr. persoon v.d. jaar. [boodskap #17736] Ma, 21 September 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
s941...@my-dejanews.com writes:

Ek assosieer Afrikaans eerder met 'n diepgaande ideologiese
> lewens-uitkyk (al is dit besig om uit te sterf) en sal dit as sulks beskou,
> en daarvoor veg, solank as wat ek hierdie assosiasie nog kan trek.
> (Die ware nagmerrie vir ons Marxistiese en laf-liberaal maatjies).

> Etienne Marais

Leef maar voort in jou dwaling. Die
voortbestaan van Afrikaans is NIE in
die hande van diegene met 'n
"ideologiese lewens-uitkyk" nie,Selfs
die apartheidsvarke het dit verstaan:
daarom dat hulle vakke in Afrikaans in
swart skole wou indwing. Dis die mense
wat in die ou bedeling as apart gehou
moes word, wat sal determineer of die
taal verder in Suid-Afrika in die
komende dekades gebruik gaan word.

Wat het Oom Kallie daar gemaak?
Vorige onderwerp: Re: Veralgemenings (was: Boere aanvalle !!!!)
Volgende onderwerp: 'n Ingelsman se mening oor mandela se bedmaatjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 05 08:02:04 MGT 2024