Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mandels se toespraak in Mauritius
Mandels se toespraak in Mauritius [boodskap #17521] Di, 15 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Neels Kriek  is tans af-lyn  Neels Kriek
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
"While acknowledging that crime levels in South Africa were
unacceptably high, Mandela said it was mainly "white newspapers
that are making an issue of crime"."

Wat ek nie verstaan nie is dit: Mandela erken dat daar 'n groot probleem
is. Dan sê hy dat dit net wit koerante is wat die probleem op blaas. Dink
hy mense is skape dat hulle sulke drek sal aanvaar?
Re: Mandels se toespraak in Mauritius [boodskap #17522 is 'n antwoord op boodskap #17521] Di, 15 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Neels Kriek wrote:
>
> "While acknowledging that crime levels in South Africa were
> unacceptably high, Mandela said it was mainly "white newspapers
> that are making an issue of crime"."
>
> Wat ek nie verstaan nie is dit: Mandela erken dat daar 'n groot probleem
> is. Dan sê hy dat dit net wit koerante is wat die probleem op blaas. Dink
> hy mense is skape dat hulle sulke drek sal aanvaar?

Die verkiesing is nou so nege maande weg - die tipe retoriek kan ons al
hoe meer van die politici begin verwag. Mandela en kie sal probeer om
alle negatiewe gebeure aan die wit gevaar te koppel. Klink so bekend :).

Die feit wat my verbaas is dat hy die tipe strooi by 'n buitelandse
konferensie gaan staan en uiter.
Re: Mandels se toespraak in Mauritius [boodskap #17674 is 'n antwoord op boodskap #17521] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Sep 1998 00:10:56 -0500, "Neels Kriek" wrote:
<<>"While acknowledging that crime levels in South Africa were
> unacceptably high, Mandela said it was mainly "white newspapers
> that are making an issue of crime"."
>
> Wat ek nie verstaan nie is dit: Mandela erken dat daar 'n groot probleem
> is. Dan sê hy dat dit net wit koerante is wat die probleem op blaas. Dink
> hy mense is skape dat hulle sulke drek sal aanvaar?>>

En as dit so is?
Met ander woorde as jy nou begin swart koerante lees en sien dat hulle
nie so n ophef maak nie, wat dan?
Re: Mandels se toespraak in Mauritius [boodskap #17733 is 'n antwoord op boodskap #17521] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Sep 1998 03:53:30 -0500, "Neels Kriek" wrote:
>>> Dan sê hy dat dit net wit koerante is wat die probleem op blaas.
>>> Dink hy mense is skape dat hulle sulke drek sal aanvaar?>>
>>
>> En as dit so is?
>> Met ander woorde as jy nou begin swart koerante lees en sien dat hulle
>> nie so n ophef maak nie, wat dan?
>
>
> En as dit so is gaan dit nie die feit verander dat hy selg gese het daar is
> 'n groot probleem met misdaad nie. Miskien behoort juis hy en sy regering
> dus 'n groter bohaai daaroor te maak.>>

En as dit so is dan was jou stelling verkeerd en was hy reg.
Re: Mandels se toespraak in Mauritius [boodskap #17734 is 'n antwoord op boodskap #17521] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Neels Kriek  is tans af-lyn  Neels Kriek
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Tue, 15 Sep 1998 00:10:56 -0500, "Neels Kriek"
> wrote:
>
><<>"While acknowledging that crime levels in South Africa were
>>unacceptably high, Mandela said it was mainly "white newspapers
>>
>> Wat ek nie verstaan nie is dit: Mandela erken dat daar 'n groot probleem
>> is. Dan sê hy dat dit net wit koerante is wat die probleem op blaas. Dink
>> hy mense is skape dat hulle sulke drek sal aanvaar?>>
>
> En as dit so is?
> Met ander woorde as jy nou begin swart koerante lees en sien dat hulle
> nie so n ophef maak nie, wat dan?

En as dit so is gaan dit nie die feit verander dat hy self gesê het daar is
'n groot probleem met misdaad nie. Miskien behoort juis hy en sy regering
dus 'n groter bohaai daaroor te maak.
Vorige onderwerp: Re: SARFU JUDGMENT
Volgende onderwerp: Hoe leer ek Afrikaans? (was: Afrikaansmagtige.....)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 19:04:25 MGT 2024