Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: SARFU JUDGMENT
Re: SARFU JUDGMENT [boodskap #17458] Vr, 11 September 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

> SARFU JUDGMENT
>
> Taking into account the 1 159 pages of the Sarfu judgment


Kyk, ek vra nou vir die laaste keer hoekom
ons op hierdie Afrikaanse nuusgroep ou
Frikkie en sy trawante se opinies in Engels
moet lees. Is die sekretaris van die AWB,
en dus die AWB self, so teen die instand-
houding van Afrikaans in alle media dat
hulle (meestal Afrikaners) verkies om vir
ons (almal Afrikaans-gebruikers op hierdie
nuusgroep) in Engels toe te spreek? Ek kom
tot die gevolgtrekking dat hulle nie net
hanskakies is nie, maar aktief teen die
bevordering van Afrikaans is. Hou op om met
ons Engels te praat, ou Frikkie. As jy nie
luister nie, dan kom fred rundle ons vir
jou.

Die Ruiter in die Nag (wat kakies jag)
Re: SARFU JUDGMENT [boodskap #17480 is 'n antwoord op boodskap #17458] So, 13 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Neels Kriek  is tans af-lyn  Neels Kriek
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
kan jy dalk vir een dag ophou bitch? probeer dit. Dit mag dalk 'n nuwe
ondervinding vir jou wees.

gra-mi7-04.ix.netcom.comgra-mi7-04.ix.netcom.com
@igs.net wrote in message ...
> rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:
>
>> SARFU JUDGMENT
>>
>> Taking into account the 1 159 pages of the Sarfu judgment
>
>
> Kyk, ek vra nou vir die laaste keer hoekom
> ons op hierdie Afrikaanse nuusgroep ou
> Frikkie en sy trawante se opinies in Engels
[snip]
Re: SARFU JUDGMENT [boodskap #17657 is 'n antwoord op boodskap #17458] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 13 Sep 1998 23:33:11 -0500, "Neels Kriek"
wrote:
Re: SARFU JUDGMENT [boodskap #17720 is 'n antwoord op boodskap #17458] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Neels Kriek  is tans af-lyn  Neels Kriek
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
hehehehe ja ou ferdi. Ek bitch maar so oor die dinge wat aangaan. ek maak
nie soos die FGG konsortium(TM)* en maak persoonlike aanvalle nie. miskien
moet ek maar

Neels

* Die FGG** konsortium is 'n ou verskynsel. Hy het sy wortels in die oer
oue geskiedenis.
** FGG - FerdiGloudinaGlobal( aka Sasby)
Ferdi wrote in message ...
> On Sun, 13 Sep 1998 23:33:11 -0500, "Neels Kriek"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: SARFU JUDGMENT [boodskap #17721 is 'n antwoord op boodskap #17458] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Sep 1998 03:59:29 -0500, "Neels Kriek" wrote:

nie soos die FGG konsortium(TM)* en maak persoonlike aanvalle nie. miskien[/color]
> moet ek maar>>

Die begin van die thread - deur jou - is dan n persoonlike aanval!

lyk vir my pretty persoonlik.
En dan praat ons nie eers van name aanmekaar string nie!
Re: SARFU JUDGMENT [boodskap #17722 is 'n antwoord op boodskap #17458] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Neels Kriek  is tans af-lyn  Neels Kriek
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Sun, 13 Sep 1998 23:33:11 -0500, "Neels Kriek"
> wrote:
>
[color=blue]>
Vorige onderwerp: Re: Die nuwe millennium (Was: Dis Heerlike lente!)
Volgende onderwerp: Mandels se toespraak in Mauritius
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 18:58:09 MGT 2024