Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: DIT was Gloudina se woode . .
Re: DIT was Gloudina se woode . . [boodskap #17685] So, 20 September 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Hartseer" writes:

> Elk geval, leef Ruth First nog? (dis nie sarkasme nie-dis 'n vraag-ek sal
> graag wil weet)

Nee, Paul, sy is deur 'n bom uitmekaar
geskiet. 'n Bom wat 'n apartheidsvark
vir haar geplant het. Maar haar naam
leef voort. En haar dade het goeie
gevolge gehad. So alles is nie verlore
nie. Haar lewe was sinvol.
Vorige onderwerp: Re: Nasionale simbole
Volgende onderwerp: En as jy nie kan hoor nie, se sy dit bietjie harder..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 19 19:25:38 MGT 2024