Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Nasionale simbole
Re: Nasionale simbole [boodskap #17679] So, 20 September 1998 00:00
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
Hi

Ek is op soek na tuisblaaie op die Net waar mens inligting kan kry oor die
nasionale voëls, insekte en bome van elke land. Die naaste wat ek kon kry was
'sites' met volksliedere. Iemand al op so iets afgekom?

Groete

Bryan

--
**************************************************
Personal website: http://www.TheOffice.net/brynie

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Vorige onderwerp: Nuut Afrikaner
Volgende onderwerp: Re: DIT was Gloudina se woode . .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 27 02:48:34 MGT 2024