Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verandering
Verandering [boodskap #17675 is 'n antwoord op boodskap #17676] So, 20 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Trevor Graham  is tans af-lyn  Trevor Graham
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek is nuut op hier groep en dit blyk vir my dat die meeste van julle 'n
groot probleem het met die verandering in SA, of hoe julle te na gekom
is. Verder dink ek dat die vraag gevra word wat julle daar omtrent wil
doen, dit lyk my nie veel nie. Meeste van julle is nie meer woonagtig
hier in SA nie, so ek dink julle opinies is weglaatbaar klein.
Re: Verandering [boodskap #17676 is 'n antwoord op boodskap #17675] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 Sep 1998 17:12:34 +0200, Trevor Graham wrote:
|Ek is nuut op hier groep en dit blyk vir my dat die meeste van julle 'n
|groot probleem het met die verandering in SA, of hoe julle te na gekom
|is. Verder dink ek dat die vraag gevra word wat julle daar omtrent wil
|doen, dit lyk my nie veel nie. Meeste van julle is nie meer woonagtig
|hier in SA nie, so ek dink julle opinies is weglaatbaar klein.
|

Mooi gesê! Maar kom ons voltooi die redenasie vir jou - ons is darem
'n paar - jy is net een - dink net hou klein is JOU opinie.

Maar jy is welkom om hom hier uit te spreek - ons SAL luister (is net
Gloudina wat meesal haar ore toe het).

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Verandering [boodskap #17735 is 'n antwoord op boodskap #17676] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Shaun  is tans af-lyn  Shaun
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Twak, Trevor. Mense soos jy, wat oppervlakkig oordeel en veralgemenings
maak voor jy die feite het - dis sulke menings wat "weglaatbaar klein" is.
Want hulle is maar kleinlik. Tatta, Trevor.

Trevor Graham wrote:

> Ek is nuut op hier groep en dit blyk vir my dat die meeste van julle 'n
> groot probleem het met die verandering in SA, of hoe julle te na gekom
> is. Verder dink ek dat die vraag gevra word wat julle daar omtrent wil
> doen, dit lyk my nie veel nie. Meeste van julle is nie meer woonagtig
> hier in SA nie, so ek dink julle opinies is weglaatbaar klein.
Vorige onderwerp: 'n Ingelsman se mening oor mandela se bedmaatjie
Volgende onderwerp: Re: Open Letter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 22 10:23:53 MGT 2024