Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuut Afrikaner
Nuut Afrikaner [boodskap #17673] So, 20 September 1998 00:00
Trevor Graham  is tans af-lyn  Trevor Graham
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Op 'n Afrikaanse program op die SABC was daar 'n onderhoud met 'n
nie-blanke vrou wat besig was met haar doktors graad in Afrikaans. Dit
was vir my die belaglikste vernedering van die Afrikaanse taal. Die
gegradueerde kon die basiese uitspraak en sinskonstruksie nie eers
baasraak nie. Enige iemand wat dit gesien het het gee jul opinie.
Is taal nie die voorreg om daarin te kommunikeer en nie die kennis van
die reëls daarvan nie...
Vorige onderwerp: Re: Abort/Fail/Retry
Volgende onderwerp: Re: Nasionale simbole
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 18:41:46 MGT 2024