Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Moed hou of duim vas hou
Re: Moed hou of duim vas hou [boodskap #17604] Vr, 18 September 1998 00:00
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Riaan heeft geschreven (aan Gloudina)...

En asb doen my en 'n hele paar ander
> mense 'n groot guns en hou op om ons te probeer leer hoe om afrikaans te
> praat. Daar is 'n groot verskil tussen afrikaans as suiwer taal, en
> Afrikaans as spreek taal.

Dus toch! Een verschil tussen gesproken taal en geschreven taal. Dat moest
ook bijna wel, want de enige talen die dat niet hebben zijn dode talen :-)

Riaan, laat een ieder discussieren waarover hij of zij wil, op de wijze die
hij of zij verkiest. Vrijheid, blijheid.

Groeten,
Arthur
Re: Moed hou of duim vas hou [boodskap #17605 is 'n antwoord op boodskap #17604] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Shaun  is tans af-lyn  Shaun
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Arthur, natuurlik is jy reg - in beide gevalle. Die probleem is net dat daar
sommige mense is wat die reg om te praat waaroor - en soos - hulle wil, net vir
hulleself opeis. Half soos die legende dit wil hê dat ou Henry Ford dit gedoen
het: kies net watter kleur motorkar jy wil hê, solank dit swart is.

Sommige ouens hier sê dit effe anders: ek kan sê wat ek wil en hoe ek wil,
solank jy net stilbly.

Arthur Hagen wrote:

> Riaan heeft geschreven (aan Gloudina)...
>
> En asb doen my en 'n hele paar ander
>> mense 'n groot guns en hou op om ons te probeer leer hoe om afrikaans te
>> praat. Daar is 'n groot verskil tussen afrikaans as suiwer taal, en
>> Afrikaans as spreek taal.
>
> Dus toch! Een verschil tussen gesproken taal en geschreven taal. Dat moest
> ook bijna wel, want de enige talen die dat niet hebben zijn dode talen :-)
>
> Riaan, laat een ieder discussieren waarover hij of zij wil, op de wijze die
> hij of zij verkiest. Vrijheid, blijheid.
>
> Groeten,
> Arthur
RE: Moed hou of duim vas hou [boodskap #17606 is 'n antwoord op boodskap #17604] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
glou...@igs.net

Het van haar slee afgeval, in haar toestand van skok het sy die volgende
snert gemompel.

>>> Sal ek vir jou weer die "donkere kant" van die Ou Suid-Afrika begin
vertel? Die donker kant wat drie-kwart van die Suid-Afrikaanse
bevolking moes deurmaak, sodat die paar miljoen wittes lekker
agteroor kan sit en die wereld om hulle bekyk asof alleen hulle
alleenreg het.

*** Ja asb vertel my alles daarvan. Vertel my hoe witmense vanaf Europa die
wêreld verken het. Suid-Afrika ontdek het, dele grond gekoop het en ander
dele dmv oorlog bekom het. En asb net voor jy iets te sê het oor die oorlog
deel, gaan kyk maar in die geskiedenis watter "wit" lande het presies
dieselfde taktiek gevoer. Die enigste verskil is die boere het nie so 'n
goeie job daarvan gemaak nie, ons moes die hele spul toe in die see
ingejaag het.

Jou aangeneemde liewe Kanada sukkel ook maar lekker met die klomp
"tradisionele" inwoners, en wat van Australië, die VSA, moet ek aangaan ?.

Vir hoeveel jaar het die swarte in SA die kennis en die ontwikkeling soos
telefone, motors, vliegtuie, kom ons noem dit nou maar infrastruktuur
geniet. Hulle het die minimum belasting betaal, en is nie gedwing om
militêre diens te doen nie, al was dit tot hulle voordeel ook.

Vertel my asb hoeveel slegter 'n swarte in die apartheids jare daaraan toe
was as 'n swarte in een van die ander Afrika lande wat deur 'n diktator
beheer was. Hy het toe ook nie stemreg gehad nie, en ook nie 'n werkende
infrastruktuur nie.Nie in die verlede nie en ook nie in die hede nie. Die
toekoms is hoogs debateerbaar.

Die waarde van die Rand in die apartheids jare was hoër as wat dit nou is,
Dit was vir die swarte net so voordelig gewees toe.

>>> Van die soldate wat in die strate van Soweto rondgery het. Van mense wat
in Kaapstad grootgeword het en dan weggestuur is na godverlate
reservate in die Oos-Kaap omdat,volgens die apartheidsvarke se reels,
hulle daar hoort.

*** Die dele van SA wat vir hulle gegee is, is van die mooiste natuurskoon,
en van die beste plekke om te ontwikkel vir toerisme ens. En wat het toe
gebeur, die hoofmanne (swart leiers) word al ryker en die mense onder sy
bewind al armer.Die swartes kon nie hulle eie infrastruktuur bou nie, want
'n swarte kon dit nog NOOIT doen nie, en soos gewoonlik as iets verkeerd
gaan is dit mos nooit jou skuld nie, maar liewers dit aaklige wit man.

>>> Sal ek meer vertel?

** Nee hou liewers jou groot bek, En asb doen my en 'n hele paar ander
mense 'n groot guns en hou op om ons te probeer leer hoe om afrikaans te
praat. Daar is 'n groot verskil tussen afrikaans as suiwer taal, en
Afrikaans as spreek taal. En geen mens sal verstaan as iemand probeer om
die hele tyd eersgenoemde gebruik nie.

Gaan bou 'n sneeu man of loop maak jou iglo skoon.
Re: Moed hou of duim vas hou [boodskap #17607 is 'n antwoord op boodskap #17604] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Neels Kriek  is tans af-lyn  Neels Kriek
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hahahahahah Riaan. Sê die ou heks dan nou so !!!!

Riaan wrote in message ...
> glou...@igs.net
>
> Het van haar slee afgeval, in haar toestand van skok het sy die volgende
> snert gemompel.
>
>>>> Sal ek vir jou weer die "donkere kant" van die Ou Suid-Afrika begin
> vertel? Die donker kant wat drie-kwart van die Suid-Afrikaanse
> bevolking moes deurmaak, sodat die paar miljoen wittes lekker
> agteroor kan sit en die wereld om hulle bekyk asof alleen hulle
> alleenreg het.
>
> *** Ja asb vertel my alles daarvan. Vertel my hoe witmense vanaf Europa die
> wêreld verken het. Suid-Afrika ontdek het, dele grond gekoop het en ander
[baie goeie skrywe gesnit]

Neels
Re: Moed hou of duim vas hou [boodskap #17608 is 'n antwoord op boodskap #17604] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Riaan heeft geschreven (aan Gloudina)...

En asb doen my en 'n hele paar ander
> mense 'n groot guns en hou op om ons te probeer leer hoe om afrikaans te
> praat. Daar is 'n groot verskil tussen afrikaans as suiwer taal, en
> Afrikaans as spreek taal.

Dus toch! Een verschil tussen gesproken taal en geschreven taal. Dat moest
ook bijna wel, want de enige talen die dat niet hebben zijn dode talen :-)

Riaan, laat een ieder discussieren waarover hij of zij wil, op de wijze die
hij of zij verkiest. Vrijheid, blijheid.

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: THE BUFFOON SPEAKS
Volgende onderwerp: SENSUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 04:30:51 MGT 2024