Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boere aanvalle!!!!
Boere aanvalle!!!! [boodskap #17542] Wo, 16 September 1998 00:00 na volgende boodskap
piet[1]  is tans af-lyn  piet[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Julle moet solank begin groente tuine plant, want hier kom 'n ding!!

490 plaasaanvalle in die laaste 7 maande?????!!!

ongeveer 150 boere dood.

Dit is die realiteit waarmee ons sit, 'n slapgat regeering wat nie die
belangrikste mense in sy land kan of wil beskerm nie. Ek sit nou weer en kyk
na die parlement op TV. dis 'n sirkus, ou Hannekom weet nie van sy kop of
sy gat nie, aparteit dit en dat
alles draai om wat in die verlede gebeur het!! Die ANC is so bekommerd om
die verlede reg te stel dat hulle vergeet van die hede en die toekoms, wie
kan tog in elk geval die verlede verander (nie dat die verlede noodwendig 'n
slegte tyd was nie).

Gee bietjie julle meening oor die saak, en nog bogger ops wat die ANC
aanvang!

CHEERS vir eers
Re: Boere aanvalle!!!! [boodskap #17589 is 'n antwoord op boodskap #17542] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shaun  is tans af-lyn  Shaun
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
En jy weet nie van behoorlik spel nie. Leer eers bietjie die basiese spelreëls.
Dalk word jou histerie bietjie meer geloofwaardig. Laat my wonder wie jy in elk
geval is - dalk nog 'n agent vir Derek Hanekom?

piet wrote:

> Julle moet solank begin groente tuine plant, want hier kom 'n ding!!
>
> 490 plaasaanvalle in die laaste 7 maande?????!!!
>
> ongeveer 150 boere dood.
>
> Dit is die realiteit waarmee ons sit, 'n slapgat regeering wat nie die
> belangrikste mense in sy land kan of wil beskerm nie. Ek sit nou weer en kyk
> na die parlement op TV. dis 'n sirkus, ou Hannekom weet nie van sy kop of
> sy gat nie, aparteit dit en dat
> alles draai om wat in die verlede gebeur het!! Die ANC is so bekommerd om
> die verlede reg te stel dat hulle vergeet van die hede en die toekoms, wie
> kan tog in elk geval die verlede verander (nie dat die verlede noodwendig 'n
> slegte tyd was nie).
>
> Gee bietjie julle meening oor die saak, en nog bogger ops wat die ANC
> aanvang!
>
> CHEERS vir eers
Re: Boere aanvalle!!!! [boodskap #17590 is 'n antwoord op boodskap #17542] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Vireers, ou Piet, stel ek voor dat jy jou Afrikaanse taal meer respekteer
en dit in goeie orde in stand hou.

Tant Hessie

Vir eers stel ek voor dat jy vir 'n slag ophou jou bemoeie met die taal en
vir 'n slag die vraag antwoord en/of kommentaar lewer op die onderwerp van
bespreking.

Jy was so besorg is oor die taal, ek het ook 'n woordeboek, 'n HAT om
presies te wees.
En in my woordeboek BESTAAN die volgende woorde

KAK STRONT, DROL, GAT, ens ens.

Nou hoekom nou dan die die taal gebruik nie of hoe sê ek dan nou.

Hou op kerm, en haal daai blou film uit die vidio masjien uit, die kinders
is op pad
Re: Boere aanvalle!!!! [boodskap #17591 is 'n antwoord op boodskap #17542] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Sep 1998 15:58:43 +0200, "piet" wrote:

> Julle moet solank begin groente tuine plant, want hier kom 'n ding!!
Nee, die Blankes in Suid Afrika wil dit nie raaksien nie... Jy sien
dit gaan oor: Dit het nog nie met my gebeur nie.

> 490 plaasaanvalle in die laaste 7 maande?????!!!
Dis werklik sleg. Ek is nou besig met `n Web Page waarin ek die Foto`s
plaas van Boere wat vermoor is... Nee nie vermoor nie, VERKINK is dat
die Wereld kan sien wat hier aangaan want die Suid Afrikaners is
blind.

> ongeveer 150 boere dood.
>
> Dit is die realiteit waarmee ons sit, 'n slapgat regeering wat nie die
> belangrikste mense in sy land kan of wil beskerm nie. Ek sit nou weer en kyk
> na die parlement op TV. dis 'n sirkus, ou Hannekom weet nie van sy kop of
> sy gat nie, aparteit dit en dat
Onthou, Hanekom werk en kry salaris van hierdie kommunistiese
regering, so hy se en doen presies wat hulle wil he.

> alles draai om wat in die verlede gebeur het!! Die ANC is so bekommerd om
> die verlede reg te stel dat hulle vergeet van die hede en die toekoms, wie
> kan tog in elk geval die verlede verander (nie dat die verlede noodwendig 'n
> slegte tyd was nie).
Apartheids Jare het `n seding geword wat gebruik word vir enige
stront. As daar iets verkeerd gaan is dit Apartheid se skuld.

>
> Gee bietjie julle meening oor die saak, en nog bogger ops wat die ANC
> aanvang!
Om al hulle stront hier uit te blaker gaan jare vat al het hulle dit
net in `n kort rukkie aangevang. Lees bietjie die artikels wat ek so
nou en dan plaas, dan sal jy sien hulle het nog NIKS gedoen wat goed
is nie.
Nou sal jy ook sien hoe die liberaliste jou en my op hierdie brief
aanval, maar dis van hulle wat ek praat. Sien bietjie die vorige brief
van opname dan sien jy hoeveel van die goed sit in die buiteland, maar
wil hier kom voorskryf.

> CHEERS vir eers

Groete
Frikkie
Re: Boere aanvalle!!!! [boodskap #17592 is 'n antwoord op boodskap #17542] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
weereens wys die ou dier dat sy geen verbintenis met die realiteite het
nie!!

Lekker slaap ou vrou.

@igs.net wrote in message ...
> Vireers, ou Piet, stel ek voor dat jy jou
> Afrikaanse taal meer respekteer en dit in
> goeie orde in stand hou.
>
> Tant Hessie
>
Re: Boere aanvalle!!!! [boodskap #17593 is 'n antwoord op boodskap #17542] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"piet" writes: > Julle moet solank begin groente tuine plant, want hier kom 'n ding!!
>
> 490 plaasaanvalle in die laaste 7 maande?????!!!
>
> ongeveer 150 boere dood.
>
> Dit is die realiteit waarmee ons sit, 'n slapgat regeering wat nie die
> belangrikste mense in sy land kan of wil beskerm nie. Ek sit nou weer en kyk
> na die parlement op TV. dis 'n sirkus, ou Hannekom weet nie van sy kop of
> sy gat nie, aparteit dit en dat
> alles draai om wat in die verlede gebeur het!! Die ANC is so bekommerd om
> die verlede reg te stel dat hulle vergeet van die hede en die toekoms, wie
> kan tog in elk geval die verlede verander (nie dat die verlede noodwendig 'n
> slegte tyd was nie).
>
> Gee bietjie julle meening oor die saak, en nog bogger ops wat die ANC
> aanvang!
>
> CHEERS vir eers

Vireers, ou Piet, stel ek voor dat jy jou
Afrikaanse taal meer respekteer en dit in
goeie orde in stand hou.

Tant Hessie
Re: Boere aanvalle!!!! [boodskap #17594 is 'n antwoord op boodskap #17542] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shaun  is tans af-lyn  Shaun
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die vlak van sommige mense se gedagtewêreld kan afgelei word van die deel van
die menslike anatomie waarom hulle taalgebruik sentreer, ou Riaan. Wees dus
maar versigitig hoe jy jouself blootstel. Ek wonder so in my enigheid wat jou
reaksie sou wees as die dominee Sondag op die preekstoel staan en soortgelyke
woorde daar besig. Hulle staan mos in die woordeboek. Nie waar nie?

Riaan wrote:

> Vireers, ou Piet, stel ek voor dat jy jou Afrikaanse taal meer respekteer
> en dit in goeie orde in stand hou.
>
> Tant Hessie
>
> Vir eers stel ek voor dat jy vir 'n slag ophou jou bemoeie met die taal en
> vir 'n slag die vraag antwoord en/of kommentaar lewer op die onderwerp van
> bespreking.
>
> Jy was so besorg is oor die taal, ek het ook 'n woordeboek, 'n HAT om
> presies te wees.
> En in my woordeboek BESTAAN die volgende woorde
>
> KAK STRONT, DROL, GAT, ens ens.
>
> Nou hoekom nou dan die die taal gebruik nie of hoe sê ek dan nou.
>
> Hou op kerm, en haal daai blou film uit die vidio masjien uit, die kinders
> is op pad
Re: Boere aanvalle !!!! [boodskap #17596 is 'n antwoord op boodskap #17542] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ek  is tans af-lyn  Ek
Boodskappe: 10
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ja wel, solank as wat 'n mens hierdie soort rassistiese houdings het (kyk
onder), gaan niemand êrens kom in hierdie land nie. 'n Onlogiese reaksie op 'n
TV-program word voorgehou as die alfa en die omega. 'n Tipiese geval van 1=n.
Growwe veralgemenings soos hierdie help niemand nie. As oud-onderwyser sal ek
hope voorbeelde kan aanhaal van blanke Afrikaanssprekendes kinders wat volslae
onlogiese antwoorde verstrek het op doodgewone alledaagse vrae. Riaan se
bemeestering van Afirkaans en Scuba se direkte en ondeurdagte gevolgtrekkings na
aanleiding van 'n tweedehandse waarneming - sou ek hiervan sekere afleidings kon
maak ten opsigte van alle Afrikaanssprekendes? Ek dink nie so nie. Selfs al is
die versoeking hoe groot.

Scuba wrote:

> Riaan wrote in message ...
>> piet wrote in article
>> ...
>>
>>
>> Gee bietjie julle meening oor die saak, en nog bogger ops wat die ANC
>> aanvang!
>>
>>
>> 'n Paar jaar gelede was daar 'n TV program "game show" wat 80% gerig was op
>> die swart mark. Die vraag wat gevra was aan die een knapie was:
>>
>> Watter kleur kom NIE in 'n verkeerslik voor nie ?.
>>
>> 1. Rooi
>> 2. Geel
>> 3. Groen
>> 4. Pienk
>>
>> Sy antwoord: Blou
>>
>> En dit is die mentaliteit waarmee ons te doen het.
>>
>> Ek het vir Jare vir die Staatsdiens gewerk, gedurende die oorgangs tydperk
>> of sal ek liewers sê die agteruitgangs tydperk is daar 'n klomp swartes in
>> hoë posisies aangestel.
>>
>> Ek het lekker gelag toe ek sien hoe van die ADG's in hulle kantore sit en
>> pap en vleis met hulle hande sit en eet (oopmond natuurlik).
>>
>> In die VSA waar hulle SA ver voor is met die "opvoeding" van swartes,
>> sukkel hulle maar nog net so. Net 'n bewys dat sekere dinge nou maar
>> eenvoudig net nie bedoel is om te verander nie.
>>
> Dis maar net 'n geval waar jy sekere mense uit die bos kan haal maar nie die
> bos uit hulle nie.
RE:Boere aanvalle !!!! [boodskap #17597 is 'n antwoord op boodskap #17542] Vr, 18 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
piet wrote in article
...

Gee bietjie julle mening oor die saak, en nog bogger ops wat die ANC
aanvang!

'n Paar jaar gelede was daar 'n TV program "game show" wat 80% gerig was op
die swart mark. Die vraag wat gevra was aan die een knapie was:

Watter kleur kom NIE in 'n verkeerslig voor nie ?.

1. Rooi
2. Geel
3. Groen
4. Pienk

Sy antwoord: Blou

En dit is die mentaliteit waarmee ons te doen het.

Ek het vir Jare vir die Staatsdiens gewerk, gedurende die oorgangs tydperk
of sal ek liewers sê die agteruitgangs tydperk is daar 'n klomp swartes in
hoë posisies aangestel.

Ek het lekker gelag toe ek sien hoe van die ADG's in hulle kantore sit en
pap en vleis met hulle hande sit en eet (oopmond natuurlik).

In die VSA waar hulle SA ver voor is met die "opvoeding" van swartes,
sukkel hulle maar nog net so. Net 'n bewys dat sekere dinge nou maar
eenvoudig net nie bedoel is om te verander nie.
Re: Boere aanvalle!!!! [boodskap #17627 is 'n antwoord op boodskap #17542] Sa, 19 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Sep 1998 02:38:11 GMT, wrote:

| Vireers, ou Piet, stel ek voor dat jy jou
| Afrikaanse taal meer respekteer en dit in
| goeie orde in stand hou.
|
| Tant Hessie
|
|
Ek dink ou Piet kommunikeer heeltemaal goed genoeg! Is daar iemand
wat nie verstaan het wat hy gesê het nie?

Gloudina, gee eerder vir ons jou mening oor die "genocide" op SA
plase....

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Boere aanvalle!!!! [boodskap #17628 is 'n antwoord op boodskap #17542] Sa, 19 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Griet  is tans af-lyn  Griet
Boodskappe: 45
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Volle Lid
Frikkie, die webblad wat jy beplan met die foto's van vermoorde boere, sal
'n impak hê.
Miskien sal jy net nie genoeg ruimte hê om ALMAL, wat vermoor is, te kan
rapporteer nie. Dis nogal jammer. Plaas dan sommer ook die foto's van
verkragtings in sommige van die aanvalle ook. Moet ook nie die mense
vergeet wat lewendig aan die brand gesteek is tydens die aanvalle nie. Ek
deel nie jou politieke siening nie, maar ek ondersteun jou beslis in die
oopgooi van hierdie aaklige waarheid.

Die webblad gaan jou net baie besig hou, want dit sal daagliks met nuwe
foto's van nuwe moorde aangevul moet word.

Pos net die adres vir ons almal op die NG as jy klaar is. Lekker dag.
Re: Boere aanvalle !!!! [boodskap #17631 is 'n antwoord op boodskap #17596] Sa, 19 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Scuba  is tans af-lyn  Scuba
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek wrote in message ...

Ja wel, solank as wat 'n mens hierdie soort rassistiese houdings het (kyk
> onder), gaan niemand êrens kom in hierdie land nie. 'n Onlogiese reaksie op 'n
> TV-program word voorgehou as die alfa en die omega.


Sorry Ek, ou perd. Net bietjie vergeet om die TV storietjie te knip. Geen
afleiding kan daaruit gemaak word nie en hoort dit eintlik onder za. humour
tuis.

My opmerking tov die res van Riaan se plasing bly egter staan.

Ek werk daagliks baie nou met persone van verskillende rasse saam.
Ongelukkig is dit so dat daar in sommige gevalle (in my geval die
meerderheid) onkundige, onbeholpe, onverantwoordelike ensomeer mense
aangestel is op wie gladnie peil getrek kan word om enige taak volledig af
te handel nie. Daarom my opmerking dat jy sommige mense uit die bos kan
haal en wat daarop volg. Noem my dus met die grootste plesier 'n rassis as
dit jou goed sal laat voel.

Mense wat slegs op grond van hul velkleur 'n werk gekry het, is ons land se
ondergang. Mense wat nie in staat is om die werk waarvoor hulle aangestel
is, te doen nie, behoort afgedank te word. Dit, is natuurlik te veel
gevra.

Aangesien jy 'n gewese onderwyser is, (miskien afgetree) mag dit moonlik
wees dat jy nie die vaagste benul van samewerking in die gedwonge gemengde
werksomgewing van vandag het nie. Miskien kan jy jouself net gelukkig ag.

Groete
Re: RE:Boere aanvalle !!!! [boodskap #17632 is 'n antwoord op boodskap #17597] Sa, 19 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Scuba  is tans af-lyn  Scuba
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Riaan wrote in message ...
> piet wrote in article
> ...
>
>
> Gee bietjie julle mening oor die saak, en nog bogger ops wat die ANC
> aanvang!
>
>
> 'n Paar jaar gelede was daar 'n TV program "game show" wat 80% gerig was op
> die swart mark. Die vraag wat gevra was aan die een knapie was:
>
> Watter kleur kom NIE in 'n verkeerslig voor nie ?.
>
> 1. Rooi
> 2. Geel
> 3. Groen
> 4. Pienk
>
> Sy antwoord: Blou
>
> En dit is die mentaliteit waarmee ons te doen het.
>
> Ek het vir Jare vir die Staatsdiens gewerk, gedurende die oorgangs tydperk
> of sal ek liewers sê die agteruitgangs tydperk is daar 'n klomp swartes in
> hoë posisies aangestel.
>
> Ek het lekker gelag toe ek sien hoe van die ADG's in hulle kantore sit en
> pap en vleis met hulle hande sit en eet (oopmond natuurlik).
>
> In die VSA waar hulle SA ver voor is met die "opvoeding" van swartes,
> sukkel hulle maar nog net so. Net 'n bewys dat sekere dinge nou maar
> eenvoudig net nie bedoel is om te verander nie.
>
Dis maar net 'n geval waar jy sekere mense uit die bos kan haal maar nie die
bos uit hulle nie.
Re: Boere aanvalle!!!! [boodskap #17680 is 'n antwoord op boodskap #17542] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek is alreeds omtrent `n maand al aan die gang met die blad en hy
sal hopenlik hierdie week oopgaan. Ek wag bet vir die verskaffers om
die blad te registreer en dan sal ek die adres vir julle bekend maak.
Wat die spasie betref gaan dit nie `n probleem wees nie, maar die
foto`s hoef nie almal te wees wat vermoor word nie, aangesien daar net
na `n paar gekyk te hoef te word en dan sal jy sien dat dit omtrent
met almal op dieselfde manier gebeur.

Wel genoeg vir eers, jy sal wel op die blad sien wat die werklikheid
is. Ek is nog net besig om die beskrywings van die foto1s in te wer.

Groete
Frikkie

On 19 Sep 1998 06:13:16 GMT, "Griet" wrote:

> Frikkie, die webblad wat jy beplan met die foto's van vermoorde boere, sal
> 'n impak hê.
> Miskien sal jy net nie genoeg ruimte hê om ALMAL, wat vermoor is, te kan
> rapporteer nie. Dis nogal jammer. Plaas dan sommer ook die foto's van
> verkragtings in sommige van die aanvalle ook. Moet ook nie die mense
> vergeet wat lewendig aan die brand gesteek is tydens die aanvalle nie. Ek
> deel nie jou politieke siening nie, maar ek ondersteun jou beslis in die
> oopgooi van hierdie aaklige waarheid.
>
> Die webblad gaan jou net baie besig hou, want dit sal daagliks met nuwe
> foto's van nuwe moorde aangevul moet word.
>
> Pos net die adres vir ons almal op die NG as jy klaar is. Lekker dag.
Re: Boere aanvalle !!!! [boodskap #17681 is 'n antwoord op boodskap #17596] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Sep 1998 19:07:48 -0400, Ek wrote:

Growwe veralgemenings soos hierdie help niemand nie. As oud-onderwyser sal ek[/color]
> hope voorbeelde kan aanhaal van blanke Afrikaanssprekendes kinders wat volslae
> onlogiese antwoorde verstrek het op doodgewone alledaagse vrae. Riaan se
> bemeestering van Afirkaans en Scuba se direkte en ondeurdagte gevolgtrekkings na
> aanleiding van 'n tweedehandse waarneming - sou ek hiervan sekere afleidings kon
> maak ten opsigte van alle Afrikaanssprekendes? Ek dink nie so nie. Selfs al is
> die versoeking hoe groot.>>

Jy sou wel afleiding oor rassiste kon maak.

En ook sommer weer onthou hoe maklik dit is om te se jy was "in die
oorgang" of wat ook al en het dit of dat "gesien". En dan onthou n
mens ook sommer dat die dit on die dat ou-ou cliches is wat moet dui
of swartmense se "minderwaardigheid".
Re: Boere aanvalle !!!! [boodskap #17682 is 'n antwoord op boodskap #17596] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Sep 1998 19:07:48 -0400, Ek wrote:

|Ja wel, solank as wat 'n mens hierdie soort rassistiese houdings het (kyk
|onder), gaan niemand êrens kom in hierdie land nie.

Dalk is dit tyd dat jy ondersoek instel en vir jouself uitvind hoe
wydverspreid die verskyning is dat daar nie juis veel liefde verloor
is (anglisisme) tussen rasse in SA nie. Ek voorspel ook vir jou uit
my nederige oogpunt, dat daar 'n hele paar leeftye van rassisme voorlê
vir SA. As ek dan jou redenasie volg, beweer jy dat 'n mens dan
nerens gaan kom in SA nie... "Sad, indeed." Maar ek stem met jou in
een opsig saam: tyd dat mense dit besef. Doen iets daaraan - gee pad
of probeer iets daaraan binne SA doen.

| 'n Onlogiese reaksie op 'n
|TV-program word voorgehou as die alfa en die omega.

Of dalk het die persoon dit bloot as illustrasie gebruik en verhef jy
dit nou tot 'n groot veralgemening.

| 'n Tipiese geval van 1=n.
|Growwe veralgemenings soos hierdie help niemand nie.

Hoekom nie!?! Veralgemenings is gewoonlik waar, dis waarom hulle
veralgemenings is - die lewe bestaan nie uit uitsonderings alleen nie.
'n Uitsondering kan nie as sulks bestaan as dit nie tussen
veralgemenings bestaan nie.

| As oud-onderwyser

... o gaats, dit sê al baie ....

| sal ek
|hope voorbeelde kan aanhaal van blanke Afrikaanssprekendes kinders wat volslae
|onlogiese antwoorde verstrek het op doodgewone alledaagse vrae.

Jy sal uitsonderings aanhaal ....

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Boere aanvalle !!!! [boodskap #17683 is 'n antwoord op boodskap #17596] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Sep 1998 16:17:40 +0200, "Scuba" wrote:

>

Ek ook. En hulle is nie soos die by jou nie.
Re: Boere aanvalle !!!! [boodskap #17684 is 'n antwoord op boodskap #17596] So, 20 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Scuba" writes: >


> Mense wat slegs op grond van hul velkleur 'n werk gekry het, is ons land se
> ondergang. Mense wat nie in staat is om die werk waarvoor hulle aangestel
> is, te doen nie, behoort afgedank te word. Dit, is natuurlik te veel
> gevra.

En, sug, moet ek vir jou weer begin vertel
wat aangegaan het toe "Bantoe-onderwys" die
skool oorgeneem het waarin ek skoolgehou
het. Eers is 'n ou gestuur wat glo
die Verwoerd-kinders gebabysit het. Toe hy
na 'n ander pos verkas (wit Universiteit)
na net 'n kort rukkie daar, toe stel hulle
'n 28-jarige as prinsipaal aan, alhoewel
daar ouer en meer bekwame mense was om sy
pos te vul.Maar sy skoonpa was glo iemand
baie hoog op in Bantoe-Onderwys. Ja, Leendert,
dit was Jaap Strydom wat ek persoonlik
dink het die Soweto skoolopstande veroorsaak
deur sy koelbloedigheid. (Hy is onder 'n
wolk dood nadat sy seun voor die hof moes
kom weens misdadige aksies in die departement
van Bantoe-Onderwys.) Teen 1976 was hy nou
in aksie daar by Soweto.

Dis wat gebeur het onder die apartheidsregime,
toe daar veronderstel was om aparte ontwikkeling
te wees en jy sou verwag dat daar meer swartes
in daardie skool aangestel sou word. Maar nee,
die swart skole in Natal het volgeloop van wit
mans wat gou promosies wou kry. Sies, niks wat
op die oomblik aangaan, kan opmeet teen die
koelbloedigheid waarmee 'n sekere soort wit
tipe kom inloop het waar hulle nie hoort nie.
Mense wat baie ambisie gehad het, maar min
talent vir wat hulle probeer doen het. Baie
keer wit mans met drinkprobleme. So, julle
klomp wat wil dink alle swart mense in poste
moet nou perfek wees, onthou die wit mense
met drinkprobleme in wit skole en swart
skole. En al die wit mense wat vir omtrent
'n halfeeu in poste gesit het waarvoor hulle
ook nie geskik was nie.

Wat maak Oom Kallie daar?
Re: Boere aanvalle!!!! [boodskap #17743 is 'n antwoord op boodskap #17542] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Scuba" writes: >
>
>
>
>> Mense wat slegs op grond van hul velkleur 'n werk gekry het, is ons land se
>> ondergang. Mense wat nie in staat is om die werk waarvoor hulle aangestel
>> is, te doen nie, behoort afgedank te word. Dit, is natuurlik te veel
>> gevra.
>
>
> En, sug, moet ek vir jou weer begin vertel
> wat aangegaan het toe "Bantoe-onderwys" die
> skool oorgeneem het waarin ek skoolgehou
> het. Eers is 'n ou gestuur wat glo
> die Verwoerd-kinders gebabysit het. Toe hy
> na 'n ander pos verkas (wit Universiteit)
> na net 'n kort rukkie daar, toe stel hulle
> 'n 28-jarige as prinsipaal aan, alhoewel
> daar ouer en meer bekwame mense was om sy
> pos te vul.Maar sy skoonpa was glo iemand
> baie hoog op in Bantoe-Onderwys. Ja, Leendert,
> dit was Jaap Strydom wat ek persoonlik
> dink het die Soweto skoolopstande veroorsaak
> deur sy koelbloedigheid. (Hy is onder 'n
> wolk dood nadat sy seun voor die hof moes
> kom weens misdadige aksies in die departement
> van Bantoe-Onderwys.) Teen 1976 was hy nou
> in aksie daar by Soweto.
>
> Dis wat gebeur het onder die apartheidsregime,
> toe daar veronderstel was om aparte ontwikkeling
> te wees en jy sou verwag dat daar meer swartes
> in daardie skool aangestel sou word. Maar nee,
> die swart skole in Natal het volgeloop van wit
> mans wat gou promosies wou kry. Sies, niks wat
> op die oomblik aangaan, kan opmeet teen die
> koelbloedigheid waarmee 'n sekere soort wit
> tipe kom inloop het waar hulle nie hoort nie.
> Mense wat baie ambisie gehad het, maar min
> talent vir wat hulle probeer doen het. Baie
> keer wit mans met drinkprobleme. So, julle
> klomp wat wil dink alle swart mense in poste
> moet nou perfek wees, onthou die wit mense
> met drinkprobleme in wit skole en swart
> skole. En al die wit mense wat vir omtrent
> 'n halfeeu in poste gesit het waarvoor hulle
> ook nie geskik was nie.

Rapport 20/9/98 skryf (voorblad) oor 'n onderhoud deur Hanlie Retief met
Andre P Brink:

....die internasionaal suksesvolle skrywer wat so hard teen die
apartheidsbewind geveg het, is bra ontnugter deur die nuwe geslag "fat
cats".

Mag, sê hy in 'n onderhoud met Hanlie Retief, is die groot euwel.

Dit het sommige politici "fat cats" laat word sodat hulle nie meer omgee vir
die wat nie het nie.

Name wil hy nie noem nie, maar daar is mense in baie hoë poste, in die
Kabinet byvoorbeeld, wat hy sterk vertrou het, maar wat nou soos "tipiese
politieke diere" reageer.

Nou moet hy op 63 jaar ontdek dat dit waarteen hy al die jare was, nie die
ding is wat hulle apartheid genoem het nie.....

Mense met wie hy in die apartheidsjare saamgestry het teen wat hy as onreg
beskou het, maak hulle nou aan dieselfde onreg skuldig. Dit het hom nogal 'n
groter "mildheid en simpatie met Afrikaners, my mense" laat kry, sê hy.

["...selfs die vrese van redelik ekstremistiese Afrikaners..." wek nou by
hom begrip, volgens die onderhoud op die middelblad.]

Aldus Andre P Brink.

Groete, Leendert

NS Wie is Jaap Strydom? Behoort ek hom te ken?
Re: Boere aanvalle !!!! [boodskap #17745 is 'n antwoord op boodskap #17596] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> "Scuba" writes: >
>
>
>> Mense wat slegs op grond van hul velkleur 'n werk gekry het, is ons land se
>> ondergang. Mense wat nie in staat is om die werk waarvoor hulle aangestel
>> is, te doen nie, behoort afgedank te word. Dit, is natuurlik te veel
>> gevra.
>
> En, sug, moet ek vir jou weer begin vertel
> wat aangegaan het toe "Bantoe-onderwys" die
> skool oorgeneem het waarin ek skoolgehou
> het. Eers is 'n ou gestuur wat glo
> die Verwoerd-kinders gebabysit het. Toe hy
> na 'n ander pos verkas (wit Universiteit)
> na net 'n kort rukkie daar, toe stel hulle
> 'n 28-jarige as prinsipaal aan, alhoewel
> daar ouer en meer bekwame mense was om sy
> pos te vul.Maar sy skoonpa was glo iemand
> baie hoog op in Bantoe-Onderwys. Ja, Leendert,
> dit was Jaap Strydom wat ek persoonlik
> dink het die Soweto skoolopstande veroorsaak
> deur sy koelbloedigheid. (Hy is onder 'n
> wolk dood nadat sy seun voor die hof moes
> kom weens misdadige aksies in die departement
> van Bantoe-Onderwys.) Teen 1976 was hy nou
> in aksie daar by Soweto.
>
> Dis wat gebeur het onder die apartheidsregime,
> toe daar veronderstel was om aparte ontwikkeling
> te wees en jy sou verwag dat daar meer swartes
> in daardie skool aangestel sou word. Maar nee,
> die swart skole in Natal het volgeloop van wit
> mans wat gou promosies wou kry. Sies, niks wat
> op die oomblik aangaan, kan opmeet teen die
> koelbloedigheid waarmee 'n sekere soort wit
> tipe kom inloop het waar hulle nie hoort nie.
> Mense wat baie ambisie gehad het, maar min
> talent vir wat hulle probeer doen het. Baie
> keer wit mans met drinkprobleme. So, julle
> klomp wat wil dink alle swart mense in poste
> moet nou perfek wees, onthou die wit mense
> met drinkprobleme in wit skole en swart
> skole. En al die wit mense wat vir omtrent
> 'n halfeeu in poste gesit het waarvoor hulle
> ook nie geskik was nie.
>
> Wat maak Oom Kallie daar?

Jip! Die ou antie tokkel nog steeds op haar ou dertigjarige ramkiekie
met nog net een snaar. Die feite sal sy nooit glo nie.

Jy stem dus ook saam dat mense wat oorsee gestudeer het, moet dus
bevoorreg word wanneer dit kom by poste kry? Slegs as hulle swart is? En
al bly hulle in Sandton en ry met 'n BMW? Nou vertel nou vir ons wat dit
verander aan die man in die straat se lot? Of moet ons iemand invoer van
Zimbabwe, Ghana, Algerie" om 'n noodsaaklike pos te vul net omdat hy 'n
swart gesig het? (Glo my -dit gebeur meer en meer). Dit is 'n feit my
liewe Gloudina - die nuwe mense in die hoe" poste is nie die ouens wat
swaar gekry het onder apartheid nie. Dit is die opportuniste wat oorsee
verkas het en lekker geleef het op die wereld se anti-apartheids geld.
Wat se kinders in Harvard en Yale gestudeer het.

Maar nou ja - jy sien mos net die verlede. Interesant sal dit wees om te
sien as dit iemand naby aan jou is wat sy werk verloor, vermoor of
verkrag word. Sal jy nog jou 'Blame it on Apartheid' liedjie sing?
Re: Boere aanvalle !!!! [boodskap #17747 is 'n antwoord op boodskap #17596] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Scuba  is tans af-lyn  Scuba
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Oom Kallie

Jou polities korrektheid en jammerlike terugkrabbeling na die verlede laat
my koud. Dit maak geen bydrae tot die voorspoed en ontwikkeling van SA en sy
mense in die geheel nie.

Verstaan tog dat die verlede verby is. Dit is nou agter ons. Maak die deur
toe sodat ons kan begin werk. Hoe langer jy daaraan vasklou, hoe langer
sal dit neem voordat die land normaal funksioneer en 'n toekoms vir al sy
inwoners bied.

Ek stel slegs in resultate belang en nie in 'n verskoning vir elke ding wat
verkeerd loop nie. Verskonings is gewoonlik te wyte aan 'n toegewyde
onbeholpenheid en 'n totale gebrek aan verantwoordelikheid. Kom ons spits
liewer ons gesamentlike kragte toe op die soeke na die korrekte oplossings
vir die probleme waarmee ons worstel. Die grootste probleem van enige
probleem is om die werklike oorsaak daarvan en nie 'n gewaande een nie, te
vind. Die res daarna is kinderpeletjies.

Jou gesanik oor jou bantoe-onderwys is pateties. Indien jy korrek was, sou
alle swart persone onbekwaam en blanke persone bekwaam wees. Dit is
natuurlik die grootste snert van die eeu. Saam met my is daar sommige wat
wel deur jou bantoe-onderwys gegaan het en met wie daar op aarde niks skeel
nie. Trouens, dis 'n plesier, nee liewer 'n vreugde om saam met sulke
mense te kan werk. Positiewe resultate blyk sommer tydens eerste
samesprekings duidelik. Dit is mense op wie se nommer jy deurentyd kan
druk. Mense wat iets in die lewe wil bereik, vir hul medemens omgee en nie
meer die verlede met hulle saamdra nie.

Jy besef seker nie dat daar ook uitnemendheid onder mense van ander rasse
ongeag hul agtergrond, verlede, ontberinge ens. kan bestaan nie. Hierdie
mense beteken werklik iets vir SA. Net jammer hulle is so bleddie dun
gesaai.

Die res (lees oorgrote meerderheid) stel net belang in hul salaristjek aan
die einde van die maand, toegewyd aan hul hoofdoel in die lewe; om so min
as moontlik daarvoor te doen. Hoe gouer ons van diesulkes ontslae kan raak,
des te beter. Maar, die vakbonde sal egter daarvoor sorg dat dit die norm
bly.

Ek bly gevolglik by my stelling hieronder. Om nou weer die foute van die
verlede wat jy ophaal, te herhaal, (two wrongs make one right) stel net
die pyn uit en bied geen oplossing nie.

Ek het elders gelees, en dis vir jou oom Kallie aka @igs.net - "Get a
life." In jou toestand het ons nie meer plek vir julle ou soort nie. Ons
het julle nie nodig nie. Julle kan geen bydrae tot ons toekoms maak nie.
Julle is net 'n remskoen.

@igs.net wrote in message ...
> "Scuba" writes: >
>
>
>
>> Mense wat slegs op grond van hul velkleur 'n werk gekry het, is ons land se
>> ondergang. Mense wat nie in staat is om die werk waarvoor hulle aangestel
>> is, te doen nie, behoort afgedank te word. Dit, is natuurlik te veel
>> gevra.
>
>
> En, sug, moet ek vir jou weer begin vertel
> wat aangegaan het toe "Bantoe-onderwys" die
> skool oorgeneem het waarin ek skoolgehou
> het. Eers is 'n ou gestuur wat glo
> die Verwoerd-kinders gebabysit het. Toe hy
> na 'n ander pos verkas (wit Universiteit)
> na net 'n kort rukkie daar, toe stel hulle
> 'n 28-jarige as prinsipaal aan, alhoewel
> daar ouer en meer bekwame mense was om sy
> pos te vul.Maar sy skoonpa was glo iemand
> baie hoog op in Bantoe-Onderwys. Ja, Leendert,
> dit was Jaap Strydom wat ek persoonlik
> dink het die Soweto skoolopstande veroorsaak
> deur sy koelbloedigheid. (Hy is onder 'n
> wolk dood nadat sy seun voor die hof moes
> kom weens misdadige aksies in die departement
> van Bantoe-Onderwys.) Teen 1976 was hy nou
> in aksie daar by Soweto.
>
> Dis wat gebeur het onder die apartheidsregime,
> toe daar veronderstel was om aparte ontwikkeling
> te wees en jy sou verwag dat daar meer swartes
> in daardie skool aangestel sou word. Maar nee,
> die swart skole in Natal het volgeloop van wit
> mans wat gou promosies wou kry. Sies, niks wat
> op die oomblik aangaan, kan opmeet teen die
> koelbloedigheid waarmee 'n sekere soort wit
> tipe kom inloop het waar hulle nie hoort nie.
> Mense wat baie ambisie gehad het, maar min
> talent vir wat hulle probeer doen het. Baie
> keer wit mans met drinkprobleme. So, julle
> klomp wat wil dink alle swart mense in poste
> moet nou perfek wees, onthou die wit mense
> met drinkprobleme in wit skole en swart
> skole. En al die wit mense wat vir omtrent
> 'n halfeeu in poste gesit het waarvoor hulle
> ook nie geskik was nie.
>
> Wat maak Oom Kallie daar?
>
Re: Boere aanvalle!!! [boodskap #17768 is 'n antwoord op boodskap #17542] Di, 22 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Scuba" writes: >

>> Mense wat slegs op grond van hul velkleur 'n werk gekry het, is ons land se
>> ondergang. Mense wat nie in staat is om die werk waarvoor hulle aangestel
>> is, te doen nie, behoort afgedank te word. Dit, is natuurlik te veel
>> gevra.

> En, sug, moet ek vir jou weer begin vertel
> wat aangegaan het toe "Bantoe-onderwys" die
> skool oorgeneem het waarin ek skoolgehou
> het. Eers is 'n ou gestuur wat glo
> die Verwoerd-kinders gebabysit het. Toe hy
> na 'n ander pos verkas (wit Universiteit)
> na net 'n kort rukkie daar, toe stel hulle
> 'n 28-jarige as prinsipaal aan, alhoewel
> daar ouer en meer bekwame mense was om sy
> pos te vul.Maar sy skoonpa was glo iemand
> baie hoog op in Bantoe-Onderwys. Ja, Leendert,
> dit was Jaap Strydom wat ek persoonlik
> dink het die Soweto skoolopstande veroorsaak
> deur sy koelbloedigheid. (Hy is onder 'n
> wolk dood nadat sy seun voor die hof moes
> kom weens misdadige aksies in die departement
> van Bantoe-Onderwys.) Teen 1976 was hy nou
> in aksie daar by Soweto.

> Dis wat gebeur het onder die apartheidsregime,
> toe daar veronderstel was om aparte ontwikkeling
> te wees en jy sou verwag dat daar meer swartes
> in daardie skool aangestel sou word. Maar nee,
> die swart skole in Natal het volgeloop van wit
> mans wat gou promosies wou kry. Sies, niks wat
> op die oomblik aangaan, kan opmeet teen die
> koelbloedigheid waarmee 'n sekere soort wit
> tipe kom inloop het waar hulle nie hoort nie.
> Mense wat baie ambisie gehad het, maar min
> talent vir wat hulle probeer doen het. Baie
> keer wit mans met drinkprobleme. So, julle
> klomp wat wil dink alle swart mense in poste
> moet nou perfek wees, onthou die wit mense
> met drinkprobleme in wit skole en swart
> skole. En al die wit mense wat vir omtrent
> 'n halfeeu in poste gesit het waarvoor hulle
> ook nie geskik was nie.

Rapport 20/9/98 skryf (voorblad) oor 'n onderhoud deur Hanlie Retief met
Andre P Brink:

....die internasionaal suksesvolle skrywer wat so hard teen die
apartheidsbewind geveg het, is bra ontnugter deur die nuwe geslag "fat
cats".

Mag, sê hy in 'n onderhoud met Hanlie Retief, is die groot euwel.

Dit het sommige politici "fat cats" laat word sodat hulle nie meer omgee vir
die wat nie het nie.

Name wil hy nie noem nie, maar daar is mense in baie hoë poste, in die
Kabinet byvoorbeeld, wat hy sterk vertrou het, maar wat nou soos "tipiese
politieke diere" reageer.

Nou moet hy op 63 jaar ontdek dat dit waarteen hy al die jare was, nie die
ding is wat hulle apartheid genoem het nie.....

Mense met wie hy in die apartheidsjare saamgestry het teen wat hy as onreg
beskou het, maak hulle nou aan dieselfde onreg skuldig. Dit het hom nogal 'n
groter "mildheid en simpatie met Afrikaners, my mense" laat kry, sê hy.
["...selfs die vrese van redelik ekstremistiese Afrikaners..." wek nou by
hom begrip, volgens die onderhoud op die middelblad.]

Aldus Andre P Brink.

Groete, Leendert

NS Wie is Jaap Strydom? Behoort ek hom te ken?
Re: Boere aanvalle !!!! [boodskap #17809 is 'n antwoord op boodskap #17596] Wo, 23 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Scuba  is tans af-lyn  Scuba
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Nee.

Ferdi wrote in message ...
> On Sat, 19 Sep 1998 16:17:40 +0200, "Scuba" wrote:
>
>
> saam.>>
>
> Ek ook. En hulle is nie soos die by jou nie.
>
[color=blue]>
Vorige onderwerp: Re: No room in the rainbow for Liberals
Volgende onderwerp: Ware Afrikaners?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 14:35:00 MGT 2024