Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WEEN GELIEFDE LAND
WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17219] Ma, 31 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie artikel is geskryf deur Fred Rundle Hoof Uitvoerende Beampte van
Vryheid2000 en is ook op die web saam met vele ander artikels beskikbaar.

Ween Geliefde Land

Die Kommuniste het gekom en ons land geneem.....en die blankes het niks gedoen nie.
Toe het hulle gekom vir ons Boervolk vegters .........en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe het hulle gekom vir ons Uitsaaiwese.........en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons geliefde Afrikaans te beheer ...........en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons werk te beheer en weg te neem..........en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons skole te beheer en selfs weg te neem........en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons regstelsel te beheer en te besoedel .....en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle vir die weermag....en nog het die blankes niks gedoen nie.
Toe kom hulle vir die polisiemag... en nog het die blankes niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons plase en grond te vat...en nog het die blankes niks gedoen nie.
Toe kom hulle vir ons geld...... en die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle en verkrag ons moeders en ons vroue en dogters...en waaragtig nog het hulle niks gedoen nie.
Wanneer hulle vir die oorblywende blankes kom, dan is dit te laat, want dan sit hulle met verkragte vrouens, geen geld, geen huise, geen werk, geen skole, geen taal, geen polisie, geen weermag, geen geregtigheid en dan is hulle net houtkappers, waterdraers en boonop nog slawe in hulle geboorteland. Daar sal dan ook niemand wees wat 'n traan vir hulle kan stort nie.

Al reg wat hulle nog STEEDS sal hê, is om met die "sixpack", waarop daar
geen Afrikaans is nie, te sit en kyk na hulle geliefde bont Amabokke span
met die vreemde Engelse naam.

Ween dus maar gerus nou ons geliefde land. Julle is 'n volk wat versuim en
miskien te papbroekig was om op te staan toe julle moes, en toe julle nog
kon. Om slawe in julle eie land te wees, is julle verdiende loon.
Lees self wat sê die profeet in Jerimia 9 oor die Volk!
Re: WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17240 is 'n antwoord op boodskap #17219] Di, 01 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" writes:

> Ween dus maar gerus nou ons geliefde land. Julle is 'n volk wat versuim en
> miskien te papbroekig was om op te staan toe julle moes, en toe julle nog
> kon. Om slawe in julle eie land te wees, is julle verdiende loon.

Sien, ou Frikkie, dit was wat die tagtig
persent van die Suid-Afrikaanse bevolking
wat meer en meer verdruk is deur julle
apartheidsvarke in die gesig gestaar het.
Toe het hulle uiteindelik oorgegaan tot
aksie. So vertel vir Fred Rundle alles is
nie verlore nie. Daar is mense wat besluit
het dat hulle nie slawe in hulle eie land
sou wees nie. En die geskiedenis was op
hulle kant. Daar is ook 'n hele klomp
Afrikaners wat vandag vryer voel in hulle
eie land as gedurende die tyd wat die
apartheidsvarke almal geterroriseer het.
Vertel dit ook vir ou Fred Rundle. En
vertel vir Fred Rundle om die Nuwe
Testament te lees. En die wet van die liefde
wat Christus verkondig, te ondersoek. Ek
dink ou Fred Rundle gebruik die Christelike
leer om propaganda-redes. Sulke oues brand
in 'n spesiale plek in die hel, volgens Dante.

Beatrice
Re: WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17266 is 'n antwoord op boodskap #17219] Wo, 02 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DS  is tans af-lyn  DS
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Meneer Rundle

Ek vind dit hartseer dat daar steeds soveel openlike agterdog in Afrikaans
uitgespreek kan word.  My taal en my godsdiens (as Christen) het reeds
genoeg gely in die verlede.  Genoeg is daar in die naam van my Verlosser en
in die naam van Afrikaans-bevordering skade aangerig.  Ek lees u brief en
ek sien steeds dieselfde gees van vrees wat in die verlede VERWYDERING en
SKEIDING tussen mense in hierdie land gebrig het - mense wat wat dikwels
soos ek glo en soos ek praat,  maar anders as ek lyk.

Genoeg haatspaak gedryf deur gees.
Vat my hand.  Kom ons bou aan hierdie land - sonder om beginsels prys te
gee, maar ook sonder om ander te verafsku.  Ek wonder dikwels wie eintlik
die slagoffer is - die verdrukte of die verdrukker.

Groete.
Skaduwee
Ns:  Reageer gerus:  net...@hotmail.com

Frikkie Potgieter  wrote in article
...
>  Hierdie artikel is geskryf deur Fred Rundle Hoof Uitvoerende Beampte van
>  Vryheid2000 en is ook op die web saam met vele ander artikels beskikbaar.
>
>
>  Ween Geliefde Land
>
>  Die Kommuniste het gekom en ons land geneem.....en die blankes het niks
>  gedoen nie.
>  Toe het hulle gekom vir ons Boervolk vegters .........en die blankes het nog
>  niks gedoen nie.
>  Toe het hulle gekom vir ons Uitsaaiwese.........en die blankes het nog niks
>  gedoen nie.
>  Toe kom hulle om ons geliefde Afrikaans te beheer ...........en die blankes
>  het nog niks gedoen nie.
>  Toe kom hulle om ons werk te beheer en weg te neem..........en die blankes
>  het nog niks gedoen nie.
>  Toe kom hulle om ons skole te beheer en selfs weg te neem........en die
>  blankes het nog niks gedoen nie.
>  Toe kom hulle om ons regstelsel te beheer en te besoedel .....en die blankes
>  het nog niks gedoen nie.
>  Toe kom hulle vir die weermag....en nog het die blankes niks gedoen nie.
>  Toe kom hulle vir die polisiemag... en nog het die blankes niks gedoen nie.
>  Toe kom hulle om ons plase en grond te vat...en nog het die blankes niks
>  gedoen nie.
>  Toe kom hulle vir ons geld...... en die blankes het nog niks gedoen nie.
>  Toe kom hulle en verkrag ons moeders en ons vroue en dogters...en waaragtig
>  nog het hulle niks gedoen nie.
>  Wanneer hulle vir die oorblywende blankes kom, dan is dit te laat, want dan
>  sit hulle met verkragte vrouens, geen geld, geen huise, geen werk, geen
>  skole, geen taal, geen polisie, geen weermag, geen geregtigheid en dan is
>  hulle net houtkappers, waterdraers en boonop nog slawe in hulle
>  geboorteland. Daar sal dan ook niemand wees wat 'n traan vir hulle kan stort
>  nie.
>
>  Al reg wat hulle nog STEEDS sal hê, is om met die "sixpack", waarop daar
>  geen Afrikaans is nie, te sit en kyk na hulle geliefde bont Amabokke span
>  met die vreemde Engelse naam.
>
>  Ween dus maar gerus nou ons geliefde land. Julle is 'n volk wat versuim en
>  miskien te papbroekig was om op te staan toe julle moes, en toe julle nog
>  kon. Om slawe in julle eie land te wees, is julle verdiende loon.
>  Lees self wat sê die profeet in Jerimia 9 oor die Volk!
>
Re: WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17267 is 'n antwoord op boodskap #17219] Wo, 02 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Frikkie Potgieter" wrote:

> Ween dus maar gerus nou ons geliefde land. Julle is 'n volk wat versuim en
> miskien te papbroekig was om op te staan toe julle moes, en toe julle nog
> kon. Om slawe in julle eie land te wees, is julle verdiende loon.
> Lees self wat sê die profeet in Jerimia 9 oor die Volk!
>
> Dalk is dit juis daar waar die d... toe in die drinkwater beland het ...
Ons Kalvinistiese voorvaders het gedink hulle is verhewe met n ekstra-
special konneksie na die Alamagtige. Toe dink hulle dat hulle die
ander mense in ons land kan behandel soos hulle wil sonder om
ooit te moet betaal vir hulle dade. Nou moet ons betaal, en nee,
dit is nie juis lekker nie. As ek wou sou ek talle aanmaning in die
Bybel kon kry wat my punt ook maak. Dit is nutteloss om die Bybel
te gebruik - te misbruik - net om n punt te maak. Jerimia het met sy
landsmense gepraat, nie met die Afrikaners nie. Sover ek weet is
ons nasie nie so oud dat ons in die Ou Testament 'feature' nie.
Dit is n eiesinnige belediging van n ware geloof om die Bybel
so buite konteks te dwing.

Billy.

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Re: WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17282 is 'n antwoord op boodskap #17219] Do, 03 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ons moet ook nie vergeet hoe die NG Kerk (en andere) die Bybel gebruik
(misbruik) het om apartheid te verdedig nie, totdat die politiek van die dag
hulle weer 'n ander bril laat opsit het.

Ek wag in spanning...

'The Truth lasts forever, and a lie for only a short moment'

--
nomad@rest.oasis
wrote in message 6sk1pg$3v5$1@nnrp1.dejanews.com...
>
> Ons Kalvinistiese voorvaders het gedink hulle is verhewe met n ekstra-
> special konneksie na die Alamagtige. Toe dink hulle dat hulle die
> ander mense in ons land kan behandel soos hulle wil sonder om
> ooit te moet betaal vir hulle dade. Nou moet ons betaal, en nee,
> dit is nie juis lekker nie. As ek wou sou ek talle aanmaning in die
> Bybel kon kry wat my punt ook maak. Dit is nutteloss om die Bybel
> te gebruik - te misbruik - net om n punt te maak. Jerimia het met sy
> landsmense gepraat, nie met die Afrikaners nie. Sover ek weet is
> ons nasie nie so oud dat ons in die Ou Testament 'feature' nie.
> Dit is n eiesinnige belediging van n ware geloof om die Bybel
> so buite konteks te dwing.
>
> Billy.
>
> -----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
> http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Re: WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17283 is 'n antwoord op boodskap #17219] Do, 03 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Frikkie Potgieter
..
>> Hierdie artikel is geskryf deur Fred Rundle Hoof Uitvoerende Beampte van
>> Vryheid2000
.
....en die blankes het niks
gedoen nie.

..en nog het die blankes niks gedoen nie.

>> Toe kom hulle vir ons geld...... en die blankes het nog
niks gedoen nie.

>> Toe kom hulle en verkrag ons moeders en ons vroue en dogters...en
> waaragtig
>> nog het hulle niks gedoen nie.


Frikkie, ek is bly jy en ou Fred Rundle
(die oorsaak van jou hanskakie-agtigheid?)
vertel vir die blankes waar David die
wortels gegrawe het. Die swernoters. Ek
hoop jy en ou Fred is nie blank nie. Ek
sien darem jy het nou Freedom2000 verdoop
na Vryheid2000. Dis goed. Jy en jou
hanskakie-vriende is nog altyd die grootste
bedreiging vir Afrikaans, nie die
"Kommuniste" nie.

Oom Kallie (ek steek 'n stywe dop en dan
slaan ek my vrou met die handsambok.)
Re: WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17368 is 'n antwoord op boodskap #17219] So, 06 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
marius  is tans af-lyn  marius
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
@igs.net wrote in article ...
>
>> Frikkie Potgieter
> ..
>>> Hierdie artikel is geskryf deur Fred Rundle Hoof Uitvoerende
> Beampte van
>>> Vryheid2000
> .
> ....en die blankes het niks
> gedoen nie.
>
>
>
> ..en nog het die blankes niks gedoen nie.
>
>
>>> Toe kom hulle vir ons geld...... en die blankes het nog
> niks gedoen nie.
>
>>> Toe kom hulle en verkrag ons moeders en ons vroue en dogters...en
>> waaragtig
>>> nog het hulle niks gedoen nie.
>
>
>
> Frikkie, ek is bly jy en ou Fred Rundle
> (die oorsaak van jou hanskakie-agtigheid?)
> vertel vir die blankes waar David die
> wortels gegrawe het. Die swernoters. Ek
> hoop jy en ou Fred is nie blank nie. Ek
> sien darem jy het nou Freedom2000 verdoop
> na Vryheid2000. Dis goed. Jy en jou
> hanskakie-vriende is nog altyd die grootste
> bedreiging vir Afrikaans, nie die
> "Kommuniste" nie.
>
> Oom Kallie (ek steek 'n stywe dop en dan
> slaan ek my vrou met die handsambok.)
>
> Ek het nog nooit in my lewe 'n meer klomp
> SLAPGATTE van blankes teegekom as juis in
> hierdie " nuwe " Suid - Afrika van vadag nie. En
> dan noem hulle,hulle self nog Christene?
Re: WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17369 is 'n antwoord op boodskap #17219] So, 06 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"marius" writes: >

>>
>> Ek het nog nooit in my lewe 'n meer klomp
>> SLAPGATTE van blankes teegekom as juis in
>> hierdie " nuwe " Suid - Afrika van vadag nie. En
>> dan noem hulle,hulle self nog Christene?

So, ou Marius, waaraan skryf jy die slapgatgeit
van die blankes toe? Omdat hulle nie so negatief
is teenoor die regering van die dag (wat, merk ek,
alle volksgroepe insluit) soos wat jy graag sou
wou sien nie? En jy dink dis hierdie slapgat-
blankes wat nou nie vir hulleself Christene moet
noem nie. Hoe sou die Christene optree, volgens
jou? Die wapens opneem teen die regmatige regering
van die land? Die bevolking van die land terroriseer?
Is dit wat die Christene waarvan jy hou in die
verlede gedoen het? Nee, ou Marius, daardie mense
wat gedurende die apartheidsregime en nou nog vir
hulleself Christene noem, maar moord en doodslag
predik, gaan brand in 'n spesiale plek in die hel,
en daardie vuur gaan vir ewig brand, ou Marius.
As julle moord en doodslag wil predik, gaan voort.
Maar moet nie die Christelike godsdiens daarby
insleep nie. Dis julle manne wat vir Beyers Naude
onder huisarres gesit het. Dis alleen sy geloof
dat reg en geregtigheid sou geskied, wat vir hom
laat moedhou het.

Oom Paul
Re: WEEN GELIEFDE LAND [boodskap #17388 is 'n antwoord op boodskap #17219] Ma, 07 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Sep 1998 11:18:50 GMT, "marius" wrote:
|> Ek het nog nooit in my lewe 'n meer klomp
|> SLAPGATTE van blankes teegekom as juis in
|> hierdie " nuwe " Suid - Afrika van vadag nie. En
|> dan noem hulle,hulle self nog Christene?

En hoe verskil jy van die Suid Afrikaners wat jy noem? Terloops, daar
is nie 'n komma tussen die twee hulle's nie, maar wel 'n koppelteken
tussen die tweede hulle en self.

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Vorige onderwerp: nuusberigte oor moord
Volgende onderwerp: Die stad van Smarte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:08:57 MGT 2024