Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: NELSON MANDELA "We Thank You"
Re: NELSON MANDELA "We Thank You" [boodskap #17341] Sa, 05 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 04 Sep 1998 21:56:46 +0000, "Ras H. Siddiqui" wrote:

|Nelson Mandela deserves our thanks for raising the issue of Jammu and
|Kashmir at the opening of the NAM Summit in Durban recently.
|India has been trying to hide Kashmir as an "Internal Problem" for
|too long now. It is time to end this charade.
|The world needs to apply its influence to resolve Kashmir between India
|and Pakistan, a problem which could possibly set off a Nuclear War in
|future.
|Nelson Mandela has shown that he is a statesman once again.

"A statesman" maak eers dinge in sy eie land reg voor hy in ander se
slaai gaan krap. Hy vernietig SA so sonder kernwapens en sonder 'n
stelsel soos apartheid.

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: NELSON MANDELA "We Thank You" [boodskap #17342 is 'n antwoord op boodskap #17341] Sa, 05 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Sep 1998 15:19:47 GMT, wrote:

|e...@dot.com (Johan ) writes:
|
|> "A statesman" maak eers dinge in sy eie land reg voor hy in ander se
|> slaai gaan krap. Hy vernietig SA so sonder kernwapens en sonder 'n
|> stelsel soos apartheid.
|
|
| En dan is jy die een wat 'n "Amerikaner"
| wil word! Ha, ha, ha.
|
| Osama Bin Laden
|
Jy maak my kop plat - ek verstaan nie jou rede nie - wat wil jy
sê...???

Kom ek antwoord maar soos ek dink jy dalk bedoel het:
Ek praat van 'n staatsman, wat ek nie is nie, so ek dink nie my
stelling het op my van toepassing nie.

En ja, as alles goed gaan, gaan ek 'n Amerikaner word - ten minste
sover as burgerskap aangaan. Ek is bly as jy dit alles amusant en
snaaks vind - dan het ek darem weer vandag 'n bietjie sonskyn in jou
lewe gebring!

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: NELSON MANDELA "We Thank You" [boodskap #17343 is 'n antwoord op boodskap #17341] Sa, 05 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan ) writes:

> "A statesman" maak eers dinge in sy eie land reg voor hy in ander se
> slaai gaan krap. Hy vernietig SA so sonder kernwapens en sonder 'n
> stelsel soos apartheid.

En dan is jy die een wat 'n "Amerikaner"
wil word! Ha, ha, ha.

Osama Bin Laden
Re: NELSON MANDELA "We Thank You" [boodskap #17344 is 'n antwoord op boodskap #17341] Sa, 05 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 04 Sep 1998 22:45:05 -0500, no...@nospam.net (Rolf) wrote:

|I still wonder where did he get his fortune, being in jail for 25 years.

Onthou die ou dierasie het mos die nobelprys gedeel met sy
voorganger...

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: NELSON MANDELA "We Thank You" [boodskap #17433 is 'n antwoord op boodskap #17341] Wo, 09 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 04 Sep 1998 21:49:40 -0700, Anna had the
following to say:

|He's not going to. Found a few things here
|
| http://www.oocities.org/TheTropics/Shores/4627/
|
Ferdi, gaan kyk bietjie hoe die ander kant voel ...veral die
"guestbook" is interesante leesstof!

...goodbye en good luck,
Simon
Vorige onderwerp: Die nuwe millennium (oeps...)
Volgende onderwerp: "Dro"e Lente" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 11:06:55 MGT 2024