Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is die goeie dinge in RSA
Wat is die goeie dinge in RSA [boodskap #17029] So, 23 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Gerard Bredenoord  is tans af-lyn  Gerard Bredenoord
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek was al op baie plekke en tog wou ek nooit erens anders bly as in Suid
Afrika nie. Ek dink dis omdat eers as jy in 'n ver land is, dat jy begin
dink aan al die lekker en mooi van jou land. As mens te besig is met jou
daaglikse werk vergeet jy soms om om jou te kyk.

Ek dink ons moet begin om al die great dinge van die land op te noem en so
te fokus op die goeie vir die toekoms.

Soos die rugby teen die australiers
Re: Wat is die goeie dinge in RSA [boodskap #17116 is 'n antwoord op boodskap #17029] Do, 27 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 23 Aug 1998 21:50:53 +0200, "Gerard Bredenoord"
had the following to say:

|Ek was al op baie plekke en tog wou ek nooit erens anders bly as in Suid
|Afrika nie. Ek dink dis omdat eers as jy in 'n ver land is, dat jy begin
|dink aan al die lekker en mooi van jou land. As mens te besig is met jou
|daaglikse werk vergeet jy soms om om jou te kyk.
|
|Ek dink ons moet begin om al die great dinge van die land op te noem en so
|te fokus op die goeie vir die toekoms.
|
|Soos die rugby teen die australiers
|
|
|
Better the devil you know .....!

Ek dink dis een van die grootste goeie goed omtrent Suid-Afrika - die
feit dat dit vir ons die bekende is waaraan ons gewoond is.

Dan is daar natuurlik die natuurskoon, waar dit nie deur swartes
vernietig is nie - Gorongosa het nou nog nie herstel na die
burgeroorlog in Mozambiek nie.

Meeste van ons se humorsin.

Ideale weer.

...kom help - ek kan nie aan meer dink nie - miskien is dit ook nou
tyd om pad te gee!

...steeds net ek, Simon
Re: Wat is die goeie dinge in RSA [boodskap #17253 is 'n antwoord op boodskap #17029] Wo, 02 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DS  is tans af-lyn  DS
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gerhard,

Ek stem volkome saam. Suid-Afrika is nie alleen 'n pragtige land nie, maar
het ook pragtige mense. Mense wat bereid is om vas te byt, om bymekaar te
staan en die beste te maak vir die toekoms van hulle kinders. Ek is
betrokke by Entrepreneurskapsontwikkeling (geborg deur o.a. Anglo American
Ltd.) en sien daagliks watter dryfkrag mense in hierdie land het om 'n
positiewe bydrae te maak - dikwels teen eie verlies. Die prag van hierdie
land lê ongetwyfeld in die mense. As enige-iemand bereid is om betrokke te
raak die ontwikkeling van Suid-Afrikaners se vaardighede om hul eie klein
besighede te begin - maak 'n draai by my webtuiste:

http://home.talkcity.com/AcademyDr/skaduwee/

Beste wense.

Skaduwee

Gerard Bredenoord wrote in article
...
> Ek was al op baie plekke en tog wou ek nooit erens anders bly as in Suid
> Afrika nie. Ek dink dis omdat eers as jy in 'n ver land is, dat jy begin
> dink aan al die lekker en mooi van jou land. As mens te besig is met jou
> daaglikse werk vergeet jy soms om om jou te kyk.
>
> Ek dink ons moet begin om al die great dinge van die land op te noem en so
> te fokus op die goeie vir die toekoms.
>
> Soos die rugby teen die australiers
>
Re: Wat is die goeie dinge in RSA [boodskap #17332 is 'n antwoord op boodskap #17029] Sa, 05 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Olympus  is tans af-lyn  Olympus
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Jy moet net asseblief nie so veralgemeen nie. Sê dit soos dit is - 95% van
die swart SuidAfrikaners lewer geen bydrae nie anders as om te steel, te
moor en te verkrag en hulle lewer GEEN produksie nie. Die enigste werk wat
hulle (goed) kan doen is om te stakk en bak hand te staan en bedel - maar
eie produksie, nee - dit klink vir hulle darem te veel na werk! Net soos
hulle 'n kar klaar ry totdat net geskik is vir 'n hoenderhok - netso sal
hulle hierdie pragtige land met sy ekonomie tot in die grond uitmergel met
korrupsie, wanbestuur en onkunde.

DS wrote in message ...
> Gerhard,
>
> Ek stem volkome saam. Suid-Afrika is nie alleen 'n pragtige land nie, maar
> het ook pragtige mense. Mense wat bereid is om vas te byt, om bymekaar te
> staan en die beste te maak vir die toekoms van hulle kinders. Ek is
> betrokke by Entrepreneurskapsontwikkeling (geborg deur o.a. Anglo American
> Ltd.) en sien daagliks watter dryfkrag mense in hierdie land het om 'n
> positiewe bydrae te maak - dikwels teen eie verlies

DS wrote in message ...
> Gerhard,
>
> Ek stem volkome saam. Suid-Afrika is nie alleen 'n pragtige land nie, maar
> het ook pragtige mense. Mense wat bereid is om vas te byt, om bymekaar te
> staan en die beste te maak vir die toekoms van hulle kinders. Ek is
> betrokke by Entrepreneurskapsontwikkeling (geborg deur o.a. Anglo American
> Ltd.) en sien daagliks watter dryfkrag mense in hierdie land het om 'n
> positiewe bydrae te maak - dikwels teen eie verlies. Die prag van hierdie
> land lê ongetwyfeld in die mense. As enige-iemand bereid is om betrokke te
> raak die ontwikkeling van Suid-Afrikaners se vaardighede om hul eie klein
> besighede te begin - maak 'n draai by my webtuiste:
>
> http://home.talkcity.com/AcademyDr/skaduwee/
>
> Beste wense.
>
> Skaduwee
>
>
> Gerard Bredenoord wrote in article
> ...
>> Ek was al op baie plekke en tog wou ek nooit erens anders bly as in Suid
>> Afrika nie. Ek dink dis omdat eers as jy in 'n ver land is, dat jy begin
>> dink aan al die lekker en mooi van jou land. As mens te besig is met jou
>> daaglikse werk vergeet jy soms om om jou te kyk.
>>
>> Ek dink ons moet begin om al die great dinge van die land op te noem en
> so
>> te fokus op die goeie vir die toekoms.
>>
>> Soos die rugby teen die australiers
>>
>>
>>
>>
Re: Wat is die goeie dinge in RSA [boodskap #17333 is 'n antwoord op boodskap #17029] Sa, 05 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Edwin  is tans af-lyn  Edwin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
En jy meen 95% is nie 'n veralgemening nie....? "Tell me another one...!"

Dit lyk in ieder geval nie asof daar enige goeie rede is vir jou om nog 'n
toekoms in SA te soek nie.

Olympus wrote in message ...
> Jy moet net asseblief nie so veralgemeen nie. Sê dit soos dit is - 95% van
> die swart SuidAfrikaners lewer geen bydrae nie anders as om te steel, te
> moor en te verkrag en hulle lewer GEEN produksie nie. Die enigste werk wat
[knip]
Re: Wat is die goeie dinge in RSA [boodskap #17334 is 'n antwoord op boodskap #17029] Sa, 05 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries J. Bester  is tans af-lyn  Andries J. Bester
Boodskappe: 13
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ordentlike Cannabis is nog geredelik beskikbaar teen '91 se pryse.....ja,
toe was dit nog oraait, hê?
Simon wrote in message ...
> On Sun, 23 Aug 1998 21:50:53 +0200, "Gerard Bredenoord"
> had the following to say:
>
> |Ek was al op baie plekke en tog wou ek nooit erens anders bly as in Suid
> |Afrika nie. Ek dink dis omdat eers as jy in 'n ver land is, dat jy begin
> |dink aan al die lekker en mooi van jou land. As mens te besig is met jou
> |daaglikse werk vergeet jy soms om om jou te kyk.
> |
> |Ek dink ons moet begin om al die great dinge van die land op te noem en so
> |te fokus op die goeie vir die toekoms.
> |
> |Soos die rugby teen die australiers
> |
> |
> |
> Better the devil you know .....!
>
> Ek dink dis een van die grootste goeie goed omtrent Suid-Afrika - die
> feit dat dit vir ons die bekende is waaraan ons gewoond is.
>
> Dan is daar natuurlik die natuurskoon, waar dit nie deur swartes
> vernietig is nie - Gorongosa het nou nog nie herstel na die
> burgeroorlog in Mozambiek nie.
>
> Meeste van ons se humorsin.
>
> Ideale weer.
>
>
> ...kom help - ek kan nie aan meer dink nie - miskien is dit ook nou
> tyd om pad te gee!
>
> ...steeds net ek, Simon
Re: Wat is die goeie dinge in RSA [boodskap #17361 is 'n antwoord op boodskap #17029] So, 06 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Olympus  is tans af-lyn  Olympus
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Soos altyd - blind vir die waarheid - kloof woorde om eie stoksienigheid
te verbloem. Groete ou grootman.

Edwin wrote in message ...
> En jy meen 95% is nie 'n veralgemening nie....? "Tell me another one...!"
>
> Dit lyk in ieder geval nie asof daar enige goeie rede is vir jou om nog 'n
> toekoms in SA te soek nie.
Re: Wat is die goeie dinge in RSA [boodskap #17399 is 'n antwoord op boodskap #17029] Di, 08 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Edwin  is tans af-lyn  Edwin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
En jy't nog steeds nie gesê waarop jy jou "waarheid" van 95% baseer nie. Ek
sê maar net.

Olympus wrote in message ...
> Soos altyd - blind vir die waarheid - kloof woorde om eie stoksienigheid
> te verbloem. Groete ou grootman.
>
[knip]
Re: Wat is die goeie dinge in RSA [boodskap #17400 is 'n antwoord op boodskap #17029] Di, 08 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 5 Sep 1998 19:37:40 -0700, "Edwin" had
the following to say:

|En jy meen 95% is nie 'n veralgemening nie....? "Tell me another one...!"
|
Contrary to popular belief: Veralgemenings kan ook waar wees ...!

...goodbye en good luck,
Simon
Vorige onderwerp: Re: Bevryding en teologie (was: WEEN GELIEFDE LAND)
Volgende onderwerp: Re: werk buite suid afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 02:08:02 MGT 2024