Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Frikkie rsaboy - die Wit Baas
Frikkie rsaboy - die Wit Baas [boodskap #17252] Wo, 02 September 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

> Dankie vir die antwoord Leendert.
> Ek ontvang gelukkig geen briewe wat hierdie vlugteling skryf nie en
> sien net as julle haar antwoord.
> Ek stel mos glad nie belang om met vlugtelinge uit hulle eie land te
> kommunikeer nie, veral nie as hulle met die Wit Baas `n gesprekkie wil
> aanknoop nie.
> Frikkie

So ek neem aan dat jy ook nie met Paul
Kruger sou gepraat het toe hy uitgewyk
het na Switzerland nie. Nie alleen is
jy 'n hanskakie nie, ou Frikkie, maar jy
is 'n verraaier van jou eie mense. Wat
van al die Dorslandtrekkers. Wat van al
die mense wat noordwaarts getrek na die
Tweede Vryheidsoorlog.

Die Ruiter in die Nag.
Vorige onderwerp: Hoe stig ek 'n Beslote Korporasie (BK) ??
Volgende onderwerp: Port Elizabeth
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:03:57 MGT 2024