Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel deur Fred Rundle vir Vryheid2000
Artikel deur Fred Rundle vir Vryheid2000 [boodskap #17244] Di, 01 September 1998 00:00
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ween Geliefde Land

Die Kommuniste het gekom en ons land geneem.....en die blankes het
niks gedoen nie.
Toe het hulle gekom vir ons Boervolk vegters .........en die blankes
het nog niks gedoen nie.
Toe het hulle gekom vir ons Uitsaaiwese.........en die blankes het nog
niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons geliefde Afrikaans te beheer ...........en die
blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons werk te beheer en weg te neem..........en die
blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons skole te beheer en selfs weg te neem........en
die blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle om ons regstelsel te beheer en te besoedel .....en die
blankes het nog niks gedoen nie.
Toe kom hulle vir die weermag....en nog het die blankes niks gedoen
nie.
Vryheid2000 http://home.intekom.com/rsa/

Toe kom hulle vir die polisiemag... en nog het die blankes niks gedoen
nie.
Toe kom hulle om ons plase en grond te vat...en nog het die blankes
niks gedoen nie.
Toe kom hulle vir ons geld...... en die blankes het nog niks gedoen
nie.
Toe kom hulle en verkrag ons moeders en ons vroue en dogters...en
waaragtig nog het hulle niks gedoen nie.
Wanneer hulle vir die oorblywende blankes kom, dan is dit te laat,
want dan sit hulle met verkragte vrouens, geen geld, geen huise, geen
werk, geen skole, geen taal, geen polisie, geen weermag, geen
geregtigheid en dan is hulle net houtkappers, waterdraers en boonop
nog slawe in hulle geboorteland. Daar sal dan ook niemand wees wat 'n
traan vir hulle kan stort nie.

Al reg wat hulle nog STEEDS sal hê, is om met die "sixpack" , waarop
daar geen Afrikaans is nie, te sit en kyk na hulle geliefde bont
Amabokke span met die vreemde Engelse naam.

Ween dus maar gerus nou ons geliefde land. Julle is 'n volk wat
versuim en miskien te papbroekig was om op te staan toe julle moes, en
toe julle nog kon. Om slawe in julle eie land te wees, is julle
verdiende loon.
Lees self wat sê die profeet in Jerimia 9 oor die Volk!
Vorige onderwerp: Billy Boy
Volgende onderwerp: Re: Airfare and touristing in SA.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 05:55:16 MGT 2024