Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » FA Venter
FA Venter [boodskap #17208] Ma, 31 Augustus 1998 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Wel, nou is meeste van my boekery uitgepak en moet die groot sorteer
en regpak nog begin. Intussen het ek darem klaarheid gekry:

FA Venter het "Die Ou Man en die Duif" geskryf.
"Wit Oemfaan" is 'n ander een wat ek nie glo Piet het genoem in sy
lysie nie. Wie wou oorspronklik weet oor FA Venter se boeke?

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Vorige onderwerp: Ordentlik vs Ordentlik(Was: Leendert en die Stellenbosse boys)
Volgende onderwerp: Rooi Roman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 18:15:43 MGT 2024