Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Simon en Eleanor
Simon en Eleanor [boodskap #17174] Vr, 28 Augustus 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
m...@here.com (Simon) writes: > On 27 Aug 1998 19:37:33 GMT,
had the following to say:
> | Wat was die vraag nou weer?
> |
> | Ou tante Koba

Ou Simon, sit jou adres op die nuusgroep en
ek sal vir jou Eleanor se liefdesbriewe stuur
wanneer dit op die mark is. Hoekom is jy so
angstig om seker te maak dat Eleanor nie
lesbiese trekke gehad het nie. Is dit 'n
bedreiging vir jou macho lekker-om-soldaat-
te-wees-en-terroriste-te-jag mentaliteit?
Enige man wat bedreig voel deur lesbiese
neigings in vroue is nie werklike mans nie.
'n Werklike man voel deur niks wat natuurlik
is, bedreig nie. Hy voel wel bedreig deur
duiwelse dubbelgesigte en skendings van
menseregte - dis daarom dat die apartheids-
varke nie regte manne was nie. (Hulle was,
met ander woorde, Yahoos.)

Tant Hessie se Houyhnhnm.
Vorige onderwerp: 'n baie Lelike alligasie
Volgende onderwerp: Nog 'n maaier van Anti Hanskakie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 20:37:26 MGT 2024