Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n baie Lelike alligasie
'n baie Lelike alligasie [boodskap #17155] Vr, 28 Augustus 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter"

Hy moet nou nie aan Oud
> Militêre Soldate begin krap nie, want dan strip my moer behoorlik.
> Jy moet nie Soldate as verkragters probeer aansien nie Tom, aangesien dit `n
> baie Lelike alligasie is om te maak.

Ag, ou rsaboy Frikkie, wat oneer bring op al
die penkoppe van die Derde Boerestaat. Jy breek
tannie se hart. Ek het net begin dink dat jy
beter Afrikaans begin praat, en hier kom jy met
sulke taalgedrogte uit. "n Alligasie, Frikkie?
Vir tannie klink dit soos iets wat in die water
kan wees, iets soos 'n krokodil of 'n alikreukel.

Tannie-met-die-krokedil-trane-in-haar-o"e.
Re: 'n baie Lelike alligasie [boodskap #17156 is 'n antwoord op boodskap #17155] Vr, 28 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Aug 1998 15:00:05 GMT, had the following to say:

|
| Tannie-met-die-krokedil-trane-in-haar-o"e.
|
Ek hoop jy stort ook 'n traan oor jou eie spelling. Ek weet ek kan
nie spel nie, maar is jy nie bedoel om een of ander fancy graad in
Afrikaans te hê nie?

Of het ons weer hier te doen nie met 'n woord wat ons aanvaar moes
krokkedil gewees het nie. Is 'n krokedil 'n soort blom wat in Canada
in 'n kloset blom en die trane deel is net daar om almal deurmekaar te
maak?

...steeds net ek, Simon
Vorige onderwerp: Re: 'n baie Lelike alligasie
Volgende onderwerp: Simon en Eleanor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 08:27:06 MGT 2024