Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vra ek myself
Vra ek myself [boodskap #17045] Ma, 24 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Aangesien die regering nie wil antwoord nie, kan iemand hier dit dalk doen.
?

HOEKOM MENG MANDELA EN KIE ALEWIG IN ANDER LANDE SE PROBLEME IN, MAAR KAN
DIE GEMORS IN SUID AFRIKA NIE ONDER BEHEER BRING NIE.

Ek weet dit is nie 'n politieke NG hierdie nie maar regtig, hoe lank moet
ons dit nog uithou met die huidige situasie. En wat laat enige persoon dink
die situasie gaan verbeter na die 1999 verkiesing ( Wat die ANC sekerlik
met 'n twee derde meerderheid gaan wen ).

Persoonlik voel ek sterk daaroor dat die doodstraf teruggebring moet word,
maar met 'n paar wysigings natuurlik. Eerstens moet enige persoon wat deur
die hof tot die dood toe gevonnis is binne 30 dae tereggestel word. Dit is
nonsens dat hulle vir jare daar sit en die belasting betaler se geld mors.
Tweedens moet sekere sake wat " uitstaan " sommer in die openbaar gedoen
word, wat sal dien as afskrik middel vir ander oortreders.

Hoe kan enige persoon sê die nuwe SA is 'n goeie ding. ? Ou FW de Klerk het
met sy soet sappige ou gesig belowe dat SA beter daaraan sal toewees sonder
apartheid dat maatskapye in SA sal belê ens, ens, ens.

Maar die harde werklikheid is dat die waarde van die Rand nog nooit so laag
was nie, Die "crime rate" nog nooit so hoog was nie, en die wit man die
teiken geword het vir diskriminasie in alle vorms.

Dit het mens nou van 'n party wat demokrasie skree onder die dekmantel van
die SAKP, ( waragtig maak dit nie vir my sin nie )

Enige wit persoon wat eerlik wil wees en sê die nuwe SA is soos manna uit
die hemel vir hom, en nie dit maar net sê omdat dit deesdae 'n groter
"sonde" is om 'n rasis te wees as 'n moordenaar nie, wil ek net die
volgende voor sê:

FOK JOU.......Ons sal weer praat as JOU ma deur 'n Kaffer doodgeslaan is
vir 'n skamele R10.

MANDELA ( ANC ) vlieg in jou moer in.
Re: Vra ek myself [boodskap #17088 is 'n antwoord op boodskap #17045] Wo, 26 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article , Ri...@netech.co.za
says...
>
> MANDELA ( ANC ) vlieg in jou moer in.
>

Minstens een mens wat nog eerlik in kontak met sy eie self is ....

Sal interessant wees om te sien wat sommige van die selfaangestelde
regters hier nou eintlik dink van vrye spraak.

JLR
Re: Vra ek myself [boodskap #17121 is 'n antwoord op boodskap #17045] Do, 27 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 24 Aug 1998 09:09:49 GMT, "Riaan " had the
following to say:

|HOEKOM MENG MANDELA EN KIE ALEWIG IN ANDER LANDE SE PROBLEME IN,

Dis lekker om rond te vlieg en orals op ander plekke wys te klink en
'n hero te wees.

| MAAR KAN
|DIE GEMORS IN SUID AFRIKA NIE ONDER BEHEER BRING NIE.

Dis nie so maklik om uit die tronk te kom en dan sommer 'n land te
regeer nie. Staatsmanskap en 'n charismatiese persoonlikheid gaan nie
noodwendig saam nie.

Om enige gemors op te ruim is om jouself ongewild te maak. Nie iets
wat die nuwe swart politici te graag doen nie.

|
|Ek weet dit is nie 'n politieke NG hierdie nie maar regtig, hoe lank moet
|ons dit nog uithou met die huidige situasie.

Kyk maar hoeveel dekades moes dit sleg gaan agter die ystergordyn voor
die mense daar in opstand gekom het! Ek dink nie die optimiste gaan
tevrede gestel word met 'n oplossing binne die volgende dekade of wat
nie.

|
|Persoonlik voel ek sterk daaroor dat die doodstraf teruggebring moet word,
|maar met 'n paar wysigings natuurlik. Eerstens moet enige persoon wat deur
|die hof tot die dood toe gevonnis is binne 30 dae tereggestel word.

En in die openbaar, en op TV - dit sal net so drie of vier keer gebeur
dan sal die violence begin ent kry.
|
|Hoe kan enige persoon sê die nuwe SA is 'n goeie ding. ? Ou FW de Klerk het
|met sy soet sappige ou gesig belowe dat SA beter daaraan sal toewees sonder
|apartheid dat maatskapye in SA sal belê ens, ens, ens.
|
|Maar die harde werklikheid is dat die waarde van die Rand nog nooit so laag
|was nie, Die "crime rate" nog nooit so hoog was nie, en die wit man die
|teiken geword het vir diskriminasie in alle vorms.

Laat ek nou sarkasties wees: Vra vir Ferdi wat so hard skree dat
alles nou so rooskleurig is onder die swart regering. Hy weet net
waar jy moet kyk om dit raak te sien terwyl ons arme fools wat die
meerderheid van die wit bevolking uitmaak nie 'n clue het waarvan
Ferdi praat nie.

|Enige wit persoon wat eerlik wil wees en sê die nuwe SA is soos manna uit
|die hemel vir hom, en nie dit maar net sê omdat dit deesdae 'n groter
|"sonde" is om 'n rasis te wees as 'n moordenaar nie, wil ek net die
|volgende voor sê:
|
|
|FOK JOU.......Ons sal weer praat as JOU ma deur 'n Kaffer doodgeslaan is
|vir 'n skamele R10.

Antwoord asb Ferdi!
|

...steeds net ek, Simon
Re: Vra ek myself [boodskap #17122 is 'n antwoord op boodskap #17045] Do, 27 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 24 Aug 1998 09:09:49 GMT, "Riaan " wrote:

.
maar met 'n paar wysigings natuurlik. Eerstens moet enige persoon wat deur[/color]
> die hof tot die dood toe gevonnis is binne 30 dae tereggestel word. Dit is
> nonsens dat hulle vir jare daar sit en die belasting betaler se geld mors.
> Tweedens moet sekere sake wat " uitstaan " sommer in die openbaar gedoen
> word, wat sal dien as afskrik middel vir ander oortreders.>>

Watter misdade sou jy met die dood straf?

die SAKP, ( waragtig maak dit nie vir my sin nie )>>>[/color]

Wat beteken dit?

die hemel vir hom, en nie dit maar net sê omdat dit deesdae 'n groter[/color]
> "sonde" is om 'n rasis te wees as 'n moordenaar nie, wil ek net die
> volgende voor sê:
>
>
> FOK JOU.......Ons sal weer praat as JOU ma deur 'n Kaffer doodgeslaan is
> vir 'n skamele R10.>>

Wel fok jou ook rassis.
Re: Vra ek myself [boodskap #17123 is 'n antwoord op boodskap #17045] Do, 27 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Aug 1998 18:35:18 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
|Die Nuwe SA is n goeie ding.
|
Dalk beter as die ou een, maar SA sal nog ver moet gaan om op enige
vlak 'n "goeie ding te wees", afhangende van jou definisie van "'n
goeie ding",

Die kwynende natuurskoon is goed.
Die grootste deel van die mense (wit en swart) is goed.
Die ekonomiese geskiedenis van die land is goed. (Die hede is 'n
ander saak).

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Vorige onderwerp: Breinselle
Volgende onderwerp: Re: Maaiers in Gloudina se dooie Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 19:53:18 MGT 2024