Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep !
Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1710] Do, 31 Julie 2003 14:57 na volgende boodskap
Hielie  is tans af-lyn  Hielie
Boodskappe: 18
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal,

Toevallig (nè, Katryn ? :-) ) kry ek hierdie Afrikaanse nuusgroep. Dit lyk
my dat julle baie lekker gesels.
Kan ek maar saamgesels ?

Hielie.
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1711 is 'n antwoord op boodskap #1710] Do, 31 Julie 2003 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hielie  is tans af-lyn  Hielie
Boodskappe: 18
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:k8diivsd7qsmlc36sns7o1v6qi89c0u5li@4ax.com...
> "Hielie" wrote:
>
>> Toevallig (nè, Katryn ? :-) ) kry ek hierdie Afrikaanse nuusgroep. Dit lyk
>> my dat julle baie lekker gesels.
>> Kan ek maar saamgesels ?
>
> Hielie?? :-))))
> ASSEBLIEF gesels saam. Hierdie groep staan onder "beheer" van Speedy
> en Lorinda, maar ek is seker hulle sal nie omgee nie!! :-)
> Veral nie as jy is wie ek dink jy is nie? :-))
>

Dankie, Katryn :-). Ek verduidelik die 'Hielie' : ek sien amper almal hier
gebruik 'n ander naam (ek weet nie van Lorinda nie) en toe raak ek jaloers
:-) en besluit ek wil ook een gebruik. Hoekom 'Hielie' ? Omdat my jongste
kleindogter my partykeer so noem.
Nou is ek seker jy weet wie ek is.
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1712 is 'n antwoord op boodskap #1710] Do, 31 Julie 2003 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Hielie" wrote


> Kan ek maar saamgesels ?

Natuurlik kan jy! Baie welkom hier!

-Andries
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1713 is 'n antwoord op boodskap #1711] Do, 31 Julie 2003 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hielie" skryf in boodskap news:2ZaWa.42928$F92.4745@afrodite.telenet-ops.be...
>
> "Katryn" schreef in bericht
> news:k8diivsd7qsmlc36sns7o1v6qi89c0u5li@4ax.com...
>> "Hielie" wrote:
>>
>>> Toevallig (nè, Katryn ? :-) ) kry ek hierdie Afrikaanse nuusgroep. Dit
> lyk
>>> my dat julle baie lekker gesels.
>>> Kan ek maar saamgesels ?
>>
>> Hielie?? :-))))
>> ASSEBLIEF gesels saam. Hierdie groep staan onder "beheer" van Speedy
>> en Lorinda, maar ek is seker hulle sal nie omgee nie!! :-)
>> Veral nie as jy is wie ek dink jy is nie? :-))

Baie welkom Hielie! Die groep is nie onder my beheer nie hoor, ek is onder
valse voorwendsels hier (dis waarom ek my regte naam gebruik:-)) Speedy is
dalk in beheer maar omdat hy 'n welbekende aanhanger van anargisme is, doen
ons wat ons wil....

Lorinda
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1715 is 'n antwoord op boodskap #1713] Do, 31 Julie 2003 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Opperbevelhebber  is tans af-lyn  Opperbevelhebber
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ons gesêls oor alles en nog wat...wat en nog alles..


"Lorinda" skryf in boodskap news:3f295099_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Hielie" wrote in message
> news:2ZaWa.42928$F92.4745@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>> "Katryn" schreef in bericht
>> news:k8diivsd7qsmlc36sns7o1v6qi89c0u5li@4ax.com...
>>> "Hielie" wrote:
>>>
>>>> Toevallig (nè, Katryn ? :-) ) kry ek hierdie Afrikaanse nuusgroep.
Dit
>> lyk
>>>> my dat julle baie lekker gesels.
>>>> Kan ek maar saamgesels ?
>>>
>>> Hielie?? :-))))
>>> ASSEBLIEF gesels saam. Hierdie groep staan onder "beheer" van Speedy
>>> en Lorinda, maar ek is seker hulle sal nie omgee nie!! :-)
>>> Veral nie as jy is wie ek dink jy is nie? :-))
>
> Baie welkom Hielie! Die groep is nie onder my beheer nie hoor, ek is onder
> valse voorwendsels hier (dis waarom ek my regte naam gebruik:-)) Speedy is
> dalk in beheer maar omdat hy 'n welbekende aanhanger van anargisme is, doen
> ons wat ons wil....
>
> Lorinda
>
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1716 is 'n antwoord op boodskap #1715] Do, 31 Julie 2003 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Opperbevelhebber" skryf in boodskap news:bgbjpg$qfp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons gesêls oor alles en nog wat...wat en nog alles..
>
Is dit nou alweer jy Andries:-)? En moenie die Batman costume dra nie, jy
sal die vrou afskrik...

Lorinda
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1717 is 'n antwoord op boodskap #1716] Do, 31 Julie 2003 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Opperbevelhebber  is tans af-lyn  Opperbevelhebber
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Lorinda" wrote
> Is dit nou alweer jy Andries:-)? En moenie die Batman costume dra nie, jy
> sal die vrou afskrik...

Dan het jy my nog nie in een gesien nie...;-D
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1719 is 'n antwoord op boodskap #1717] Do, 31 Julie 2003 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Opperbevelhebber" skryf in boodskap news:bgbki8$qpp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Lorinda" wrote
>> Is dit nou alweer jy Andries:-)? En moenie die Batman costume dra nie, jy
>> sal die vrou afskrik...
>
> Dan het jy my nog nie in een gesien nie...;-D

LOL. Wat het jy nou weer met Speedy aangevang? Ek dink dit is glad nie 'n
toeval dat jy in 'n opperbevelhebber verander en dan is Speedy skielik weg
nie... Hoe gaan dit met Fleur?

Lorinda
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1726 is 'n antwoord op boodskap #1717] Do, 31 Julie 2003 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Opperbevelhebber" wrote:

> "Lorinda" wrote
>> Is dit nou alweer jy Andries:-)? En moenie die Batman costume dra nie, jy
>> sal die vrou afskrik...
>
> Dan het jy my nog nie in een gesien nie...;-D

ROTFL! Dit wil ek nou ook sien!! :-)))
Andries, wat is die storie met die tenks? Wie wil jy nou gaan
vernietig of is dit 'n hoogs geheime sending? En waar is Speedy?
Lorinda het ook al gevra, maar nou wonder ek of HY jou dalk in jou
Batman costume gesien het?? Miskien moet jy net gou gaan loer en 'n
bak koue water saamneem?
:-))
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1728 is 'n antwoord op boodskap #1726] Do, 31 Julie 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" wrote

> ROTFL! Dit wil ek nou ook sien!! :-)))
> Andries, wat is die storie met die tenks? Wie wil jy nou gaan
> vernietig of is dit 'n hoogs geheime sending? En waar is Speedy?
> Lorinda het ook al gevra, maar nou wonder ek of HY jou dalk in jou
> Batman costume gesien het?? Miskien moet jy net gou gaan loer en 'n
> bak koue water saamneem?


Ek hou van tenks, gewere en alles wat daarmee iets in gemeen het. Ek het 'n
groot belangstelling in die mensdom se geskiedenis wat oorlog betref, en
lees (alhoewel ek bewus is van propeganda) alles waarop ek my hande kan lê.

Die WW2 is my gunsteling onderwerp om oor te praat.

Ek weet nie waar is Speedy nie, hy het nie aangemeld vir diens vanoggend
nie. ;-)
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1729 is 'n antwoord op boodskap #1728] Do, 31 Julie 2003 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> Ek hou van tenks, gewere en alles wat daarmee iets in gemeen het. Ek het 'n
> groot belangstelling in die mensdom se geskiedenis wat oorlog betref, en
> lees (alhoewel ek bewus is van propeganda) alles waarop ek my hande kan lê.
>
> Die WW2 is my gunsteling onderwerp om oor te praat.

Dit klink BAIE interessant!! Nou begin dinge meer sin maak vir my!
:-) Wat is jou mees geliefkoosde oorlog om oor te gesels? Dit klink
nou nie reg nie, maar jy sal darem seker weet wat ek bedoel? :-)

> Ek weet nie waar is Speedy nie, hy het nie aangemeld vir diens vanoggend
> nie. ;-)

Jy sal moet gaan soek!!
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1730 is 'n antwoord op boodskap #1713] Do, 31 Julie 2003 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hielie  is tans af-lyn  Hielie
Boodskappe: 18
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
> Baie welkom Hielie! Die groep is nie onder my beheer nie hoor, ek is onder
> valse voorwendsels hier (dis waarom ek my regte naam gebruik:-)) Speedy is
> dalk in beheer maar omdat hy 'n welbekende aanhanger van anargisme is, doen
> ons wat ons wil....
>
> Lorinda
>
Dankie, Lorinda.
Maar mag ek vra : wat is die valse voorwendsels waaronder jy hier is ?
En lank lewe Speedy, die anargis, as beheerder van hierdie groep :-) !

Hielie.
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1731 is 'n antwoord op boodskap #1712] Do, 31 Julie 2003 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hielie  is tans af-lyn  Hielie
Boodskappe: 18
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgbi9q$pne$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Hielie" wrote
>
>
>> Kan ek maar saamgesels ?
>
> Natuurlik kan jy! Baie welkom hier!
>
> -Andries

Dankie, Andries.
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1732 is 'n antwoord op boodskap #1728] Do, 31 Julie 2003 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgbqgn$13l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Ek weet nie waar is Speedy nie, hy het nie aangemeld vir diens vanoggend
> nie. ;-)

Wat gebeur met ouens wat nie vir diens aanmeld nie?:-)

Lorinda
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1733 is 'n antwoord op boodskap #1730] Do, 31 Julie 2003 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hielie" skryf in boodskap news:ApeWa.43298$F92.4488@afrodite.telenet-ops.be...
>> Baie welkom Hielie! Die groep is nie onder my beheer nie hoor, ek is onder
>> valse voorwendsels hier (dis waarom ek my regte naam gebruik:-)) Speedy is
>> dalk in beheer maar omdat hy 'n welbekende aanhanger van anargisme is, doen
>> ons wat ons wil....
>>
>> Lorinda
>>
> Dankie, Lorinda.
> Maar mag ek vra : wat is die valse voorwendsels waaronder jy hier is ?
> En lank lewe Speedy, die anargis, as beheerder van hierdie groep :-) !
>
> Hielie.

O gaats Hielie ek kan dit nie weer in die openbaar kwytraak nie:-) Katryn,
kan jy groot asseblief vir Hielie privaat invul? Dit lyk asof julle mekaar
ken:-).
Oor Speedy, hoop ek as hy weer hier opdaag hy sy nuwe anargistiese
identiteit gelate sal aanvaar, en dat daar nie teregstellings sal wees
nie:-))
Waar bly jy Hielie?

Lorinda
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1734 is 'n antwoord op boodskap #1732] Do, 31 Julie 2003 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote

> Wat gebeur met ouens wat nie vir diens aanmeld nie?:-)
>

DB toe met hulle.
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1735 is 'n antwoord op boodskap #1734] Do, 31 Julie 2003 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgbstu$2co$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Lorinda" wrote
>
>> Wat gebeur met ouens wat nie vir diens aanmeld nie?:-)
>>
>
> DB toe met hulle.

Jy sal vir Speedy in DB sit??.. Mag hy comics lees terwyl hy daar is? Ek
kan altyd my ou Sandman comics aanstuur...:-)

Lorinda
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1736 is 'n antwoord op boodskap #1731] Do, 31 Julie 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hielie" skryf in boodskap news:aqeWa.43301$F92.4761@afrodite.telenet-ops.be...
>
[color=skyblue]>>>> >>>>>>>>>>schreef in bericht
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1737 is 'n antwoord op boodskap #1735] Do, 31 Julie 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f297794_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...

> Jy sal vir Speedy in DB sit??.. Mag hy comics lees terwyl hy daar is? Ek
> kan altyd my ou Sandman comics aanstuur...:-)


Net tot ek nie meer kwaad is vir hom nie...dit sal so 10 sekondes wees..
Speedy is "cool". Ek hou van die maniere waarop hy dinge sê soms.

Nou wie's die "sandman" superdude? Ek het nog nooit van hom gehoor nie.
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1738 is 'n antwoord op boodskap #1733] Do, 31 Julie 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hielie  is tans af-lyn  Hielie
Boodskappe: 18
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
> O gaats Hielie ek kan dit nie weer in die openbaar kwytraak nie:-) Katryn,
> kan jy groot asseblief vir Hielie privaat invul? Dit lyk asof julle mekaar
> ken:-).
> Oor Speedy, hoop ek as hy weer hier opdaag hy sy nuwe anargistiese
> identiteit gelate sal aanvaar, en dat daar nie teregstellings sal wees
> nie:-))
> Waar bly jy Hielie?
>
> Lorinda

As jy dit geheim wil hou, is dit oraait vir my, Lorinda - ek verstaan.

Ek bly dalk nie so ver van jou af nie : net oor die Channel, in België, naby
Oostende.

Hoe kan Speedy iets gelate aanvaar as hy dan 'n anargis is :-) ?

Hielie.
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1739 is 'n antwoord op boodskap #1736] Do, 31 Julie 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hielie  is tans af-lyn  Hielie
Boodskappe: 18
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgbtkc$2o5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Hielie" wrote in message
> news:aqeWa.43301$F92.4761@afrodite.telenet-ops.be...
>>
[color=skyblue]>>>> >>>>>>>>>>>schreef in bericht
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1740 is 'n antwoord op boodskap #1737] Do, 31 Julie 2003 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgbtpb$2q2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f297794_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>> Jy sal vir Speedy in DB sit??.. Mag hy comics lees terwyl hy daar is? Ek
>> kan altyd my ou Sandman comics aanstuur...:-)
>
>
> Net tot ek nie meer kwaad is vir hom nie...dit sal so 10 sekondes wees..
> Speedy is "cool". Ek hou van die maniere waarop hy dinge sê soms.
>
> Nou wie's die "sandman" superdude? Ek het nog nooit van hom gehoor nie.

Sandman is my geliefkoosde comics. DIt was 'n reeks wat nou geeindig het,
maar dit word steeds in bundels as "graphic novels" uitgegee. Die stories
was geskryf deur Neil Gaiman, en is baie goed. Dit gaan oor 'n groep met die
naam "the Endless": Destiny, Dream, Death, Desire, Despair, Delirium (wat
eens op 'n tyd Delight was) en Destruction. Maar dit gaan veral oor Dream
(Morpheus, the Sandman). Neil Gaiman was al die Shakespeare van comics
genoem...:-)) Kyk bietjie rond op die Internet, daar is seker baie sites oor
hom en die comics.

Lorinda
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1741 is 'n antwoord op boodskap #1738] Do, 31 Julie 2003 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hielie" skryf in boodskap news:oYeWa.43373$F92.4787@afrodite.telenet-ops.be...
>> O gaats Hielie ek kan dit nie weer in die openbaar kwytraak nie:-) Katryn,
>> kan jy groot asseblief vir Hielie privaat invul? Dit lyk asof julle mekaar
>> ken:-).
>> Oor Speedy, hoop ek as hy weer hier opdaag hy sy nuwe anargistiese
>> identiteit gelate sal aanvaar, en dat daar nie teregstellings sal wees
>> nie:-))
>> Waar bly jy Hielie?
>>
>> Lorinda
>
> As jy dit geheim wil hou, is dit oraait vir my, Lorinda - ek verstaan.
>
> Ek bly dalk nie so ver van jou af nie : net oor die Channel, in België, naby
> Oostende.
>
> Hoe kan Speedy iets gelate aanvaar as hy dan 'n anargis is :-) ?
>
> Hielie.

Nee, dis nie dat ek dit geheim wil hou nie, dis nie so ernstig nie, dis
waarom ek vir Katryn gevra het om jou te vertel:-)
Ons is bure! Wel amper.... Ek was al 'n paar keer Belgie toe, maar gewoonlik
na Brussels.
Bedoel jy Speedy gaan dit dalk nie gelate aanvaar nie.... En my Bukanin is
verroes... so ek is nie seker wat hy sal moet doen as hy nie met my etiket
saamstem nie :-)


Lorinda
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1742 is 'n antwoord op boodskap #1741] Vr, 01 Augustus 2003 00:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Nee, dis nie dat ek dit geheim wil hou nie, dis nie so ernstig nie, dis
> waarom ek vir Katryn gevra het om jou te vertel:-)

Maar ek skinner dan nie!!! :-))
Hielie, ek sal later vanaand vir jou 'n laaang skinnerbrief stuur en
alles oor Lorinda vertel. :-)))

> Bedoel jy Speedy gaan dit dalk nie gelate aanvaar nie.... En my Bukanin is
> verroes... so ek is nie seker wat hy sal moet doen as hy nie met my etiket
> saamstem nie :-)

..er...Lorinda, dalk is ek nou verkeerd, maar as jou Bukanin verroes
is, moet jy dalk eerder Bakunin probeer? :-)))
Comics [boodskap #1743 is 'n antwoord op boodskap #1740] Vr, 01 Augustus 2003 00:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Sandman is my geliefkoosde comics.

Ek het 'n geweldige kulturele agterstand wanneer dit by comics kom.
:-) Vir een of ander obskure rede was dit 'n taboe om comic boeke te
lees as kind. My ma het my Asterix en Kuifie(Tintin) en so paar ander
wat ek al van vergeet het. laat lees. Maar dit was ook al. Ek het
toe maar grootgeword op Nancy Drew boeke. :-)

Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep ! [boodskap #1745 is 'n antwoord op boodskap #1742] Vr, 01 Augustus 2003 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ujdjiv4i5hq3t8jh1g0b4461vvsfrlv5dr@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Bedoel jy Speedy gaan dit dalk nie gelate aanvaar nie.... En my Bukanin is
>> verroes... so ek is nie seker wat hy sal moet doen as hy nie met my etiket
>> saamstem nie :-)
>
> ..er...Lorinda, dalk is ek nou verkeerd, maar as jou Bukanin verroes
> is, moet jy dalk eerder Bakunin probeer? :-)))

Presies!:-)) Ek doen dit 'n hele leeftyd al; ruil daai a en u om, en die
rede is 'n groot verleentheid, dis omdat ek sy naam confuse met Bukharin,
wat in sekere sirkels nogal ongelukkig kan wees:-)). Moet asseblief nie nie
laasgenoemde bespreek nie, want as Speedy daarvan uitvind sal die reaksie
nie meer a mystery wees nie. Ons bly maar by Bakunin........:-)

Lorinda
Rooi en roes [boodskap #1746 is 'n antwoord op boodskap #1745] Vr, 01 Augustus 2003 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

>> ..er...Lorinda, dalk is ek nou verkeerd, maar as jou Bukanin verroes
>> is, moet jy dalk eerder Bakunin probeer? :-)))
>
> Presies!:-)) Ek doen dit 'n hele leeftyd al; ruil daai a en u om, en die
> rede is 'n groot verleentheid, dis omdat ek sy naam confuse met Bukharin,
> wat in sekere sirkels nogal ongelukkig kan wees:-)). Moet asseblief nie nie
> laasgenoemde bespreek nie, want as Speedy daarvan uitvind sal die reaksie
> nie meer a mystery wees nie. Ons bly maar by Bakunin........:-)

LOL! Ja jou ou Bolshevik! So kom die waarheid uit, nè??:-))))
Hehehehe...so fout kan nogal katastrofies wees- hier ook!! :-))

Terloops, ek dink dat Hegel, die ou wat Marx en Engels beinvloed het,
dalk ook 'n streep van Genghis se Y chromosoom weggehad het. Want hy
is mos eintlik die vader van die "dialectic" konsep, en nie Marx soos
algemeen aanvaar word nie. (Die evolusie van vooruitgang na konflik.)

Danielle - die Menshevik. :-))
Re: Rooi en roes [boodskap #1747 is 'n antwoord op boodskap #1746] Vr, 01 Augustus 2003 19:34 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> LOL! Ja jou ou Bolshevik! So kom die waarheid uit, nè??:-))))
> Hehehehe...so fout kan nogal katastrofies wees- hier ook!! :-))
>
> Terloops, ek dink dat Hegel, die ou wat Marx en Engels beinvloed het,
> dalk ook 'n streep van Genghis se Y chromosoom weggehad het. Want hy
> is mos eintlik die vader van die "dialectic" konsep, en nie Marx soos
> algemeen aanvaar word nie. (Die evolusie van vooruitgang na konflik.)
>
> Danielle - die Menshevik. :-))

Nee! Nee! Nee! En daai haan wat so kraai het niks met my te doen
nie:-))

Ja, Marx het met baie van Hegel se idees saamgestem, maar verskil oor
die aard van die dialectical proses, wat Marx geglo het materialisties
was, anders as Hegel.

"Genghis se Y chromosoom"... LOL.

Lorinda
Vorige onderwerp: Re: Madiba Magic!!!! (off topic)
Volgende onderwerp: Bel asseblief 082 237 3000 en gee jou mening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 06:17:48 MGT 2024