Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Maaiers in Gloudina se dooie Afrikaans
Re: Maaiers in Gloudina se dooie Afrikaans [boodskap #17089] Wo, 26 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes:


>> Die tannie van die derde taalkomitee
>> uit die derde Boerestaat wat tot stand
>> gekom het na die Derde Vryheidsoorlog.
>
>
> Ou tante, voor jy begin voorskryf, leer eers Afrikaans!
>
> Vriendelike groete, Leendert

As Leendert vir my oor en oor probeer vertel
waar David die wortels gegrawe het, dan weet
ek dat ek 'n kolskoot geskiet het.


Nou sal hy seker vir my kom vertel dat ek nie
Afrikaans praat nie, want die woord "david"
kom van die Khoi woord vir "wortel."

Die liewe Martatjie
Re: Maaiers in Gloudina se dooie Afrikaans [boodskap #17125 is 'n antwoord op boodskap #17089] Do, 27 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum" writes:
>
>
>
>>> Die tannie van die derde taalkomitee
>>> uit die derde Boerestaat wat tot stand
>>> gekom het na die Derde Vryheidsoorlog.
>>
>>
>> Ou tante, voor jy begin voorskryf, leer eers Afrikaans!
>>
>> Vriendelike groete, Leendert
>
>
> As Leendert vir my oor en oor probeer vertel
> waar David die wortels gegrawe het, dan weet
> ek dat ek 'n kolskoot geskiet het.

Hmmmm...... As Gloudina so ywerig die issue vermy en begin om irrelevante
"slim"-stories terug te kaats dan weet mens sy bloei.

> Nou sal hy seker vir my kom vertel dat ek nie
> Afrikaans praat nie, want die woord "david"
> kom van die Khoi woord vir "wortel."
>
> Die liewe Martatjie

Nie waar nie?

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: Vra ek myself
Volgende onderwerp: Re: Tobacco Company is taking Zuma to Court
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 06:12:07 MGT 2024