Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sneakpeek explanation and summary for soc.culture.south-africa.afrikaans
Sneakpeek explanation and summary for soc.culture.south-africa.afrikaans [boodskap #16982] Do, 20 Augustus 1998 00:00
snea...  is tans af-lyn  snea...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
We developed SneakPeek postings as a result of many Usenet users' desire
for a summarizing tool that would help them skim through the most active
threads. Thus, SneakPeek postings are intended to help users with limited
time keep abreast of group discussions, stay in touch with more groups,
and check out new groups quickly.

Usenet is an environment where every voice should count equally. However,
while some users have found SneakPeek postings useful, others have tried
to shout it down, potentially resulting in the tyranny of a vocal few.
Therefore, we encourage all to post their constructive opinions so that we
may democratically decide if there is room for SneakPeek postings in Usenet.

Talkway, Inc.
http://www.talkway.com

The rest of this message summarizes the most active recent threads in
this newsgroup.

____________________________________________________________ ____________
SUBJECT: Re: SENSUS

*** Sanet:
Van wat ek verstaan is daar in die omgewing van 15 000 Suid-Afrikaners
huidiglik net in Vancouver. Hoe waar dit is sal ek nie kan sê nie, maar dit
laat my effens minder benoud voel oor die trekkery.
...

*** nomad:
Sanet, het jy al gaan kyk by Softlandings?

Dis by www.softlandings.co.za/canada/index.html , en daar's 'n hele stuk oor
Vancouver en ander behulpsame feite. Dit lyk ook of die opstellers van die
site graag wil help met jou tipe vrae.

*** Edwin:
Die Suid-Afrikaanse Vereniging van BC
(http://www.proteaklub.vancouver.bc.ca/indeks.html) se webwerf kan ook vir
jou so 'n idee gee van sommige van die aktiwiteite van die Suid-Afrikaners
in Vancouver se omgewing. Volgens gerugte wat ons hier hoor is daar 'n

____________________________________________________________ ____________
SUBJECT: who the fuck is this @vigs.net

*** Anonymous:
This person has got to be one sick fuck.

I would suggest that she/it is some sex starved pervert that's partner used to sit an watch poes flicks all day long under the guise of "Censorship" regulations.

How we were certainly fucked in the arse by these sick and perverted people from a mainly afrikaans background. They obliterated the opposition through the use of hit squads, killed blacks indiscriminately, got their brothers, sisters and uncles into the civil service at the expense of other groups.
...

*** Olympus:
Die ou is SIEK. Met so 'n vuilbek moet hy liewers 'n sewer rat en nie 'n
squirrel wees nie. Sonder twyfel is hy ou Tutu se werfbobbejaan.

...

*** Simon:
...
Nog 'n ou wat seker as kind met siggarette gebrand is - shame ....!

O wel, dit kon seker erger gewees het - die ou kon gay uitgedraai het!

Nooit gedink dis moontlik vir een brein om so vrot te word nie. Ek
het in die army ook so 'n ou geken - altyd op nagdiens gesit en
X-rated stories skryf, en selfs in daardie omstandighede het meeste
van ons net genoeg stomach gehad om een van die goed te lees - so siek
...

____________________________________________________________ ____________
SUBJECT: =?ISO-8859-1?Q?Call_SA_for_only_58=A2_/minute_anytime?=

*** - Pretna:
Calls from the US to South Africa are only 58=A2 /minute anytime.
No Fees - No Surcharges
http://www.SuperPhone.net/safrica.html
...

*** Johan :
Dit klink duur - ek betaal net 53c/minuut (US$)

...
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!

*** Not Anonymous:
Probeer AT&T se 'onerate international' (Jy moes al daai simpel
advertensies gesien het), vir $3 per maand kos dit 49c 'n minuut na SA.

Lekker bel

____________________________________________________________ ____________
SUBJECT: Re: Simpatie (was: SENSUS)

*** Johan :
Ek wil nou nog baie graag daar in jou omgewing van die wereld besoek
aflê - hoe meer ek daarvan hoor hoe meer hoor ek dis een van die
mooiste plekke op aarde.
...

*** Edwin:
Ek's nie seker hoe ver langs die weskus van Noord-Amerika die weer
soortgelyk is nie. Ek weet dat Seattle se weer soortgelyk is aan Vancouver,
net natter. Kennisse wat al in Oregon vakansie gehou het, het dit baie
geniet. Maar hulle vertel gewoonlik van die natuurtonele, en die mooi kus,

*** Johan :
...
Wel dan sien ek uit daarna om daar te gaan kyk, want hopelik is die
herfs weer dan naby aan perfek!
...
Lyk my die afgelope jaar was oral so. En ons kry nou die effek van
daardie Kanadese bosbrande - so week gelede was die lug soos
Johannesburg s'n - vol besoedeling. Die TV stasies het almal
uitgesaai dat dit rook is van Kanadese bosbrande af en nie
...

____________________________________________________________ ____________
SUBJECT: Re: Die BOERANT....

*** Unknown author:
...
Andries, kom ons maak nou 'n ooreenkoms. Kom ons
skryf vir mekaar op die nuusgroep, maar ons praat
niks oor die politiek nie. Ons vertel vir mekaar
hoe dit om ons lyk, en van watter dinge ons hou,
...

*** c-nexus:
...
daar is niks mooier as vygies en fynbos in die hele botaniese wêreld
nie ! Ek het in my tuin in Darling, Kaap heelwat fynbos aangeplant,
en met my terugkeer vanaf Thailand (waar ek in n apartment woon), in
Januarie 1999, is die eerste ding wat ek gaan doen, is skoffel in my tuin.
...

*** Gustav Preller:
Gloudina gooi flikkers
Andries J Potgieter - jy is in die kak mens
Gloudina wil he jy moet haar plooi looi - ja.man, dip 'n ouma!!!

____________________________________________________________ ____________

Talkway, Inc.
http://www.talkway.com
Vorige onderwerp: Om te ry of om te bly
Volgende onderwerp: Bly of Ry ( Was Leaving or staying.)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:48:13 MGT 2024