Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » this place is a right giggle!
this place is a right giggle! [boodskap #16874] So, 16 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
nice@times  is tans af-lyn  nice@times
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek soek nou al maande lank 'n plekkie op die net om my bene te strek en te
lag . . .en ek het dit hier gevind!!

AANGENAME KENNIS AAN ALMAL!!!!

Verskoon maar my skrif en spelling - dit is nou al baie jare lank wat ek
laas 'n woord in Afrikaans skryf.
Moet erken, dis nogals lekker . . .

www.huisgenoot.com was sover my lewenslyn.
Het enige iemand hier ander voorstelle vir 'n goeie afrikaanse lees. Ek
moet erken ek buig my hoof in skaamte vir my nalatigheid ten opsigte van my
moedertong.

Vaatjie
Re: this place is a right giggle! [boodskap #16898 is 'n antwoord op boodskap #16874] Ma, 17 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Aug 1998 02:47:29 GMT, e...@dot.com (Johan ) wrote:

|
|http://www.oocities.org/Heartland/9657/dieknoop.htm
|
Vaatjie - my apologie!

Lyk my die knoop was 'n skuifknoop en is nou by 'n ander adres te
vinde:

http://www.dieknoop.co.za/

Goed gaan!
Re: this place is a right giggle! [boodskap #16899 is 'n antwoord op boodskap #16874] Ma, 17 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 16 Aug 1998 21:40:16 GMT, "nice@times" wrote:

|Ek soek nou al maande lank 'n plekkie op die net om my bene te strek en te
|lag . . .en ek het dit hier gevind!!
|
|AANGENAME KENNIS AAN ALMAL!!!!
|
|Verskoon maar my skrif en spelling - dit is nou al baie jare lank wat ek
|laas 'n woord in Afrikaans skryf.
|Moet erken, dis nogals lekker . . .
|
|www.huisgenoot.com was sover my lewenslyn.
|Het enige iemand hier ander voorstelle vir 'n goeie afrikaanse lees. Ek
|moet erken ek buig my hoof in skaamte vir my nalatigheid ten opsigte van my
|moedertong.
|
|Vaatjie

Vaatjie, van waar skryf jy?

Jy kan gerus gaan kyk na

http://www.oocities.org/Heartland/9657/dieknoop.htm

Dis omtrent amper die senterpunt van Afrikaans op die net!

En gaan luister gerus na radio Hoogland - hulle adres is ook op die
Knoop

Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Re: this place is a right giggle! [boodskap #16930 is 'n antwoord op boodskap #16874] Di, 18 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Vyg Fynbos  is tans af-lyn  Vyg Fynbos
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
>  www.huisgenoot.com was sover my lewenslyn.
>  Het enige iemand hier ander voorstelle vir 'n goeie afrikaanse lees. Ek
>  moet erken ek buig my hoof in skaamte vir my nalatigheid ten opsigte van my
>  moedertong.
>
>  Vaatjie

hello Vaatjie..
daar is baie afrikaanse webpages, krap net rond..
jy is welkom om op my page te gaan rondkliek ! he he en
en as jy by my Hotlinks kom sal jy verwysings na ander
kry ook..
http://www.oocities.org/SiliconValley/Horizon/8993/

groete
Vyg Fynbos
(heksie)
--
plant 'n boom
Re: this place is a right giggle! [boodskap #16931 is 'n antwoord op boodskap #16874] Di, 18 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Vyg Fynbos  is tans af-lyn  Vyg Fynbos
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
>  www.huisgenoot.com was sover my lewenslyn.
>  Het enige iemand hier ander voorstelle vir 'n goeie afrikaanse lees. Ek
>  moet erken ek buig my hoof in skaamte vir my nalatigheid ten opsigte van my
>  moedertong.
>
>  Vaatjie

hello Vaatjie..
daar is baie afrikaanse webpages, krap net rond..
jy is welkom om op my page te gaan rondkliek ! he he en
en as jy by my Hotlinks kom sal jy verwysings na ander
kry ook..

groete
Vyg Fynbos
(heksie)
--
plant 'n boom
Vorige onderwerp: Simpatie (was: SENSUS)
Volgende onderwerp: Vriende in Klank!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 00:15:24 MGT 2024