Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » O, die liewe Martatjie
O, die liewe Martatjie [boodskap #16924] Di, 18 Augustus 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
O, DIE LIEWE MARTATJIE

O, die liewe Martatjie, Martatjie, Martatjie,
O, die liewe vabondjie het my laat staan.
Geld is weg, nooi is weg, als is weg, alles weg!
O, die kleine vabondjie! Wat nou gedaan?

Verwerk deur Dirkie de Villiers.
Oostenrykse volksliedjie "Ach du lieber Augustin."
Woorde deur B.A. de Wet.
Uit die FAK Volksangbundel

Vertaling vir Reka (vertaal: translate)

vabond: rascal, rogue, scamp, vagabond.
This word is often used as a term
of endearment in Afrikaans, unlike
"vagabond" in English. (From old
French vagabond, from Latin
vagabundus.)

het my laat staan: left me, deserted me, rejected me.
Geld: money
weg: gone
nooi: girlfriend
als : abbreviation of "alles" (everything)
Wat nou gedaan? : What to do?
The archaic form of "gedoen" is used here.
Archaic forms of past participles in Afrikaans
are usually only found in certain fixed expressions.
The other way to say this in Afrikaans would be:
"Wat staan my te doen?"
Vorige onderwerp: Vriende in Klank!
Volgende onderwerp: Die BOERANT....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 14:16:07 MGT 2024