Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Afrikaanse Houyhnhnm
'n Afrikaanse Houyhnhnm [boodskap #16819] Vr, 14 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
TANT HESSIE SE WITPERD

Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd,
Hessie se witperd, Hessie se witperd,
Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd,
Hessie se witperd bo!
Julle maak verniet tant Hessie se witperd sleg;
tant Hessie se witperd maak die hele wêreld reg.
O kyk hoe ry tant Hessie se witperd, Hessie se witperd,
Hessie se witperd.
Kyk hoe ry tant Hessie se witperd, Hessie se witperd bo!

Tradisionele Suid-Afrikaanse volkswysie
verwerk deur M. Casaleggio
Uit die FAK - Volkssangbundel

Translation for Reka, my friend in Hungary, who is
trying to learn Afrikaans.

Kyk : Look, observe
ry: ride, move along
witperd: a white horse
bo! : above, at the top, an exclamation of approval
like the English �tops!�
slegmaak: slander, disapprove
verniet: in vain, for nothing
regmaak: to set right, to correct.
Re: 'n Afrikaanse Houyhnhnm [boodskap #16846 is 'n antwoord op boodskap #16819] Sa, 15 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Aug 1998 23:21:03 GMT, "Tannie bokballas"
had the following to say:

|wat de vock beteken:
|"..to set right.." (correct)
|goeie god-jy is DIE mees deur die kakste persoon wat ek al OOIT gelees
|het!!!
Nou is die arme vent nie eers baie intelegent nie - hoekom lewer hy
kommentar as hy nie die ander plasings kan verstaan nie.
Daardie is nou 'n mond wat met seep EN seepsoda uitgeskrop moet word!

...steeds net ek, Simon
Re: 'n Afrikaanse Houyhnhnm [boodskap #16847 is 'n antwoord op boodskap #16819] Sa, 15 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
slegmaak: slander, disapprove...is dit hoe die wereld taal gespel word??

@igs.net wrote in article ...
>
>
> TANT HESSIE SE WITPERD
>
> Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd,
> Hessie se witperd, Hessie se witperd,
> Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd,
> Hessie se witperd bo!
> Julle maak verniet tant Hessie se witperd sleg;
> tant Hessie se witperd maak die hele wêreld reg.
> O kyk hoe ry tant Hessie se witperd, Hessie se witperd,
> Hessie se witperd.
> Kyk hoe ry tant Hessie se witperd, Hessie se witperd bo!
>
> Tradisionele Suid-Afrikaanse volkswysie
> verwerk deur M. Casaleggio
> Uit die FAK - Volkssangbundel
>
> Translation for Reka, my friend in Hungary, who is
> trying to learn Afrikaans.
>
> Kyk : Look, observe
> ry: ride, move along
> witperd: a white horse
> bo! : above, at the top, an exclamation of approval
> like the English �tops!�
> slegmaak: slander, disapprove
> verniet: in vain, for nothing
> regmaak: to set right, to correct.
>
Vorige onderwerp: Boikot
Volgende onderwerp: @igs.net-jy is klaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 14:46:19 MGT 2024