Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boikot
Boikot [boodskap #16813] Vr, 14 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
As julle ous nou almal kan wys ons mense kan vir eenkeer saamwerk en
saamstaan, dan stel ek voor ons boikot eenvoudig hierdie d..s wat
homself ook bokknaters noem.

Hy gaan darem net te ver met sy taalgebruik. Die ou bliksem is darem
nie smaakvol nie.

Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Re: Boikot [boodskap #16814 is 'n antwoord op boodskap #16813] Vr, 14 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
here,SAnet, dis nou 'n goeie vocken idee daai . . .

Sanet wrote in article
...
> Johan, ek stem saam. Maar. Dis dieselfde as om te vra dat iemand van die
> NG afgegooi moet word omdat ons nie bv. saamstem met hulle opinies nie. Al
> wat ons effektief kan doen is om 'n filter op te sit, of hom/haar te
> ignoreer en nie antwoorde terug te pos nie. Laaste opsie doen gewoonlik die
> ding.
>
> Hier's 'n idee : as ou Bok-dinges jou verkeerd begin opvryf, stuur vir my 'n
> e-mail en gaan gal af daarin. Dan voel ek en jy albei beter.
>
> Groete,
> Sanet
>
Re: Boikot [boodskap #16815 is 'n antwoord op boodskap #16813] Vr, 14 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nomad  is tans af-lyn  nomad
Boodskappe: 37
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Saamstaan? Saamwerk? HOEKOM? (klink soos die army....of die Nasionale
party). Moenie met ander se skape probeer boer nie.
Die ng is soos 'n vry land, en jy't skynbaar nog nie aangepas hierby nie.
As jy nie van hom hou nie, gebruik dan jou nuusfilter. Dis meer eerbaar.

--
nomad@rest.oasis
Johan N Potgieter wrote in message
35d3ce42.354406619@news.citilink.com...
> As julle ous nou almal kan wys ons mense kan vir eenkeer saamwerk en
> saamstaan, dan stel ek voor ons boikot eenvoudig hierdie d..s wat
> homself ook bokknaters noem.
>
> Hy gaan darem net te ver met sy taalgebruik. Die ou bliksem is darem
> nie smaakvol nie.
>
>
>
> Johan
> Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Re: Boikot [boodskap #16843 is 'n antwoord op boodskap #16813] Sa, 15 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 Aug 1998 19:39:45 +1200, wrote:

> Die ng is soos 'n vry land, en jy't skynbaar nog nie aangepas hierby nie.
> As jy nie van hom hou nie, gebruik dan jou nuusfilter. Dis meer eerbaar.
>
Man, so leer 'n mens maar ... Dankie vir die wenk met die filter - ek
het dit nog nie gebruik nie en hier is nou dalk net 'n kans om te
eksperimenteer. Sê net gou vir my, hoe weet jy hy werk? Want jy sny
nou iemand uit so jy weet nie of jou filter werk en of hy net nie 'n
boodskap gestuur het nie.

Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Vorige onderwerp: Wie is D. Steenkamp?
Volgende onderwerp: 'n Afrikaanse Houyhnhnm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 02:35:24 MGT 2024