Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » glou...@igs.net, lees mooi . . .
glou...@igs.net, lees mooi . . . [boodskap #16790] Do, 13 Augustus 1998 00:00
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jy is gestraf met die bloed van die hoer uit Sodom.

Jou intelegensie grens aan die van 'n bosaap wat maroelas kou - al wat jy
geerf het uit my land is my taal - wat jy duidelik goed kan praat-maar meer
as dit kan niemand jou ag nie.

Wat maak jy in Kanada as jou gevoelens vir SA so oorweldigend is. Jy is
bang, maar grootbek. Agterbaks en tipies verraaier materiaal.
Jou mentaliteit laat jou in die steek en jou gewoontes is gekultifeer in
Soweto.

Hoekom keer jy nie terug en kom span jouself voor die osse in nie . . . .?
Ag, natuurlik, jy sit en giggel vir daardie mense wat nie op buitelandse
paspoorte kan verhuis nie. Jy is yl en weeksinnig, afgewater en moeg.

Die son wat op jou vel skyn en die sneeu wat jou grasperk wit vef behoort
aan 'n land waarvan jy nooit deel sal wees nie. Waar mense altyd agter jou
rug sal se:"White South African immigrant piece of hypocritical shit."

Die dolosse lag.
Vorige onderwerp: het glou...@igs.net vriende hie??
Volgende onderwerp: SENSUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 16:54:10 MGT 2024