Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » glou...@igs.net
glou...@igs.net [boodskap #16781] Do, 13 Augustus 1998 00:00
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek sit nou al die heel aand en lees al jou pinups hier en op ander
nuusgroepe.

Ek sal graag wil weet hoe oud jy is, maar soos jou geskidenis hier bewys
lief jy wegkruipertjie speel.
Kom vertel my die volgende:
1) hoe oud is jy?
2) hoe lank bly jy nou in Kanada?
3) hoekom KANADA?
4) waar in SA is jy gebore?
5) hoe lank het jy daar vertoef?
6) hoekom het jy vertrek?
7) hoekom het jou moeder jou nie doodgele as 'n baba nie?
Vorige onderwerp: Toeriste se liggelowigheid (was: Die ou ding)
Volgende onderwerp: het glou...@igs.net vriende hie??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 08:56:04 MGT 2024