Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » MY TEQUILA-MEISIE (jonkmans-oomblikke nr. 96416)
MY TEQUILA-MEISIE (jonkmans-oomblikke nr. 96416) [boodskap #16773] Wo, 12 Augustus 1998 00:00
jan schrik  is tans af-lyn  jan schrik
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
MY TEQUILA-MEISIE (jonkmans-oomblikke nr. 96416)
(in 'n oomblik van alkohol-geinduseerde inspirasie)

jy dwing 'n keelgat in my af
jy het alkohol en jy het mag
ek verwikkel nou stadig, dubbelvisie,
en loer met blink oe na jou - my cantina tequila meisie

en ek wonder hoe jy jouself verwerdig
om groot mans se klein tips te vat en te smile
en ek wil shoo graag he jy moet wiet
every time they touch your ass, they touch mine, my sweet..

Ja, wat is die swart ruiter, sonder 'n swart moottor
die great getaway was net 'n rumour
want my meisie werk net tot halftwee
voor sy off-duty klappe en bitchy comebacks begin gee

En ek wonder in hoofpynoggende oor jou
jou gladde vel swart hare en oe, meer kan ek nie onthou

En ek wens jy kon my na waarde skat
daar waar ek op stilte-stoel jou uitcheck
en vir myself vat

Ytyntlik kom jy nader...
my hemelse gebed, vervat in geld se ongenade
en ek smeek en ek soebat jou sonder 'n woord
om ook 'n tequila tong in my hart af te stort

en ek wil so graag he jy moet weet
every time they touch you, they touch me, my sweet

(Kopiereg 28/5/98 - Werner Vermaak)

--
Truth is always strange; stranger than fiction (Lord Byron)
Vorige onderwerp: Net ingeval SE DINGES, man
Volgende onderwerp: Mooi so "Madiba"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:05:44 MGT 2024