Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ek wens jou koffie raak nou op :-)
Re: ek wens jou koffie raak nou op :-) [boodskap #1603] Di, 29 Julie 2003 19:12 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
: Sjoe, Tobie. Gister was jy baie "weird" vir my.
---
hmmmm ..... meskien moes ek weer my brief gelees
het met jou in my 'mind' en meer 'smilies' in
gesit het. Ek weet DD is 'n rowwe diamant en rol
gemaklik met die 'punches' ... heheheh

Ns. ek kon ook nie namens die medies prof antwoord
nie, so dit help nie om met my te gestry het nie.
---
Re: ek wens jou koffie raak nou op :-) [boodskap #1672 is 'n antwoord op boodskap #1603] Di, 29 Julie 2003 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ifqdivc4904je8j2hj7o8gu7trgbj778e0@4ax.com...
> Maar
> moeniewarrienie. Die saak is reg. :-))
>
> En los my koffie UIT!!! :-)))

Ek weet! Sy koffie stelery het iets te doen met die feit dat ek nie sy pos
sien nie...........

Lorinda
Re: ek wens jy kan my *¿* Lorinda [boodskap #1686 is 'n antwoord op boodskap #1672] Wo, 30 Julie 2003 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: Ek weet! Sy koffie stelery het iets te doen met
die feit dat ek nie sy pos
: sien nie...........
---
Lorinda doen en 'check' net gou die volgende:
tools
message rules
blocked sender list

soek my naam en dan kies jy:
remove
as ek daar is

ek het al eenkeer in my haas myself ook geblock
... riDDer shattup, laat jy net lag ..........
Re: ek wens jou koffie raak nou op :-) [boodskap #1687 is 'n antwoord op boodskap #1603] Wo, 30 Julie 2003 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
: En los my koffie UIT!!! :-)))
---
hoekom gaan jy my moerkoffie as ek jou koffie nie
los nie hmmmm? ek het my broccili ge - eet


heheheh ..... grappie die week gehoor, bietjie
siek maar het gelag want my kinders was ook klein
.............
wat is die verskil tussen broccili en snot ?
kleuters hou nie van broccili nie ........
aaaAARRRGG ... ACK!!!
Re: ek wens jy kan my *¿* Lorinda [boodskap #1695 is 'n antwoord op boodskap #1686] Wo, 30 Julie 2003 18:25 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bg90bt$etp$8@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda doen en 'check' net gou die volgende:
> tools
> message rules
> blocked sender list
>
> soek my naam en dan kies jy:
> remove
> as ek daar is
>
> ek het al eenkeer in my haas myself ook geblock
> ... riDDer shattup, laat jy net lag ..........

Ek het dit gister al gedoen, want die hele ding was vir my so
eienaardig...Jy was nie op die lys nie:-) En ek kan vandag jou pos sien. So
dit was maar een van daai onverklaarbare dinge wat met my gebeur....

Lorinda
Vorige onderwerp: Wat gaan aan hier
Volgende onderwerp: Re: Katryn se koffie is al koud, ek sit dit gou in die microwave
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 04:59:11 MGT 2024