Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hardekoolvuur
Hardekoolvuur [boodskap #16703] Ma, 10 Augustus 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Aan die ouens wat tevergeefs gaan soek het vir 'n nuwe storie, bied ek my
verskoning aan.

Tzaneen het skou gehou, die Brandewynstigting het 'n proe aangebied, en dit
was langnaweek en ek moes die kinders uit die stad se gewoel kry, en so aan.

Maar as jy wil weet hoe dankbaar 'n mens moet wees, sal Hansman jou vertel
by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm

Die direksie van die Hardekoolvuur het ook besluit dat stories voortaan
2-weekliks gepubliseer sal word.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')

--
Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: voëls
Volgende onderwerp: Re: Familie Wapen : BESTER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 12:26:56 MGT 2024