Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sê Wie
Sê Wie [boodskap #16680] So, 09 Augustus 1998 00:00
WAC  is tans af-lyn  WAC
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die inbellers op Niekie v/d Berg se Sê Wie is 'n goeie spieelbeeld van die
bekkige Afrikaner.
Weet alles, sê alles en maak dikwels 'n gat van hom/haar self.
Hoe lyk dit vir my baie van die bydraes hier is op dieselfde lees
geskoei....... met 'n happie akademiese hooghartigheid daarby.
Sommige ouens dink die hele ding behoort net aan hulle, omdat hulle verbose
twak alles oordonder weens die veeltalligheid daarvan.
Vorige onderwerp: En sommer nog EEN?
Volgende onderwerp: Nog een vir Madiba AANHANGERS?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:45:39 MGT 2024