Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Vleespotte van Egipte
Die Vleespotte van Egipte [boodskap #16549] Di, 04 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
mitec  is tans af-lyn  mitec
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die Vleespotte van Egipte. - Anoniem

hoe lyk 'n vleespot
as jy drie is
groot belowend swart
jy rek jou kinderbeentjies
spits 'n sintuig maksimaal

hy stook die pot met
wingerdstomp wat groen is
sy spartel met gemeste
kalf gedroogde vrug hy
gooi wingerdblare by

die pot word briesend van
wingerdstok en blaar
val om loop uit jy
vreesbevange eet maar
gou 'n stukkie kind

as jy ses is moet jy weg
sien hoe ander potte lyk
dis boeliepotte vasbyt
self leer potmaak en
leer en leer en leer

net sestien dood die wingerd
julle twee moet skuif
elders brandhout soek
pot stook julle twee
hy begin belofte toon

op agtien sê sy jy
moet verder gaan
jou eie pot begin maar
waar en hoe en waarmee
vêr alleen jy moet

dan stap jy maar die myle
vreesbevange kind kry
staanplek vir jou pot
skraap stukkies vleis en
bene bymekaar en stook

hy sukkel want jou hout
is min soek verder nog
en stook hom weer
gooi 'n bietjie humor
by vir geur en stook hom

op vyf en twintig staan
hy handgemaakte pot
lenig en jy eet hom sy
maerte hou die are oop
en genadiglik jou kop

mitec (Vir e-pos verwyder _nospam_)
Re: Die Vleespotte van Egipte [boodskap #16625 is 'n antwoord op boodskap #16549] Vr, 07 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
zero_int  is tans af-lyn  zero_int
Boodskappe: 17
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 4 Aug 1998 17:43:37 -0500, "mitec"
whispered:

> Die Vleespotte van Egipte. - Anoniem
>
>
> hoe lyk 'n vleespot
> as jy drie is
> groot belowend swart
> jy rek jou kinderbeentjies
> spits 'n sintuig maksimaal
>
> hy stook die pot met
> wingerdstomp wat groen is
> sy spartel met gemeste
> kalf gedroogde vrug hy
> gooi wingerdblare by
>
> die pot word briesend van
> wingerdstok en blaar
> val om loop uit jy
> vreesbevange eet maar
> gou 'n stukkie kind
>
> as jy ses is moet jy weg
> sien hoe ander potte lyk
> dis boeliepotte vasbyt
> self leer potmaak en
> leer en leer en leer
>
> net sestien dood die wingerd
> julle twee moet skuif
> elders brandhout soek
> pot stook julle twee
> hy begin belofte toon
>
> op agtien sê sy jy
> moet verder gaan
> jou eie pot begin maar
> waar en hoe en waarmee
> vêr alleen jy moet
>
> dan stap jy maar die myle
> vreesbevange kind kry
> staanplek vir jou pot
> skraap stukkies vleis en
> bene bymekaar en stook
>
> hy sukkel want jou hout
> is min soek verder nog
> en stook hom weer
> gooi 'n bietjie humor
> by vir geur en stook hom
>
> op vyf en twintig staan
> hy handgemaakte pot
> lenig en jy eet hom sy
> maerte hou die are oop
> en genadiglik jou kop
>
>
> mitec (Vir e-pos verwyder _nospam_)
>
Bravo!!. Laat Gloudina hierdie een lees.
PGP Fingerprint: 7C63 CB7C 1292 4355 C6C2 8241 7789 483D
PGP Key ID : 0xB7CAD5ED
http://www.crosswinds.net/birmingham/~zeroint
zero_int@stones.comm [remove last "m"]

It's not hard to meet expenses, they're everywhere.

It's easy to mistake a poor memory for a clear conscience.
Vorige onderwerp: Wie op dees aarde is Gloudina????
Volgende onderwerp: Skuil jy agter fifi, Gloudina?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 18:59:26 MGT 2024