Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat nou Gloudina?
Wat nou Gloudina? [boodskap #16530] Ma, 03 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Hans Gunter  is tans af-lyn  Hans Gunter
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina,

Dit klink my of jy glo Suid-Afrika het sommer 'n blink toekoms. Hoekom kom
jy nie terug nie? Blameer jy mense wat voel hulle het nie meer 'n toekoms
hier, en wil liewer 'n ander heenkome soek (is dit nie wat jy gedoen het
nie)?

Groete

Hans
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16552 is 'n antwoord op boodskap #16530] Di, 04 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Og, hier kom nog een met dieselfde holruggeryde
> vraag. Nee, ek dink nie Suid-Afrika het in die
> onmiddellike toekoms 'n blink toekoms nie. (Wanneer
> het dit laas 'n blink toekoms gehad?) Dis in die
> middel van die gevolge van 'n periode van wan-
> administrasie deur 'n vorige totalitere staat,

Nee. Dis in die middel van die gevolge van 'n doelbewuste aftakeling van die
ekonomie en die sosiale orde deur die huidige regering, wat die proses reeds
onder die vorige regering begin het en daarop aanspraak maak dat hulle toe
so suksesvol was met hul aftakeling dat hulle daardie regering tot 'n val
gebring het.

> en op die oomblik is die heersende party die
> erfenaar van 'n vryheisvegter-groep.

Snaaks. Hulle veg al meer en die vryheid word al minder.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16554 is 'n antwoord op boodskap #16530] Di, 04 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Aug 1998 23:34:59 GMT, waffled:
> Og, hier kom nog een met dieselfde holruggeryde
> vraag.
As jy hom al vroeer geantwoord het, was sy rug nie hol nie!

> Nee, ek dink nie Suid-Afrika het in die
> onmiddellike toekoms 'n blink toekoms nie. (Wanneer
> het dit laas 'n blink toekoms gehad?) Dis in die
> middel van die gevolge van 'n periode van wan-
> administrasie deur 'n vorige totalitere staat,
> en op die oomblik is die heersende party die
> erfenaar van 'n vryheisvegter-groep. Ek neem
> egter aan dat die 80 persent van die SA bevolking
> wat nou vir die eerste keer stemreg gekry het en
> hier en daar beter leef, nie teveel kla nie.
Ek kan nie se dat ek met 80 swartes praat nie, maar die wat ek by die
werk mee praat en my buurman se tuinwerker en huiswerker klink maar
almal baie fed-up met die huidige regering en toestande - niks van
hulle verkiesingsverwagtinge het waarheid geword nie. Vra vir wie
hulle gaan stem - almal vir die ANC en uiteindelik trek jy dan die
rede uit hulle uit - intimidasie: hulle glo vas die ANC kan sien vir
wie jy stem. Groot vrees. Die frustrasie wat hulle almal uitspreek
is dat hulle nie ander keuse het as om die swak toestande self te help
voortsit met hulle stem nie.

Dis hoekom een swart vrou vir my gesê het al uitweg is om die premier
se huis in Houghton te gaan afbrand, dan sal hy luister.

Jy moet maar self hier kom luister hoe die meerderheid kla.

...sommer net ek, Simon
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16555 is 'n antwoord op boodskap #16530] Di, 04 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
m...@here.com (Simon) writes:

> Ek kan nie se dat ek met 80 swartes praat nie, maar die wat ek by die
> werk mee praat en my buurman se tuinwerker en huiswerker klink maar
> almal baie fed-up met die huidige regering en toestande - niks van
> hulle verkiesingsverwagtinge het waarheid geword nie. Vra vir wie
> hulle gaan stem - almal vir die ANC en uiteindelik trek jy dan die
> rede uit hulle uit - intimidasie: hulle glo vas die ANC kan sien vir
> wie jy stem. Groot vrees. Die frustrasie wat hulle almal uitspreek
> is dat hulle nie ander keuse het as om die swak toestande self te help
> voortsit met hulle stem nie.

Agteraf "wit" soort stories. Die soort praat
word gewoonlik aan Afrikaners toegeskryf, maar
die Afrikaners waarmee ek in aanraking is, praat
nie so nie. So jy is een van daardie Engelsmanne
wat nou julle ware kleure wys. Hoekom loop praat
jy nie op die Engelse nuusgroep so nie? Is jy
'n bangbroek? Kom soek jy witvoetjie by die
Afrikaners? Gaan besoek vir Derby-Lewis in die
tronk, en stuur 'n bos blomme vir sy Australiese
vrou.

Die tannie wat wonder wanneer hulle vir
Derby-Lewis by die venster sal uitstoot
en sê dis selfmoord.
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16556 is 'n antwoord op boodskap #16530] Di, 04 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Ek neem
> egter aan dat die 80 persent van die SA bevolking
> wat nou vir die eerste keer stemreg gekry het en
> hier en daar beter leef, nie teveel kla nie.

Watter gronde het jy vir jou bewering dat 80% van die bevolking is SA beter
leef as tevore?

Vriendelike groete, Leendert
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16557 is 'n antwoord op boodskap #16530] Di, 04 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Aug 1998 22:09:08 +0300, "Leendert van Oostrum"
wrote:

leef as tevore?>>[/color]

Hulle hoef nie meer "baas Leendert" te se nie. En doen dit nie meer
nie.
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16584 is 'n antwoord op boodskap #16530] Wo, 05 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Aug 1998 19:43:58 GMT, waffled:

> Leendert, ek lê nou die aand en kyk na die
> plafon, en meteens besef ek wat jou skeel.
> Siestog, ou ding. Dis moeilik om jouself
> te uit, maar op die ou end is dit beter as
> om jou innerlike die hele tyd te laat gis.
>
> Die psigo-analiserende tante
Ek sê mos vir julle haar pitte is los, en dan be-aam sy dit sommer in
dievolgende asem! Kan jy glo dat die ou dame wakker lê snags en slaap
verloor oor die mense hier op die NG?!?!?!
...sommer net ek, Simon
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16585 is 'n antwoord op boodskap #16530] Wo, 05 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes:

> Fifibrakkie

Leendert, ek lê nou die aand en kyk na die
plafon, en meteens besef ek wat jou skeel.
Siestog, ou ding. Dis moeilik om jouself
te uit, maar op die ou end is dit beter as
om jou innerlike die hele tyd te laat gis.

Die psigo-analiserende tante
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16586 is 'n antwoord op boodskap #16530] Wo, 05 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Aug 1998 21:47:27 GMT, waffled:
> m...@here.com (Simon) writes:
>> Ek kan nie se dat ek met 80 swartes praat nie, maar die wat ek by die
>> werk mee praat en my buurman se tuinwerker en huiswerker klink maar
>> almal baie fed-up met die huidige regering en toestande - niks van
>> hulle verkiesingsverwagtinge het waarheid geword nie. Vra vir wie
>> hulle gaan stem - almal vir die ANC en uiteindelik trek jy dan die
>> rede uit hulle uit - intimidasie: hulle glo vas die ANC kan sien vir
>> wie jy stem. Groot vrees. Die frustrasie wat hulle almal uitspreek
>> is dat hulle nie ander keuse het as om die swak toestande self te help
>> voortsit met hulle stem nie.
> Agteraf "wit" soort stories. Die soort praat
> word gewoonlik aan Afrikaners toegeskryf, maar
> die Afrikaners waarmee ek in aanraking is, praat
> nie so nie. So jy is een van daardie Engelsmanne
> wat nou julle ware kleure wys. Hoekom loop praat
> jy nie op die Engelse nuusgroep so nie? Is jy
> 'n bangbroek? Kom soek jy witvoetjie by die
> Afrikaners? Gaan besoek vir Derby-Lewis in die
> tronk, en stuur 'n bos blomme vir sy Australiese
> vrou.
Jy maak nie veel sin hier nie, soos gewoonlik. Die "wit" stories is
nie stories nie - dis die opinies van swart mense wat eerstehands aan
my oorgedra is. Maar niemand is so blind soos sy wat nie wil sien
nie, ná Gloudina!
Wat is 'n agteraf storie - een wat jy nie "wil" glo nie?
My ware kleure is enige tyd oop vir enige een om te sien, vandat ek
hier begin skryf het.
Jaag jy almal weg wie jy nie mee saamstem nie? Waarvoor moet 'n mens
volgens jou bang wees? Jou rekenaar sal jou nie byt nie, Gloudina.
Ek soek nie witvoetjie by enige een nie - ek sit op die draad halfpad
tussen Afrikaans en Engels en geniet die beste van beide werelde!
W�!!!
Wat het Darby Lewis met my te doen? Jou pitte is maar lekker los, né!
...sommer net ek, Simon
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16587 is 'n antwoord op boodskap #16530] Wo, 05 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
m...@here.com (Simon) writes

> Wat het Darby Lewis met my te doen?

Jy klink net soos ou Derby-Lewis die ander
dag by die Waarheidskommissie. Sy ou smalende
opmerkings en sy arrogansie het net weer bewys
dat daar 'n sekere soort Engelsman is wat nog
erger is as die ergste stoere-boer. Onthou
jy wat Derby-Lewis wou teweegbring? Oorlog
tussen wit en swart. En wie is die oorsaak
dat hy vandag in die tronk sit? 'n Stoere
Afrikanervrou wat fyn kon kyk.

Die tannie wat nog altyd oor Chris Hani treur.
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16588 is 'n antwoord op boodskap #16530] Wo, 05 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Johan N Potgieter skryf:

> Dis wonderlik om in die
> polities korrekte Amerika te kom en dan so 'n spontane getuienis te
> hoor uit die *mons* van iemand

Johan,

Dis nou nie my intensie om 'n mooi storie te befoeter nie, en ek weet dis 'n
tikfout, maar mag ek vra of jy weet waar 'n vrou se *mons* geleë is. Of was
dit dalk 'n 'Freudian slip of hand'?

O,ja ;-)

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16590 is 'n antwoord op boodskap #16530] Wo, 05 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Aug 1998 21:47:27 GMT, wrote:
> m...@here.com (Simon) writes:
>> Ek kan nie se dat ek met 80 swartes praat nie, maar die wat ek by die
>> werk mee praat en my buurman se tuinwerker en huiswerker klink maar
>> almal baie fed-up met die huidige regering en toestande - niks van
>> hulle verkiesingsverwagtinge het waarheid geword nie. Vra vir wie
>> hulle gaan stem - almal vir die ANC en uiteindelik trek jy dan die
>> rede uit hulle uit - intimidasie: hulle glo vas die ANC kan sien vir
>> wie jy stem. Groot vrees. Die frustrasie wat hulle almal uitspreek
>> is dat hulle nie ander keuse het as om die swak toestande self te help
>> voortsit met hulle stem nie.
>
>
> Agteraf "wit" soort stories. Die soort praat
> word gewoonlik aan Afrikaners toegeskryf, maar
> die Afrikaners waarmee ek in aanraking is, praat
> nie so nie. So jy is een van daardie Engelsmanne
> wat nou julle ware kleure wys. Hoekom loop praat
> jy nie op die Engelse nuusgroep so nie? Is jy
> 'n bangbroek? Kom soek jy witvoetjie by die
> Afrikaners? Gaan besoek vir Derby-Lewis in die
> tronk, en stuur 'n bos blomme vir sy Australiese
> vrou.
>
... sê sy dat die spoeg spat ...! Hel, Gloudina, jy laat jou so
maklik ontstel. En al meer en meer lyk dit of dit telkens deur die
waarheid is. Moenie so stress nie, man. Jy is ver genoeg om grootbek
te kan wees oor toestande in SA. En nes iemand sy ervaringe daar met
jou wil deel dan wil jy hom wegjaag of stilmaak.

Siestog, hom gou eers in 'n boksie sit met 'n labeltjie op : "Een van
daai Engelsmanne..."

My ma se huiswerkster het presies dieselfde by haar gekla: hulle is
nie vry om te stem vir wie hulle wil nie, want die ANC hou dan
kwansuis die stembriewe. Bloot feite, Gloudina, dinge wat nou in SA
afspeel. Dalk is SA gelukkig en is dit net enkele uitsonderlike
gevalle waarvan 'n mens hoor en nie die reel nie. Dis jammer ons het
nie enige swart SuidAfrikaners hier wat met ons gesels in Afrikaans
nie. Hulle sou dalk nader op die grond vir ons kom vertel wat die
werklike toestand is.

Hoe sou jy HOM dan toesnou as hy iets sê waarvan jy nie hou nie?

Hou jou liewer maar by die gedigte - of vertel iets moois. Vat 'n
Rennie (teensuurtablet, as jy nie meer kan onthou nie) om te help vir
die galaanval, kalmeer en vertel vir ons wat was mooi op die troue.
Of vertel ons wat is mooi in die Kanadese somer, sonder om die woord
"eerstenasies" eenkeer te sê - gebruik liewer Indiane.

Hier is vir jou iets moois:

Een van my studente begin noem nou die dag spontaan aan my dat sy 'n
Christen is. So what? Wel, sy is 'n Sjinese meisie vyf jaar uit rooi
Sjina, uit Beijing. Natuurlik vra ek haar oor Tianimin Square en sy
sê Ja, sy was daar, twee dae voor die skietery - haar ma het toe gesê
dis te gevaarlik en sy het nie weer gegaan nie en dit het moontlik
haar lewe gered. Sy skryf dit nie direk aan haar ma toe nie, maar
vertel my dat sy net God daarvoor dank. Dis wonderlik om in die
polities korrekte Amerika te kom en dan so 'n spontane getuienis te
hoor uit die mons van iemand wat jy sou dink dalk nie eers van die
Christelike godsdiens gehoor het nie.

Sy vertel op my vraag dat 'n mens nie kan sê hoeveel Christene in
Sjina is nie, maar dat dit wel al soos suurdeeg deur die hele land
getrek het. Daar is steeds 'n amptelike verbod op Christenskap, en
dus kom die mense nie in groot kerke bymekaar nie, maar wel in huis
gemeentes. Ek wou weet wat van die godsdien wat voor kommunisme
gegeld het. Sy sê net 'n klein deel van die bevolking was Boediste,
en die res was streeksgodsdienste wat enige iets van die maan en
sterre tot by die ens self aanbid het. Dus geeneen van die amptelike
godsdienste wat ons oor die algemeen van weet nie.

Net nog 'n laaste brokkie interesante nuus, Enyan vertel my ook dat
daar geen verskil is tussen die Sjinese en Japanese klassieke skrif
nie. Hulle kan mekaar nie verstaan as hulle praat nie, en die moderne
skryfwyse verskil meer, maar die formele skryfwyse is presies
identies.

Lekker slaap Gloudina. Smile!
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16591 is 'n antwoord op boodskap #16530] Wo, 05 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag moeeedertoggie! Sodra dit lyk of Tant Minnie in die knyp is, is
Fifibrakkie daar om te kef!

Net jammer die irrelevante en kleinlike reaksie demonstreer juis Tant Minnie
se domheid.

Ferdi wrote in message ...
> On Tue, 4 Aug 1998 22:09:08 +0300, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> SA beter
>> leef as tevore?>>
>
> Hulle hoef nie meer "baas Leendert" te se nie. En doen dit nie meer
> nie.

Watter gronde het jy vir jou bewering dat 80% van die bevolking ooit "baas
Leendert" moes sê, of dat hulle dit nou nie meer doen nie?

Vriendelike groete, Leendert
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16592 is 'n antwoord op boodskap #16530] Wo, 05 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hennie Louw  is tans af-lyn  Hennie Louw
Boodskappe: 31
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote in message ...
> m...@here.com (Simon) writes:
>
>> Ek kan nie se dat ek met 80 swartes praat nie, maar die wat ek by die
>> werk mee praat en my buurman se tuinwerker en huiswerker klink maar
>> almal baie fed-up met die huidige regering en toestande - niks van
>> hulle verkiesingsverwagtinge het waarheid geword nie. Vra vir wie
>> hulle gaan stem - almal vir die ANC en uiteindelik trek jy dan die
>> rede uit hulle uit - intimidasie: hulle glo vas die ANC kan sien vir
>> wie jy stem. Groot vrees. Die frustrasie wat hulle almal uitspreek
>> is dat hulle nie ander keuse het as om die swak toestande self te help
>> voortsit met hulle stem nie.
>
>
> Agteraf "wit" soort stories. Die soort praat
> word gewoonlik aan Afrikaners toegeskryf, maar
> die Afrikaners waarmee ek in aanraking is, praat
> nie so nie.

Ja, want hulle praat nie met swartes nie. Van die 42 swartes wat vir my werk
is daar net een wat vir die ANC stem omdat hy wil(toevallig een van my
swakste werkers) Die res sal ANC stem omdat hulle vrees vir hul lewens

So jy is een van daardie Engelsmanne
> wat nou julle ware kleure wys. Hoekom loop praat
> jy nie op die Engelse nuusgroep so nie? Is jy
> 'n bangbroek?

Die Engelsmanne wys nie hul ware kleure nie, hulle is net ontnugter en gee
nou hul eerlike opinies. Die meeste van hulle het waarskynlik ook soos jy
gedink, maar hulle sien die werklikheid om hulle raak.

Kom soek jy witvoetjie by die
> Afrikaners?

Koel af, hoekom raak jy so vies vir niks?
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16620 is 'n antwoord op boodskap #16530] Do, 06 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Simon wrote:
>
> On 5 Aug 1998 19:43:58 GMT, waffled:
>
>> Leendert, ek lê nou die aand en kyk na die
>> plafon, en meteens besef ek wat jou skeel.
>> Siestog, ou ding. Dis moeilik om jouself
>> te uit, maar op die ou end is dit beter as
>> om jou innerlike die hele tyd te laat gis.
>>
>> Die psigo-analiserende tante
> Ek sê mos vir julle haar pitte is los, en dan be-aam sy dit sommer in
> dievolgende asem! Kan jy glo dat die ou dame wakker lê snags en slaap
> verloor oor die mense hier op die NG?!?!?!
> ...sommer net ek, Simon

Ja sjym. Wel dink net mense - ten minste dink iemand aan julle, al is
dit 'n ou antie in kanada wat wonder wat sy julle nou weer more kan
toesnou. Ek wonder tog soms - hoeveel tyd bring sy op die nuusgroep
deur?

Groete
Lou
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16622 is 'n antwoord op boodskap #16530] Do, 06 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> m...@here.com (Simon) writes
>
>> Wat het Darby Lewis met my te doen?
>
> Jy klink net soos ou Derby-Lewis die ander
> dag by die Waarheidskommissie. Sy ou smalende
> opmerkings en sy arrogansie het net weer bewys
> dat daar 'n sekere soort Engelsman is wat nog
> erger is as die ergste stoere-boer. Onthou
> jy wat Derby-Lewis wou teweegbring? Oorlog
> tussen wit en swart. En wie is die oorsaak
> dat hy vandag in die tronk sit? 'n Stoere
> Afrikanervrou wat fyn kon kyk.
>
> Die tannie wat nog altyd oor Chris Hani treur.

So op die waarheid kommisie. Die bomontploffing by Ellispark. Nou sit
die bomplanters en vertel hulle wou nie mense seer maak nie. O nee -
eerder net 'n boodskap stuur dat hulle teen die regering is. Dit nadat
hulle 'n bom geplant het by 'n sportbyeenkoms, gestel om te ontplof om
en by die tyd wat die eind fluitjie blaas.

Gelukkig doen hulle dit nie nou nie want met Gauteng Leeus wat so swak
speel loop mense nog voor die eind fluitjie blass :)
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16626 is 'n antwoord op boodskap #16530] Vr, 07 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Aug 1998 17:40:57 -0500, "Henri Burger"
wrote:

>
> Johan N Potgieter skryf:
>
>> Dis wonderlik om in die
>> polities korrekte Amerika te kom en dan so 'n spontane getuienis te
>> hoor uit die *mons* van iemand
>
> Johan,
>
> Dis nou nie my intensie om 'n mooi storie te befoeter nie, en ek weet dis 'n
> tikfout, maar mag ek vra of jy weet waar 'n vrou se *mons* geleë is. Of was
> dit dalk 'n 'Freudian slip of hand'?
>
> O,ja ;-)
Sjuuuu - jy vertel my hierrie was 'n slip en 'n half!!! Ok maar goed
haar Afrikaans is nie so dat sy op die NG sal wees nie - of praat
hulle dalk iewers in Sjina 'n weergawe van Afrikaans !?!?!??

Lyk my ek moet 'n wag plaas op my sleutelbord eerder as voor my monD.
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16629 is 'n antwoord op boodskap #16530] Vr, 07 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Aug 1998 18:48:35 +0200, "Hennie Louw" wrote:

swakste werkers) Die res sal ANC stem omdat hulle vrees vir hul lewens>>[/color]

Ek het by iemand gaan uitvind wat meer as 150 swartmense het wat vir
hom werk. Hy se hulle se vir hom hulle is nie bang om te stem wat
hulle wil nie.

Miskien moet jy jou werkers bietjie inlig oor die grondwet en so aan,
ne?

Of glo jy ook dat die ANC "kan sien wat jy stem"?
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16630 is 'n antwoord op boodskap #16530] Vr, 07 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 06 Aug 1998 09:38:57 +0200, lou wrote:

die bomplanters en vertel hulle wou nie mense seer maak nie. O nee -[/color]
> eerder net 'n boodskap stuur dat hulle teen die regering is. Dit nadat
> hulle 'n bom geplant het by 'n sportbyeenkoms, gestel om te ontplof om
> en by die tyd wat die eind fluitjie blaas. >>

En kyk wat het ons hier!!

Lou wat die waarheidskommissie volg!
Lou wat getuies voor die waarheidskommissie glo!
Lou wat dit wat voor die waarheidskommissie getuig is, onthou en
aanhaal in 'n argument!!
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16631 is 'n antwoord op boodskap #16530] Vr, 07 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 04 Aug 1998 17:11:17 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:

almal baie fed-up met die huidige regering en toestande - niks van[/color]
> hulle verkiesingsverwagtinge het waarheid geword nie. Vra vir wie
> hulle gaan stem - almal vir die ANC en uiteindelik trek jy dan die
> rede uit hulle uit - intimidasie: hulle glo vas die ANC kan sien vir
> wie jy stem. >>

Het jy al daaraan gedink dat JY dalk die intimideerder is?

Dat hulle se wat hulle dink jy wil hoor?

(Waar ek werk is die mense meer bevry, lyk dit my. Hulle het redes
hoekom hulle vir die ANC sal stem. )
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16632 is 'n antwoord op boodskap #16530] Vr, 07 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
> wrote:

>> Dis nou nie my intensie om 'n mooi storie te befoeter nie, en ek weet dis 'n
>> tikfout, maar mag ek vra of jy weet waar 'n vrou se *mons* geleë is. Of was
>> dit dalk 'n 'Freudian slip of hand'?


Of is dit miskien die geval dat
die cortex in die sternum is?

Die tannie wat agiteer vir die
uitvoer van defekte cortexe
vanuit die RSA na die VSA. Sy
het onlangs vir Wouter Basson
gekonsulteer oor die genetiese
prognose van so 'n aksie, en hy
stem saam dat dit onmiddellike
positiewe gevolge sal meebring,
onder andere die verhoging van
die algemene IK in die RSA.
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16633 is 'n antwoord op boodskap #16530] Vr, 07 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Aug 1998 21:00:46 +0300, "Leendert van Oostrum"
wrote:

>[/color]

Altyd gedink jy is die soort wat steeds daarop sal aandring dat
swartmense vir jou baas moet se.
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16634 is 'n antwoord op boodskap #16530] Vr, 07 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 05 Aug 1998 03:56:09 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
Potgieter) wrote:

nie vry om te stem vir wie hulle wil nie, want die ANC hou dan[/color]
> kwansuis die stembriewe. >>

Ek werk saam met 'n klomp swartmense en hulle se dit glad nie.

afspeel. Dalk is SA gelukkig en is dit net enkele uitsonderlike[/color]
> gevalle waarvan 'n mens hoor en nie die reel nie. Dis jammer ons het
> nie enige swart SuidAfrikaners hier wat met ons gesels in Afrikaans
> nie. Hulle sou dalk nader op die grond vir ons kom vertel wat die
> werklike toestand is.>>

'n Mens wonder hoekom swart Suid-Afrikaners nie aan die nuusgroep
deelneem nie. Hoekom dink jy neem hulle nie deel nie, Pottie?
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16644 is 'n antwoord op boodskap #16530] Sa, 08 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 07 Aug 1998 22:30:44 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:

>
> Ek het by iemand gaan uitvind wat meer as 150 swartmense het wat vir
> hom werk. Hy se hulle se vir hom hulle is nie bang om te stem wat
> hulle wil nie.
>
Hy het hulle een-een gaan vra wat hulle gaan stem? En hy het die
waarheid van almal verwag? En hulle het almal dieselfde antwoord
gehad? Nie gedink julle kloon al in SA nie!?!?!

Nee Ferdi, hierdie storie van jou is te dik om te sluk. En selfs al
was dit op 'n langskoot waar, glo ek net doodeenvoudig nie dat as hy
daardie gordyntjie agter hom toetrek hy nog die selfde opinie huldig
nie.
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16645 is 'n antwoord op boodskap #16530] Sa, 08 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Aug 1998 13:15:02 GMT, wrote:

>
> Die tannie wat agiteer vir die
> uitvoer van defekte cortexe
> vanuit die RSA na die VSA. Sy

... en die grootste aarshoul sit in Kanada ...
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16646 is 'n antwoord op boodskap #16530] Sa, 08 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 07 Aug 1998 22:30:43 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:

> On Wed, 05 Aug 1998 03:56:09 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
> Potgieter) wrote:
>
> is
>> nie vry om te stem vir wie hulle wil nie, want die ANC hou dan
>> kwansuis die stembriewe. >>
>
> Ek werk saam met 'n klomp swartmense en hulle se dit glad nie.

Wys jou net - it takes all sorts... As jy joernalis is, werk jy saam
met swart joernaliste? Dalk mense met meer insig as die algemene
arbeider?

>
> > afspeel. Dalk is SA gelukkig en is dit net enkele uitsonderlike
>> gevalle waarvan 'n mens hoor en nie die reel nie. Dis jammer ons het
>> nie enige swart SuidAfrikaners hier wat met ons gesels in Afrikaans
>> nie. Hulle sou dalk nader op die grond vir ons kom vertel wat die
>> werklike toestand is.>>
>
> 'n Mens wonder hoekom swart Suid-Afrikaners nie aan die nuusgroep
> deelneem nie. Hoekom dink jy neem hulle nie deel nie, Pottie?
>
Nee weet nie - dalk die taal, dalk die gebrek aan rekenaar hardeware
en kennis, dalk die feit dat hulle eerder sal sit en surf asom met 'n
klomp jerks in Afrikaans rasse politiek te praat. Dalk maar dieselfde
rede dat ek nie op die gewone politieke NG deelneem nie - ek is net
nie lus nie.

Wil jy nie 'n paar van die kollegas van jou vra om ons vir 'n rukkie
te join nie?
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16666 is 'n antwoord op boodskap #16530] So, 09 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 08 Aug 1998 06:01:29 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
Potgieter) wrote:

met swart joernaliste? Dalk mense met meer insig as die algemene[/color]
> arbeider?>>

Sommige is joernaliste. Sommige is tee-makers. Sommige is bodes.
Sommige werk in die katerria. Sommige werk by die rolpers. Sommige is
sekuriteitswagte. Sommige is anties wat in die nag die kantore
skoonmaak. Sommige is selfs adjunk-redakteurs.

'n Mens wonder hoekom swart Suid-Afrikaners nie aan die nuusgroep
>> deelneem nie. Hoekom dink jy neem hulle nie deel nie, Pottie?
>>
> Nee weet nie - dalk die taal, dalk die gebrek aan rekenaar hardeware
> en kennis, dalk die feit dat hulle eerder sal sit en surf asom met 'n
> klomp jerks in Afrikaans rasse politiek te praat. Dalk maar dieselfde
> rede dat ek nie op die gewone politieke NG deelneem nie - ek is net
> nie lus nie.
>
> Wil jy nie 'n paar van die kollegas van jou vra om ons vir 'n rukkie
> te join nie?>>\

Hulle sal nie deelneem nie. Dis my raaiskoot. En ek sal hulle nie vra
nie.
Weet jy wat se mense oor die nuusgroep?

Dat dit hoofsaaklik bedryf word deur:
1. Bittergat Afrikaners wat nie daaroor kan kom dat hulle nie meer mag
oor alles en almal het nie.
2. Afrikaners wat histeries in die ronde hardloop en aangaan hoe alles
in sy moer is.
3. Rassistiese regses.
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16683 is 'n antwoord op boodskap #16530] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 07 Aug 1998 22:30:42 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi )
waffled:
>
> Het jy al daaraan gedink dat JY dalk die intimideerder is?

Nee - dis 'n sotlike idee ...

>
> Dat hulle se wat hulle dink jy wil hoor?

Met watter doel ...?

>
> (Waar ek werk is die mense meer bevry, lyk dit my.

Of hulle is net in jou verbeelding. Maar moenie dit so hard uitskree
nie - netnou wil al wat blanke is ook daar kom werk waar die swartes
nie geintimideer word nie!

> Hulle het redes
> hoekom hulle vir die ANC sal stem.
>
Ja, maar intimidasie is nie 'n goeie rede om vir 'n party te stem
nie.....
...sommer net ek, Simon
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16684 is 'n antwoord op boodskap #16530] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Aug 1998 16:55:12 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:

waffled:[/color]
>>
>> Het jy al daaraan gedink dat JY dalk die intimideerder is?
>
> Nee - dis 'n sotlike idee ...>>

He, he....
I rest my case.
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16685 is 'n antwoord op boodskap #16530] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 09 Aug 1998 21:10:24 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:

> Sommige is joernaliste. Sommige is tee-makers. Sommige is bodes.
> Sommige werk in die katerria. Sommige werk by die rolpers. Sommige is
> sekuriteitswagte. Sommige is anties wat in die nag die kantore
> skoonmaak. Sommige is selfs adjunk-redakteurs.

En jy beweer nie een van hulle val voor intimidasie nie - ek het ook
al by 'n groot pers gewerk en ek ken die mengsel arbeiders by so 'n
maatskappy - jy is besog om strooi te praat Ferdi ....

>
> 'n Mens wonder hoekom swart Suid-Afrikaners nie aan die nuusgroep
>>> deelneem nie. Hoekom dink jy neem hulle nie deel nie, Pottie?
>>>
>> Nee weet nie - dalk die taal, dalk die gebrek aan rekenaar hardeware
>> en kennis, dalk die feit dat hulle eerder sal sit en surf asom met 'n
>> klomp jerks in Afrikaans rasse politiek te praat. Dalk maar dieselfde
>> rede dat ek nie op die gewone politieke NG deelneem nie - ek is net
>> nie lus nie.
>>
>> Wil jy nie 'n paar van die kollegas van jou vra om ons vir 'n rukkie
>> te join nie?>>\
>
> Hulle sal nie deelneem nie. Dis my raaiskoot. En ek sal hulle nie vra
> nie.
> Weet jy wat se mense oor die nuusgroep?

Waar hoor jy hulle fluister, Ferdi ????

>
> Dat dit hoofsaaklik bedryf word deur:
> 1. Bittergat Afrikaners wat nie daaroor kan kom dat hulle nie meer mag
> oor alles en almal het nie.
> 2. Afrikaners wat histeries in die ronde hardloop en aangaan hoe alles
> in sy moer is.
> 3. Rassistiese regses.
>
Enige ou met dié opinie moet dan maar gerus wegbly. As 'n mens nie
alle kante van 'n saak kan beredeneer nie, help dit nie jy raak bitter
oor ander se standpunte nie.

Maar ek kry die idee dis nie "wat mense sê" nie - dis wat Ferdi dink
...
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16687 is 'n antwoord op boodskap #16530] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Aug 1998 04:35:50 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
Potgieter) wrote:

Sommige is joernaliste. Sommige is tee-makers. Sommige is bodes.
>> Sommige werk in die katerria. Sommige werk by die rolpers. Sommige is
>> sekuriteitswagte. Sommige is anties wat in die nag die kantore
>> skoonmaak. Sommige is selfs adjunk-redakteurs.
>
> En jy beweer nie een van hulle val voor intimidasie nie - ek het ook
> al by 'n groot pers gewerk en ek ken die mengsel arbeiders by so 'n
> maatskappy - jy is besog om strooi te praat Ferdi ....>>

Die volgende is wat JY gevra het:


Toe antwoord ek jou soos hierbo aangehaal. Ek se dus aan jou saam met
wie ek werk. Dis nou nadat jy gevra het.
Nou se jy ek beweer "nie een van hulle val voor intimidasie nie"

Behalwe vir die feit dat jou vraag voorvereis dat ek moet saamstem
daar is indimidasie - wat ek verwerp - staan ek verbaas oor die
klaarblyklike gemak waarmee jy dinge buig om jouself te pas.



Ek hoor hulle dit se as ek met hulle oor die nuusgroepe praat.
Op verskeie plekke. In busse, in vliegtuie, in koffiewinkels, in
parkeerterreine en so aan.

oor ander se standpunte nie.>>[/color]

Nou dan weet jy nou hoekom hulle nie op die groep is nie, ne?



Jy kan idees kry net soos jy lus het. Ek het aan jou gese wat mense
dink as ek hulle vra. En wat hulle se. Gaan vra self mense wat hulle
dink.
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16721 is 'n antwoord op boodskap #16530] Di, 11 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Aug 1998 23:49:11 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi )
waffled:

> On Mon, 10 Aug 1998 16:55:12 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:
>
> > waffled:
>>>
>>> Het jy al daaraan gedink dat JY dalk die intimideerder is?
>>
>> Nee - dis 'n sotlike idee ...>>
>
> He, he....
> I rest my case.
>
You never had one!
...sommer net ek, Simon
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16777 is 'n antwoord op boodskap #16530] Do, 13 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nog 'n "beledigende one-liner" van die ou wat daarop wys dat "'n stelling by
implikasie is steeds 'n stelling" en wat nie daarvan hou dat ander mense
leuens gebruik om hul vooroordele te regverdig nie:

Ferdi wrote in message ...
> On Wed, 5 Aug 1998 21:00:46 +0300, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> ooit "baas
>> Leendert" moes sê, of dat hulle dit nou nie meer doen nie?>>
>
> Altyd gedink jy is die soort wat steeds daarop sal aandring dat
> swartmense vir jou baas moet se.
>
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16779 is 'n antwoord op boodskap #16530] Do, 13 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...

>
>
>
> Ek hoor hulle dit se as ek met hulle oor die nuusgroepe praat.
> Op verskeie plekke. In busse, in vliegtuie, in koffiewinkels, in
> parkeerterreine en so aan.

Miskien sou dit meer geloofwaardigheid gedra het as jy kon sê jy hoor dit
van hulle as kollegas op kantoor, as gaste in jou huis en as medewerkers in
burgerregte-organisasies.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #17033 is 'n antwoord op boodskap #16530] Ma, 24 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Thu, 06 Aug 1998 09:38:57 +0200, lou wrote:
>
> sit
>> die bomplanters en vertel hulle wou nie mense seer maak nie. O nee -
>> eerder net 'n boodskap stuur dat hulle teen die regering is. Dit nadat
>> hulle 'n bom geplant het by 'n sportbyeenkoms, gestel om te ontplof om
>> en by die tyd wat die eind fluitjie blaas. >>
>
> En kyk wat het ons hier!!
>
> Lou wat die waarheidskommissie volg!
> Lou wat getuies voor die waarheidskommissie glo!
> Lou wat dit wat voor die waarheidskommissie getuig is, onthou en
> aanhaal in 'n argument!!

Ja Ferdi . Lyk my ek het darem nog 'n geheue - meer as wat ek van
jou kan sê. Kan jy die skimpe hierbo weerlê of sal jy dié antwoord ook
doodswyg? Ek dink ek hoor 'n stilte aankom.

Cheers
Lou

PS: Sleg van die ding met die rugby en Madiba en so né? Maar dié stilte
is ook oorverdowend!
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #17034 is 'n antwoord op boodskap #16530] Ma, 24 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
>
>
> Ek hoor hulle dit se as ek met hulle oor die nuusgroepe praat.
> Op verskeie plekke. In busse, in vliegtuie, in koffiewinkels, in
> parkeerterreine en so aan.
>
>

Fokkit ne! In parkeer terreine. Picture this - Ferdi loop deur 'n
parkeerterrein - sien iemand veby loop - vra sommer so terloops 'Hello -
wat dink jy van die s.c.s.a.?' En die perd reken dan dis net 'n klomp
regse afrikaner bittergatte wat daar rondhang.Nou praat jy dan met die
Mercedes brigade of vra jy ook so nou en dan 'n Mazda 323 bestuurder.
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #17105 is 'n antwoord op boodskap #16530] Do, 27 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Aug 1998 14:47:13 +0200, lou had
the following to say:

|Ferdi wrote:
|>
|>
|>
|> Ek hoor hulle dit se as ek met hulle oor die nuusgroepe praat.
|> Op verskeie plekke. In busse, in vliegtuie, in koffiewinkels, in
|> parkeerterreine en so aan.
|>
|>
|
|Fokkit ne! In parkeer terreine. Picture this - Ferdi loop deur 'n
|parkeerterrein - sien iemand veby loop - vra sommer so terloops 'Hello -
|wat dink jy van die s.c.s.a.?' En die perd reken dan dis net 'n klomp
|regse afrikaner bittergatte wat daar rondhang.Nou praat jy dan met die
|Mercedes brigade of vra jy ook so nou en dan 'n Mazda 323 bestuurder.

Maar Ferdi het lankal gewys dat hy wilde sweeping statements maak wat
eintlik niks sê nie en nie sy redenasie ondersteun nie. Hoeveel Putco
busse het hy al gery?

...steeds net ek, Simon
Vorige onderwerp: Leaving or staying.
Volgende onderwerp: Breinselle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 10:06:18 MGT 2024