Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat nou Gloudina?
Re: Wat nou Gloudina? [boodskap #16529] Ma, 03 Augustus 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2176
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Hans Gunter" writes: > Gloudina,

>
> Dit klink my of jy glo Suid-Afrika het sommer 'n blink toekoms. Hoekom kom
> jy nie terug nie? Blameer jy mense wat voel hulle het nie meer 'n toekoms
> hier, en wil liewer 'n ander heenkome soek (is dit nie wat jy gedoen het
> nie)?
>
> Groete
>
> Hans

Og, hier kom nog een met dieselfde holruggeryde
vraag. Nee, ek dink nie Suid-Afrika het in die
onmiddellike toekoms 'n blink toekoms nie. (Wanneer
het dit laas 'n blink toekoms gehad?) Dis in die
middel van die gevolge van 'n periode van wan-
administrasie deur 'n vorige totalitere staat,
en op die oomblik is die heersende party die
erfenaar van 'n vryheisvegter-groep. Ek neem
egter aan dat die 80 persent van die SA bevolking
wat nou vir die eerste keer stemreg gekry het en
hier en daar beter leef, nie teveel kla nie. Ek
neem aan dat jy wit is. As jy nie gelukkig is in
SA nie, gaan terug na die auld country of erens
anders.

Gloudina
Vorige onderwerp: Piet-my-vrou
Volgende onderwerp: Afrikaanssprekende Russe?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 22:47:06 MGT 2024