Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Piet-my-vrou
Piet-my-vrou [boodskap #16525] Ma, 03 Augustus 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Iemand stuur onlangs vir ons uit Suid-Afrika die
volgende grap:

'n Oom en tante ry vir 'n vakansie na Durban toe.
So 'n ruk voordat hulle die stad bereik, hou die oom
stil en beduie na 'n piet-my-vrou. Hy sê vir sy vrou:
"Luister na daardie voël. Dis die laaste keer dat jy vir
'n lang ruk Afrikaans sal hoor."

My man sê dat die piet-my-vrou en Noord-Amerika
se "whippoorwill" nie dieselfde is nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Paasnaweek op Satara
Volgende onderwerp: Re: Wat nou Gloudina?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 11:24:31 MGT 2024