Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skuus
Skuus [boodskap #1610] Di, 29 Julie 2003 19:19 na volgende boodskap
Die Ridder  is tans af-lyn  Die Ridder
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
ek kon askies gesê het.
Ek kon verskoning gevra het.
Ek kon apologie aangeteken het
Maar op alt.antigloudina.com is dit
sò lekker om 'skuus te sê, want daar
issie moans nie.

Anyway, 'skuus vis 'gistraand (like dié een)
èn vanaand se effe afwesigheid, maar die
loodgieter sê dat die plumbing volgens my
plan duur gaan wees, en dat die badkamer
en kombuis teen dieselfde muur moet wees
om (pyp)koste te bespaar, en ek moet besluit
of dit terug is drawingboard toe, tepaardgaande
met nuwe verduidelikings op ALA , en nuwe
koestegnieke vir koekrollers:-) of tevrede wees met duur drome

DD
Re: Skuus [boodskap #1612 is 'n antwoord op boodskap #1610] Di, 29 Julie 2003 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Die Ridder" skryf in boodskap news:fbhdivg7hgudpolg7hpedeccumr50ppvj9@4ax.com...
>
> Anyway, 'skuus vis 'gistraand (like dié een)
> 'n vanaand se effe afwesigheid, maar die
> loodgieter sê dat die plumbing volgens my
> plan duur gaan wees, en dat die badkamer
> en kombuis teen dieselfde muur moet wees
> om (pyp)koste te bespaar, en ek moet besluit
> of dit terug is drawingboard toe, tepaardgaande
> met nuwe verduidelikings op ALA , en nuwe
> koestegnieke vir koekrollers:-) of tevrede wees met duur drome
>
> DD

Moan, wie moan? Ons is net bekommerd oor jou, ons le wakker en dink aan
alles wat met jou kon gebeur het...:-)
Ridders het gewoonlik duur drome, of dit kom hulle duur te staan, of so
iets..

Lorinda
Re: Skuus [boodskap #1643 is 'n antwoord op boodskap #1612] Di, 29 Julie 2003 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 20:29:42 +0100, "Lorinda" wrote:

>

> Moan, wie moan? Ons is net bekommerd oor jou, ons le wakker en dink aan
> alles wat met jou kon gebeur het...:-)
> Ridders het gewoonlik duur drome, of dit kom hulle duur te staan, of so
> iets..
>
> Lorinda
>
>
>

Dit is juis dìt wat my pla, Lorinda.
Lees bietjie hoër op en sien dat
Tobie my juis dreig met 'watchout boet'
en nou verwys jy ook na my droime...;

DD
Re: Skuus [boodskap #1649 is 'n antwoord op boodskap #1643] Di, 29 Julie 2003 20:23 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:laldivkcr5pt1hibokdejpfkllmbgadsuu@4ax.com...
>>
>
> Dit is juis dít wat my pla, Lorinda.
> Lees bietjie hoër op en sien dat
> Tobie my juis dreig met 'watchout boet'
> en nou verwys jy ook na my droime...;
>
> DD

Daar is iets baie eienaardig aan die gang..... Ek kan Tobie se pos nie sien
nie. Ek het net een pos van hom gesien vandag, maar jy en Katryn antwoord op
baie.

Lorinda
Vorige onderwerp: Re: Wat gaan aan hier .. Katjiballsoff ?
Volgende onderwerp: Re: Jy sal die een geniet, Katryn:-) - Bush-912.jpg (1/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 18:05:10 MGT 2024