Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verskoning
Verskoning [boodskap #16397] Ma, 27 Julie 1998 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oeps!

Jy's reg. Ek is jammer.

Groete, Leendert

@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum" writes: >
>
>>> So die implikasie is dat hulle nou nie
>>> eens hulle eie taal hoef te geleer het
>>> nie. Sies.
>>
>> Doelbewuste disinformasie van die Gloudinasoort, soos gewoonlik. Sies.
>
>
>> Maar Gloudina verkondig dat swart kinders nie hul eie taal mog leer nie.
>
>
> Siedaar, so voor die o"e word die rad gedraai.
> Ek spreek weersin uit teen die feit dat swart
> kinders blykbaar nie hulle eie taal nodig gehad
> het vir matrikulasie-slaag nie. Let wel, ek
> gebruik die woord "hoef." Nou verklaar Leendert
> dat ek verklaar het dat swart kinders nie hulle
> eie taal "mog" leer nie. Ken jy die verskil tussen
> "hoef" en "mog", ou Leendert. Jy hoef nie te antwoord
> nie, maar mog ek vra dat jy jouself beperk tot die
> werklikheid en nie sommer weer tangentiaal in die
> wolkkoekoekland begin opereer nie.
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: Ek waag my aan skryfwerk ...!
Volgende onderwerp: 'n Ander Siening van Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 11:51:23 MGT 2024