Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ORANIA
ORANIA [boodskap #15035] Do, 21 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Gegroet Almal,

Die lede wat graag wil weet waarmee die Boere van Orania besig is, kan gaan
kyk by die V2000 blad http://home.intekom.com/rsa/

Daar is 'n Engelstalige artikel onder "NEWS" wat nogal breedvoerig beskryf
wat hulle reeds bereik het asook watter verdere planne hulle het vir
ontwikkeling. Dit lyk asof Orania die kritiese punt van ontwikkeling
verbygesteek het en nou voluit groei.

Groete,
Frikkie Potgieter
Re: ORANIA [boodskap #16272 is 'n antwoord op boodskap #15035] Vr, 17 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Willem van Olanje  is tans af-lyn  Willem van Olanje
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Heb laast te vuul gedlonk. Sei men: "Jij spleek net SuitAfrikans, as die
Olanjemanne."

Thomas Jacobs heeft geschreven in bericht ...
> In "Frikkie Potgieter" writes:
>
>> Gegroet Almal,
>
>> Die lede wat graag wil weet waarmee die Boere van Orania besig is, kan gaan
>> kyk by die V2000 blad http://home.intekom.com/rsa/
>
>> Daar is 'n Engelstalige artikel onder "NEWS" wat nogal breedvoerig beskryf
>> wat hulle reeds bereik het asook watter verdere planne hulle het vir
>> ontwikkeling. Dit lyk asof Orania die kritiese punt van ontwikkeling
>> verbygesteek het en nou voluit groei.
>
>> Groete,
>> Frikkie Potgieter
>
>
> Is alles nog so khaki daar. Hoop julle het nou darem regte toilets daar,
> is nie meer modies om die bucket system te gebruik nie.
>
> --
> Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
> Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Vorige onderwerp: Die werklikheid is soms snaaks....
Volgende onderwerp: Re: Kidnapping of a German
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 00:48:57 MGT 2024